Jaco Fourie2013-09-02Jan
Jy kibbel altyd oor kleinlikhede soos hierbo, en daarop gaan ek nie eers my tyd soos in die verlede met jou mors nie. Wanneer jy oor die groot prent rakende Afrikaners wil gesels, gaan ek saam met jou gesels, en die groot prent is watter posi
Reusedwerg2013-09-02Ek kak sommer in my kouse as iemand dit vir my durf seg dat ek moet Ingels praat want hier is een persoon wat die volksvreemde taal praat. Ek en my Ingelse skoonfamilie verstaan mekaar ook nou al mooi. My swaer het te vertelle dat hy nie nodig het om Afri
Sandra du Preez2013-09-02Leigh, jy't op die Puk geswot, ek is seker jy verstaan Afrikaans. Verduidelik vir my iets wat ek nog nooit goed begryp het nie. Daar is iets in die wêreld soos vrye assosiasie. Ek is in my 50's en ek leef daarby. As jy op 'n plek kom en iets geval j
2013-09-02 Beste Angus,
Ons het hopelik reeds ooreenstemming, en veral na Wouter Ferns se uiters gesaghebbende aanhaling hierbo uit "A Family Tree in Every Gene By ARMAND MARIE LEROI", dat sommige kundiges wel meen dat ras in die alge
francois williams2013-09-02Tipiese afrikaners ontken beide Charl en Reusedrol die skaal van die probleem van pedofielie ... en die rede vir die ontkenning?
Want dis mos 'n WIT ding.
Hoekom sou die 2 here dan die probleem wil oopvlek???
Ontkenning is mos VEEL beter ... of hoe ...
Mej. Barbara Koster2013-09-01Geagte Bestuur
Ek is gedwing om in die buiteland te gaan skoolhou twv oorlewing, dog probeer ek bykans daagliks om weer as onderwyseres in SA 'n pos te kan bekom. Met 'n BA-graad; Onderwysdiploma; 21j ondervinding in SA (Grade 4
Helgaard Erasmus2013-08-31Here is that link that you are looking for that states that religion still plays a role at the NWU: (http://www.nwu.ac.za/content/religion-plays-role-nwu)
It is not uncommon for universities to have a religious orientation and please don't propag
2013-08-31Dit is so dat nie alle probleme in ons samelewing en taalgroeperinge reggestel kan word met wetgewing nie. 'n Taal het egter sekere beskermingsmaatreëls nodig - veral waar daar die teenwoordigheid is van 'n wêreldtaal soos Engels - waarmee meeg
Angus2013-08-31Beste Cornelius,
Jy tik hierbo: Ek dink net Richard Dawkins het met sy "biologies ondefinieerbare ras by mense", 'n Kobus de Klerk-spiritueel-intelligente oomblik ervaar, wat lag-lag vergelyk met Kobus de Klerk se "onsigba
francois williams2013-08-31Eerstens is daar geen vrye media in die VSA nie.
Big Biz manipuleer die regering daar, en kan enige wet ter berde bring.
Die VSA is die meeste korrupte land ter wêreld...
Teen hierdie basiese agtergrond maak George wel sin...
francois williams2013-08-31Charlie, jy praat SNERT ... ek herhaal graag ... kindermishandeling, kindiepornografie en kinderverkragting die tuiste van die WIT, Baie Blanke MAN!! En GEEN hoeveelheid kop-innie-sand of koppie-innie-anus-ontkenning gaan dit weerleg nie...want feite is F
2013-08-30Koos
Eerstens. Wat verby, is verby. Ek wil my regtig nie oor enige foute van die verlede uitwei nie, want daar is niks wat enigiemand meer daaraan kan doen nie. Ek is 'n voorstander dat Afrikaners vorentoe moet kyk hoe ons ons heil hi
Jaco Fourie2013-08-30Thomas
Ek veronderstel ek is 'n persoon wat pragmaties dink, en is nie genee om op "veronderstellings" my gevolgtrekkinge te wil maak nie.
FEITLIK:
1. Die DA regeer 'n gedeelte van die land met verre meer sukses as di
2013-08-30... en ten laaste (voor die naweek); Goddank jou onderneming om self by die kerk te gaan uitvind!!! ... ek kan jou egter verseker, ENIGEEN wat dit in hul hart vind, mag Nagmaal in die Heilige George Katedraal, die NG Kerk Alberton Wes, die Gereformeerde K
Reusedwerg2013-08-30Ek is eerlik ek het nie die regte reaksie gekry wat ek wou gehad het nie. Soos genoem is die definisie van die Afrikaner/Boer nie 'n onderwerp wat ligtelik bespreek kan word nie. Die hoofseuns (de Vos en Croucamp) staan my regtig nie aan nie. Die seuns he
2013-08-30... en dan ook Wouter Ferns, in jou bitterheid merk jy: "Vele aanhalings, verwysende na Katolieke en Protestante tekste. Hierdie is twee aparte tradisies elk met sy eie geskiedenis. Is jy dus biede Rooms Katoliek en Protestant en hoekom dan hierdie v
Reusedwerg2013-08-30So what? Een van die goeie dinge van pedofiele is hulle ry stadig verby skole. Die probleem hier is, een of ander ou het geld of 'n naam en iewers is daar iemand wat die moer in is vir om of haarself en bekla dat hulle in hul jeug deur die ou misbruik is.
2013-08-30Wouter Ferns, doen jouself die guns en gaan slaan die woorde "ergerlik" en onthuts" na ... jy is besig om my kennis oor die onderwerp op die mees blatante en ongeskikte manier denkbaar, daarmee te myn ... as jy hoegenaamd die ordentlikheid
Koos Smit2013-08-30Jaco,
Ek stem saam oor die gebrek aan eenheid onder Afrikaners. Dit is egter nie tot die sogenaamde verregse groeperinge beperk nie. Die links liberale groepe bevind hulle altyd in die gunstige posisie dat hulle denke en uitsprake nie onder
2013-08-30Jaco,
Ek dink jou siening van die politiek is baie eensydig en durf ek so voorbarig wees om te sê, baie naïef.
Die kortste pad vir Mamphela Ramphele na ’n politieke graf sou gewees het om by die DA aan te sluit. Die DA probeer so ha
2013-08-30Jy is reg Perdebytjie, ek voel ook dis die hart waarmee hierdie ouers hul onderneming voer wat saak maak ... dis uit liefde en dit bedek verseker die woord "afwyking" daarin ...
2013-08-30Jan Rap,
Jou brief het as oogmerk die vraag oor vooruitgang gehad. In dit bied jy drie lukrake voorbeelde, waarvan die regte een was. In dit stel jy die vraag of daar vordering in die regte was en antwoord dit met 'n belaglike: 'regsad
2013-08-30 Henn,
Vele aanhalings, verwysende na Katolieke en Protestante tekste. Hierdie is twee aparte tradisies elk met sy eie geskiedenis. Is jy dus biede Rooms Katoliek en Protestant en hoekom dan hierdie verminging met 'n kleinletter k verw
George Bekker2013-08-30Charl, ek neem kennis van wat jy skryf. Die verskillende punte wat in ons debat geopper word is van so 'n aard dat oor byna elke punt baie dosyne bladsye geskryf kan word sonder om die onderwerp naastenby uit te put.
Ek kraak nie die mediese wetenskap
2013-08-30Niel en Cornelius
Julle lees dit verkeerd. Die Stenekamp-pa probeer net die geskiedenis van die ontstaan van die term "homoseksualiteit" uitlig en ek sien ook nie dat hulle homoseksualiteit as 'n afwyking toelig nie. Hulle probeer juis
2013-08-30Beste Jan Rap, jy het my hier ... tot op hede het ek demokrasie as 'n kapitalistiese instrument en in direkte teenstelling tot ewe swak ideologie naamlik sosialisme en kommunisme, beskou ... ek sal gewis nadink hieroor ... Cornelius Henn
2013-08-30... en die arme "nerd" Wouter Ferns, soos hy graag na homself in sy skaamtelose pleit vir simpatie verwys, is boonop besig om dit "op te cranck" elders!!!
2013-08-30Charl le Roux, ek sou sekerlik heelwat hier kon byvoeg omtrent die onsinnige afleidings wat jy in jou redenasie hierbo aanvoer, maar ek het nou genoeg op my vurk ... wat ek wel vir hierby en met nadruk wil noem, is dat die geldmaakmedia aan die agend
2013-08-30... en o ja Angus, jy tik ook: "Dawkins, soos ander ook, sê ras is nie biologies definieerbaar nie. NêRENS HET HY GESê RAS IS BIOLOGIES ONDEFINIEERBAAR BY MENSE NIE." ... kan jy asseblief 'n bietjie meer uitbrei hierop, met 'n
2013-08-30Beste Angus,
Het die mens se rasse, dan ook "natuurlik" volgens jou en Richard Dawkins ontstaan?
Beskou jy kulturele oorweging en Godsdiens in die keuse van 'n huweliksmaat, as 'n proses van natuurlike seleksie wat daarom met die
2013-08-30
Betreffene die res van Wouter Ferns se banale nydigheid en hoon, glo ek enige redelike mens sal my verskoon as ek sy kamstige vrae daarin, ignoreer ... ek is egter meer as bereid om my oortuiginge met enige ander te deel, wat my daarvoor vra ...
2013-08-30In 'n desperate uitbarsting vol slim waansin, betik Wouter Ferns my in sy absolute onkunde hierbo, met die volgende:
(begin van aanhaling)
Mater Henn, Die aanhaling uit die woordeboek, 'n wel bekende str
2013-08-30In 'n desperate uitbarsting vol slim waansin, betik Wouter Ferns my ook behalwe in sy galbraak in absolute onkunde hierbo, elders met die volgende:
(begin van aanhaling)
Mater Henn, Die aanhaling uit die woordeboek,
Johnny Boy2013-08-30
Hans en George, span uit die osse!, trek laer!, laai die voorlaaiers! die toekoms is op julle!
O gaats, die toekoms is reeds by julle verby, en julle het dit nie eers opgemerk nie! Trek maar verder die verlede binne.
francois williams2013-08-30Jors is helemal korrek ... ek was bv nog nooit by 'n tandarts nie en het nog nooit enige probleme gehad nie, maar hele paar jonge dames wat ek goed ken gaan elke jaar sommer 'n paar keer tandarts toe en hulle probleme vermenigvuldig!!
Selfde siektes ...
Angus2013-08-30Beste Cornelius,
As Dawkins sê daar is geen biologiese definisie van ras nie, dan ontken hy nie die bestaan van ras nie. Natuurlik bestaan ras. Hier is Suid-Afrika het ons Engelse, Skotte, Iere, Afrikaners, Zulus, Xhosas, Sotho's, Indi&eum