Kommentaar

'n Literêre Van Gogh?

2013-09-09 Hello,    Ek moet erken hierdie onderwerp fassineer my en was ek opgewonde om hierdie brief te sien ten spyte van die kommentaar wat ek apart van hierdie opdatering geplaas het. Dit is soveel meer ryker as die eindelose 'debat' oor die volksta

'n Literêre Van Gogh?

2013-09-09 Hello,    Vir wat dit werd is, probeer die briewe vir 'n literêre Van Gogh, en vind daarin die menslikheid van die 'verwronge verstand' of dan die 'versteurde verstand' en ontdek daarin die mens in al sy kompleksiteit en nie hierdie verv

Oor Jaco se antwoorde

2013-09-09 Amen... Jan Rap Circa 1955 in 'n groef.....

Pappa – ek soek my eie toilet

Angus 2013-09-09 Liewe Trienie, Wanneer publiseer jy, of het jy al? Groete, Angus  

Vir Angus oor sy Kennisbrief

2013-09-09 Ek dink die yljins dryf hulle voertuie aan met breinkrag. Daar moet tog 'n rede wees vir hulle yslike koppe. Al daai spasie kan nie wees vir net dink nie.

Uit die Bybel: Kennis is ...

Angus 2013-09-09 Beste Reusedwerg, Ek kom nogal heelwat in Umhlanga. Vir muskiete is ek nie juis bang nie maar ek sorg altyd dat ek so 'n knertsie slangbytmiddel byderhand het -- net vir so ingeval ek dalk 'n mamba raakloop. Groete, Angus

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

Angus 2013-09-09 Beste Cornelius, Nee, ek kan nie die woord "ras" in terme van "betekenis in Biologie" as die enigste rigtingwyser in jou bedoeling verstaan nie.  Verduidelik asb wat jy hiermee bedoel. Groete,  Angus

'n Huldeblyk aan my dogter

2013-09-09 Beste George   Wat 'n pragtige huldeblyk aan 'n pragtige mens! Ek is nou in trane en besef net weereens hoe ek my eie kinders moet waardeer,   Sterkte daar!   Groete   Perdebytjie

Vir Angus oor sy Kennisbrief

Angus 2013-09-09 Beste Jan, Goed om weer van jou te hoor. Ek wou al vir jou geskryf het, maar het my bedink. My verligte idees bots darem te veel met jou verkramptheid.    Ek het maar 'n grappie gemaak. Kyk hoe lekker lag oopkop Cornelius. My dominee het ne

Droom

2013-09-09 Dankie vir die kommentare.    Ek's bly iemand lees dit darem.   Alhoewel elkeen op sy standpunt geregtig is, is my ervaring van vandag en hoop vir more, nie gegrond op dampe van enige aard nie. My standpunte en beskouings is gegrond op

Die ware stoffasie van Afrikaners?

Reusedwerg 2013-09-09 So what? Wat wil jy nou eintlik vir ons vertel ou vetseun?

'n Huldeblyk aan my dogter

2013-09-09 Hello George   Ek is baie jammer om hierdie verhaal van jou te lees en dra ek jou en jou geliefdes op in my hart en so ook vir Marnitz. Die 'natuurlike orde' van ouer en dan kind is hier ongedaan gemaak en alhoewel elke verlies 'n naam het, we

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-09 Punt 1:   Jy tik: Om die saak te vertroebel, tik jy [Cornelius Henn]: "Die woord RAS, mag dalk "geen betekenis in Biologie" volgens jou het nie Angus, maar dit staan vas in ons taal en in die woordeboek". Dit verstaan ek [Angus]

Pappa – ek soek my eie toilet

2013-09-09 Dankie Trienie, vir  "n  lekker onderhoudende  en mooi geskrewe  Trienie-verhaal! Dalk is 'n shack in die Wolkberge net wat ons stedelinge nodig het om weer mens te word! Lucas 

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-09 Beste Angus,     Ek vind jou bespreking van hierdie onderwerp, nogals 'n lekker gestoei.     Jy bring verskeie punte ter tafel wat elkeen volwaardig 'n onderwerp na my beskeie mening is.     Ten einde dit in my verm

Die ware stoffasie van Afrikaners?

2013-09-09 Wanneer jy jou gal braak histeries, doen jy dit onder die walms van brannas en coke of vodka ?   Tsk, tsk, tsk, ag shaaaaaaiiiiiim. Shaaaaaaiiiim! Huh, Huh.   Pieter Redelinghuys

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-09 Hello Cornelius Ek besef dat ek en jy deesdae nie vreeslik goed oor die weg kom nie, maar ek wil tog vir jou laat weet dat ek op 'n manier saamstem met jou oor die probleme met die farmaseutiese industrie. Waar ek dalk met jou verskil, as ek jou reg vers

Oor Jaco se antwoorde

Jaco Fourie 2013-09-09 Jan Ek gee maar hierbo 'n "gemis" Jaco Fourie

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-09 Liewe Perdebytjie,     Baie dankie vir jou altyd openlikheid.     Nes in baie ander onderwerpe waar die verklaring en betekenis aan begrippe mense verby val, veral ten koste van die wonder daarin, raak ek besorg en deel daarom gr

Die ware stoffasie van Afrikaners?

FC Boot 2013-09-09  ...Hollanders sê jy, eina tog-Hollanders kom net van Suid en Noord Holland, die ander word vernoem na die provinsies van oorsprong, soos bv die Friese, saam is hul Nederlanders. Die mense van Suid en Noord Holland is kaaskoppe, bekend vir hul

Uit die Bybel: Kennis is ...

2013-09-09 Raed-na-Gael, ontspan, my reaksie hierbo was nie bedoel as 'n aanval op jou en jou geloof nie. As my verwysing na feetjies jou daai indruk gegee het, vra ek verskoning. Chris

Wil ons ooit helde wees?

Rentia Bartlett-Möhl 2013-09-09 Hallo Henk, Ja mens kan dit seker so stel ja. Dit is net vir my interessant om uit te probeer vind wat dit is wat ons aan sekere karakters in fiksie aantrek en wat ons daarvan afstoot. Probeer ons ons eie lewe verbind aan die verhaal? Assosieer ons ons

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-09 Hallo Chris,   Jy moet net versigtig wees wat jy drink: Caesar het nooit gesê "I pissed, I saw, I conquered" nie.  Miskien was daardie watermolekule nie in sy blaas nie.   Hallo Perdebytjie,   Daar is darem ook ba

Droom

2013-09-08 "Die regering, ongeag van wie aan bewind is, gaan nie die keuses van huislose straatmense en wegloopkinders verander of selfs beïnvloed nie. Net God se genade sal".   Jou geloof en vertroue in "God se genade"  oortre

Tafelberg stel Kortes-reeks bekend

Erika 2013-09-08 Enige skerm werk: selfoon, tablet soos iPad of Kindle, maar ook doodgewone rekenaarskerms. 

Elke ou het maar sy probleme

F C Boot 2013-09-08 Al gewonder wat die verskil is tussen 'n muil en 'n donkie?  Hier is 'n stukkie inligting getrek vanaf die net  vir wat dit werd is. Staan nie in vir die akkuraatheid daarvan nie, maar as ek  wonder, as ek so  na die voordele van 'n

Uit die Bybel: Kennis is ...

2013-09-07 Geesteswetenskap: Die geleerde verwerking van primitiewe onsin.   Teologie: Die intelektualisering en konsekrasie  van shamanistiese hallusinasies.   Pieter Redelinghuys

Uit die Bybel: Kennis is ...

Reusedwerg 2013-09-06 Angus as jy eendag iets vir muskietbyt wil vat, of net erg dors is, is die Lewensredders Bar/Kroeg in Umhlanga net die regte plek. Klink vir my ons albei bly in die Last Outpost.

Uit die Bybel: Kennis is ...

2013-09-06 en Chrissie,   Ateïste bestaan tog wel.   Hoekom sou hulle dan bestaan?   Raed-na-Gael

Droom

2013-09-06 "n Aspek van die post-modernisme is juis....... "ons is vry, alles is reg, niks is vekeerd nie."   Raed-na-Gael

Uit die Bybel: Kennis is ...

2013-09-06 Chrissie,   So, jy het met feëtjies saans gaan slaap.   Ateïste wil nie dat God bestaan nie omrede hulle God met pa vergelyk en hòm dood wens.   Soet wees.   Raed-na-Gael    &nbs

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-06 Beste Cornelius   Dit was net 'n waarneming en ek het jou nie eers hierby ingesluit nie, want jy het eerlike vrae gevra. Jy is heeltemal reg om skepties te wees oor geldmakery in die chemiese medisynebedryf,   Dit gaan hier egter om die klin

Die verworwe en bedorwe Blankes van SA

2013-09-06 HAHAHAHAHA, dankie vir 'n nog 'n lekker lag vir die dag Jaco Fourie ... dink net, jy het nou rêrig rede om vir jouself jammer te voel - jy nou in die arme Kobus de Klerk se posisie - hahahaha -  jy kwyt jouself gewis goed daarby ook in s

Die kinders van vandag …

2013-09-06 Whaarghhahahaha ... die arme Jaco Fourie! ... die "goed" en "sleg" is gewoon jou persepsie - elke leier op aarde is dit omdat hulle onderskei kan aan die een of andere besondere karakter ... dis net anderhaters soos jy wat daarop aan

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-06 Perdebytjie, ek beskou myself teïsties, dog ek ewe skepties teenoor homopatie staan as die sogenaamde geldmaak chemikalie onder die grote wetenskap van nog groter geld maak ... ek wonder maar met waar jy die katolieke in sulke vooroordeel sou pa

poesie oepsie bedoel poësie

Kobus Faasen 2013-09-06 Uitkoms eers na die uitkomslag ervaarbaar   Kobus Faasen

Uit die Bybel: Kennis is ...

2013-09-06 Jy is reg Raed-na-Gael, maar daar sou ook nie teïste gewees het nie. Dat altwee bestaan is nie 'n argument vir die bestaan van God nie, net so min as wat die bestaan van feetjies bepaal word deur mense wat glo aan hulle en die wat nie glo nie.

Elke ou het maar sy probleme

2013-09-06 Beste Reusedwerg   Ek weet jou brief was bedoel as 'n stukkie humor, maar ek kan nie nalaat om verstom te wees oor die mens se wreedheid teenoor diere nie!   Dis weereens vir my so duidelik hoe misplaasd die mens se sg "roeping om oor d

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-06 Beste Charl   Hierdie brief van jou ontlok nogal interessante kommentaar. As ek so kyk na die persone wat neig na die geloof in homeopatiese middels, dan is dit opvallend dat dit die mense is wat ook onskepties is oor godsdiens en ander wonderwerke

Uit die Bybel: Kennis is ...

2013-09-06 As daar nie 'n God was nie, sou daar ook nie ateïste gewees het nie.   Raed-na-Gael
Top