Kommentaar

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

2013-08-28 Hello,    Hierdie is my laaste kommentaar oor hierdie onderwerp en stap ek hiermee van die onderwerp af. Ek repekteer die leser se intelligensie en probeer hard om daaraan gehoor te gee in my skrywes, in die sin van dat ek nie vir die les

Ouers van gay seun stel boek bekend

Niel le Roux 2013-08-28 Hoe op aarde glo jy 'n pa wat erken dat die woord homoseksualitiet as 'n mediese beskrywing gekom het en dus sy gay seun as 'n mediese geval sien deur na hom as homoseksueel te verwys?  GAYS is NIE mediese gevalle maar gewoon mens en beslis onmedies!

Die kinders van vandag …

2013-08-28 Hello,    Dit is 'n skande om Van Zyl Slabbert en Treurnicht in dieselfde asem te noem en weet Henn duidelik nie waarvan hy praat nie. Treurnicht sou nooit hierdie lesing kon gelewer het en bevestig hierdie ook weer Jan Rap se 1950 denke en di

Die kinders van vandag …

2013-08-28 Beste Reusedwerg,   Jy tik onder meer:   "Om by kinders terug te kom. Kinders regeer die ouers. Dit is die ouer se skuld as hy moeilikheid met sy kinders het. Moenie almal behalwe jouself  blameer nie. Vat aanspreeklikheid vir jou

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-08-28   Beste Angus, wyl ek jou aandag het; ek sou regtig 'n antwoord waardeer waar iemand met jou besonderse rede, vir my sal verduidelik hoekom "ras" elders, behalwe in die geval van mense, en ook volgens jou biologies definieerbaar is ... &n

Die kinders van vandag …

2013-08-28 Hello Reusedwerg,    Daar gaan jy weer net soos Jan Rap ook al gedoen het en beweer demokrasie in Afrika werk nie en tog is 21 uit 50 lande demokraties volgens Freedom House se 2013 opname.    Maar hoekom moet feite 'n goeie storie

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-08-28 Beste Angus, ek beskou geen mens op aarde as onnosel nie; ook nie een Kobus de Klerk, Jaco Fourie of Wouter Ferns nie ... inteendeel, raak net regtig teleurgesteld met die aanskoue van soveel kognitiewe dissonansie deur soveel intelligente mense andersyds

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-08-28 Wouter Ferns, iets wat jy nes Kobus de Klerk sal moet aanvaar, is die feit dat net omdat jy dit as "uitgevang" beskou, dit nie noodwendig so is nie ... derhalwe, jy karring nou nog dat die sinkretiese uitdra van die Evangelie, my besondere lerin

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-08-28 Hello    'n Verduideliking is sekerlik in orde. Hoekom bring ek die katolieke in die gesprek in. Dit is om te bevestig dat Henn is heeltemal uit voeling met die werklikheid. Die bewys wat Henn vir sy katolieke kerk, is 'n kiekkie van 'n boek u

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-08-28 Hello,    Wat nog meer pateties is, is dat Henn nie eers sy eie skakels lees, soos hier bo gesien nie. Die verwagting wat Henn koester is dat die lesers nie die moeite gaan doen om dit te lees nie. So het Chris ook al vir Henn uitgevang en ek

Die kinders van vandag …

Reusedweg 2013-08-28 Ek lees almal se opinies oor demokrasie en het reeds in vorige skrywes my siening daaroor uitgespreek. Die "demokrasie" wat veronderstel is om wêreldwyd te werk, werk net nie in Afrika nie. Die etniese en kulturele verskille is te gr

Kontinent-taal

Kobus Faasen 2013-08-28 Oom Jan   Jy deel arme ou Angus mee dat ek die term 'vergoeilik' by jou laat posvat het, maar nou trap jy my historiologie disnis. Waar was jy toe die Paarlbergse Phallus opgerig is? Sonner Afrikaans was die AWB nooit eens 'n beweging nie, nog mi

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

Angus 2013-08-28 Beste Cornelius, Ek volg nou nie mooi nie. Hoe kan mense wat soos Dawkins oor die saak dink, dan nie ook onnosel wees nie? En daar's nog hope ander. Stephen Oppenheimer: Modern Man's Journey Out of Africa (2004), Richard Klein: The Dawn of Human Cultur

Wat doen jý daaromtrent?

Angus 2013-08-28 Jan skryf maar net doodgewone nuwe Afrikaans, want dit kommunikeer makliker: dis maar net die spelling wat hom soms in die steek laat. Gelukkig het hy seker vir hom 'n nuwe Afrikaanse woordelys en Spelreëls aangeskaf, want hy weet hoe om dit reg te s

Wit en gesondheid!

2013-08-28 Hallo George,   Ek stem heeltemal met jou saam dat daar `n stryd om markaandeel tussen konvensionele farmaseutiese maatskappye en die verspreiders van natuurlike kure woed.  Daar is geen rede om te vermoed dat die een faksie enigsins meer geld

Wit en gesondheid!

2013-08-28 Ja, saggarien is 'n " acquired taste " net soos jou swart bitter koffie.   Dr G Claassen, 'n wetenskapjoernalis, ook 'n sênetter, verwys talle kere na die webwerf quackwatch.com vir duidelikheid en gemoedsrus.   Sal nie skade

"The One" by Afikile Dlakavu

Cynthia 2013-08-28 Oh My word, these lyrics hit a nerve. All the women of the world need to hear and live this song.

"Today" by Afikile Dlakavu

Mandla 2013-08-28 WOw!!!!!!!!!!!!!!!! Wow!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! WoW!!!!!!!!!! Who is this guy? What a powerful message.

Die kinders van vandag …

2013-08-28 ... en o ja Thomas, by nadenke kan ek ook Orania se leiers, met oorgawe in my ideologiese denke voeg ...

Die kinders van vandag …

2013-08-28 Beste Thomas,     Soos altyd; dankie vir jou besonderse volwaardigheid in enige redevoering.     Ek beskou myself as 'n konfederalis.     Die laaste leiers wat hierdie land had, was sy edele doktor Andries Treurnicht

Wit en gesondheid!

2013-08-28 Hello George Dalk vind jy die volgende skakel van nut: http://www.sciencebasedmedicine.org/?s=Mercola Chris

Die kinders van vandag …

2013-08-28 Winston Churchill het op 11 Novem­ber 1947 die volgende woorde in die Britse Laerhuis kwytgeraak: “Many forms of Gov­ern­ment have been tried, and will be tried in this world of sin and woe. No one pre­tends that democ­racy is

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

2013-08-28 Hoe bombasties kan die arme "nerd" Wouter Ferns wees? ... enigste om op sy eentonige hoogdrawendheid en waansin byvoorbeeld die woord "katoliek" met 'n kleinletter gespel te antwoord, is om met dieselfde reelmaat hierdie skakel na my h

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-08-28   Beste Angus, dankie vir jou advies; asook die bedekte kompliment daarin - ja, wie't ooit gedink ek kan iets buiten dit op die werf publiseer? ... Angus, met die borgskap van iemand in die korpokrasie wie sodanige titel "Ras, 'n biologies

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

2013-08-28 Wouter Ferns, jy onderskat gewoon die intelligensie van die meeste belangstellendes op die werf ... meeste hier kan vir hulself lees, en staan hul EIE meninge! - nie soos jy wat in jou gemaakte "nuanse" bloot ander se intellek spoeg en plak, en

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

Angus 2013-08-28 Nog advies: Trek die land deur gewapen met wattestokkies. Ontleed jou bevindinge in 'n goedtoegeruste laboratorium. Ordeneer die verskillende rasse in SA se genoom en skryf en publiseer dan jou bevindinge onder die titel: Ras, 'n biologiese realiteit. V

Vir Angus 27 Augustus 2013

Angus 2013-08-27 Beste Jan,   As jy  jou ooit in Rusland bevind, is die beste manier om geradbraakte Russies te praat, om vir vir jou 'n woordeboek te koop. Jy sal darem eers die Russiese alfabet moet leer, anders help die ding ook nie. As jy honger is, s&ecir

Die kinders van vandag …

2013-08-27 Thomas, Koos Smit is reg daar; in hierdie demokrasie dra selfs afgestorwenes se stemme net soveel gewig as joune.  En Cornelius spel mooi uit wat ek bedoel, 'hierdie' demokrasie of, ander gestel, die 'demokrasie' alhier.  Die aanhalingstekens is

Jors Bpk

2013-08-27 Goed, baie goed

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

2013-08-27 Hello,    Die bewering gemaak is dat 'Uiteraard lees die slimjanne nie juis as dit by iets anders buite hul ego kom nie'.    Dit is duidelik nie die waarheid en is die enkele katoliek, die sekte van een, ook bekend as Cornelius Hen

Kontinent-taal

2013-08-27 Jacobus, jy ken nie die geskiedenis nie:  Afrikaans was NOOIT bobaas nie en het nog ALTYD aan die agtertiet gesuig.

Boereverguising

2013-08-27 George, jy slaan die spyker op die kop!

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-08-27 Hoe slim is die arme "nerd" Wouter Ferns (soos hy graag vir soeke na simpatie en na homself verwys)?     Of, hoe moedswillig is die werf se patetieke slimjannie?     Hoe objektief kan 'n uitgesproke anderhater soos Wou

Wit en gesondheid!

George 2013-08-27 Hallo Charl en Raed-na-Gael. Dat Mercola geneig is om populêr te speel kan nie ontken word nie. Hy lê klem op natuurlike produkte en is gewoonlik teen farmaseutiese middels gekant (vir my is dit positief). Daar is natuurlik altyd 'n groot stry

Polities korrek is nie korrek nie!

2013-08-27 Ware woorde Ben

Die kinders van vandag …

2013-08-27 Beste Thomas, ek het min twyfel dat dit presies is wat Jan Rap bedoel het ... jou argument dat "die verkeerde verstaan van demokrasie deur 'n groot gedeelte van ons bevolking" egter die probleem is, verdien gedagte ... lees die slim kommentare v

Die kinders van vandag …

2013-08-27 Thomas,   Moenie probeer om "demokrasie" 'n mooi tooisel om te hang nie. Demokrasie beteken plein "one man/woman one vote". Enige braaksel op straat se stem tel net soveel soos joune wat ordentlike en navolgenswaardige waardes p

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-08-27 Hello,    Wat om te doen met Cornelius Henn. Vir die rekord daar is net een katoliek en nie die miljoene waarna Henn verwys nie.    Dit is al opgemerk dat Henn Wikipedia gereeld plunder en was dit die geval met die artikel uit Natu

Boereverguising

Reusedwerg 2013-08-27 Not a donner sal die Ingelse of die anc my kan indoktrineer. Ek weet net die mense, "tird fors " (third force) is baie besig in die land. Ek sien die.stakings is besig om die land verder in sy moer in te druk. Dit het begin by die myne. As jy si

Die kinders van vandag …

2013-08-27 Jan Rap As ek jou reg verstaan is dat demokrasie tot verval lei. Is jy dus 'n voorstaander van 'n ondemokratiese of diktatoriale stelsel? Is die probleem nie eerder die verkeerde verstaan van demokrasie deur 'n groot gedeelte van ons bevolking nie.
Top