Kommentaar

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-04 Beste Charl   Dankie vir die goeie uiteensetting. Ek is altyd baie skepties oor "beweerde genesings" deur chiropraktisyns, homeopate, ens.   Wetenskaplike werkwyses bly maar die aangewese antwoord op die mens se vrae.

"With You" by Afikile Dlakavu

Thuli 2013-09-04 That's so sweet and cute. I pray to God they'll have their momys looks and daddys brains is my favourite line (You are brave brother!!!)

The born-frees

Portia Mbovu 2013-09-04 wow! you left me speechless am left with my mouth gaped. you have said it all writing is your thing you deserve it. xoxoxo its the best in need of a copy!

Wit en Gesondheid! Nommer 2

George 2013-09-04 Charl, ons stem saam dat “Rondom die blok hardloop en `n appel eet, … nie malaria (gaan) genees nie.” Virusse en bakterieë se kans om skade aan 'n menslike liggaam aan te rig kan egter dramaties verminder en dikwels verhoed word as

"Meet Me Halfway" by Afikile Dlakavu

Sihle 2013-09-04 OMG!!!! What poetry!!! Afikile you have such a way with words and I would definately Meet You Halfway.

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-09-04 Beste FC Boot, in teenstelling tot die heer Dawkins en sy dissipels se verwaandheid, dit na dese duidelik is dat daar gesaghebbendes in die biologie is wat meen dat RAS, WEL BIOLOGIES DEFINIEERBAAR IS!  Dankie vir jou uiters leersame aanhal

Vir Jaco wat wil praat

Jaco Fourie 2013-09-04 Jan. Ek gaan vir eens toegee om aan jou vrae te probeer voldoen.  1.  “hoe help hierdie konstitusie die wat ly onder misdaad en regeringsonbekwaamhede – plaasaanvalle, rou riool in riviere, stakings, slaggate ens?

Talent

2013-09-04 (Glimlag) Ja - Faasen doen dit ook. Het al gewonder Jan, wat jy van sy (snaakse) skrywery dink. Of jy dit ooit lees? Mens moet hard konsentreer om by te bly.

Die verworwe en bedorwe Blankes van SA

Reusedwerg 2013-09-04 So what? Wat wil jy nou eintlik vir ons kom vertel ou vetseun?

The born-frees

donald mhlongo 2013-09-04 Honesty through poetry. As you have left us with no words to say with our mouths yet our minds speak no foreign language with us.  From: Mzwandile Kula, Veliswa Dlamini, Sibusiso Mondlane and Donald Mhlongo Your newly adopted sons

The born-frees

Baipedi Mosebi 2013-09-04 Hi Rentia I wish to extend my gratitude to you and your team for making this possible.I saw the poem yesterday and I'm overly excited. Thank you for giving my voice this platform to share with the rest of the world. Kind regards Baipedi Mosebi

Koo mixed veg (L!!!)

2013-09-04 Dis 'n grimmige een daai!!!! Destyds toe daar nog vis in Duitswes was het ons ander raad vir seesiek gehad. Sodra jy begin gaap en dronk draai as jy afkyk vat jy 'n sluk Worcester-sous of twee. Dit laat jou nie minder kat skiet nie, maar die kots smaak

The born-frees

2013-09-04 I just had to share this...

Skrywer wanna-be

2013-09-04 Hallo Tiens,   Dankie vir die raad. Ek sien jy is `n nag-uil (dag-uil)?   Ek het `n stuk wat ek so bietjie wil 'panel beat', en dan plaas, kyk wat die reaksie is.   Groete, en sterkte.

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-09-04 Vir die wat belangstel 'Race formation vs Evolution'. Ongelukkig sal alle tabelle nie verskyn nie, maar diegene wat belangstel kan dit google deur die opskrif te gebruik. Race Formation vs. Evolution Maciej Giertych1 - BA, MA Oxon, PhD Toronto, dr habi

Etiket

Angus 2013-09-03 Beste Reusedwerg, Jy het seker baie kouse, of hoe?

Koo mixed veg (L!!!)

2013-09-03 Ja-nee, dis erg.  Laat my dink aan die weddenskap oor die spoegbakkie in die kroeg ....

Vir die aspirant-genetikus: begin in die kombuis

Angus 2013-09-03 Beste George,    Ek sien uit na jou studiestuk.     Die volgende bewering van my klink nie vir jou oortuigend nie: “Intussen weet ek die totstandkoming van die DNA het natuurlik, evolusionêr plaasgevind oor miljoen

Rolf Harris

2013-09-03 Beeld berig:   "Dinsdag 03 September 2013 JOHANNESBURG. – ’n 18-jarige leerling is ’n opgeskorte vonnis van vyf jaar opgel&eci

Vir die aspirant-genetikus: begin in die kombuis

Angus 2013-09-03 Beste Cornelius,  Die gesprek tussen jou en my het gegaan oor die definisie al dan nie, van “ras”.    Nou kom skop jy rookwolke op om alles te verdoesel met onverstaanbaarhede en ? aanval op Dawkins, met verwysings na Kobus

Jaco jy praat deurmekaar

Jaco Fourie 2013-09-03 Neelsie Nie alleen is jy deurmekaar verward nie, maar ook 'n tweegesig. Jy skryf hierbo met eerbied en vereering oor F.W. de Klerk: "Met respek; Mnr FW de Klerk, is 'n formidabele Nasionalis en leier -  die kanse dat hy net op die kan

Bemoedigende nuus vir Jan Rap

Angus 2013-09-03 Ek betwyfel dit of dit goeie nuus is vir Jan Rap. Daardie bruin bevolking en swartmense kan niks anders as vir hom  "geradbraakte" Afrikaans praat nie. So ook die 870000 meer wat Afrikaans praat. Hulle praat gemengde Afrikaans en Engels. Vo

Wit en Gesondheid! Nommer 2

2013-09-03 Om sake in perspektief te stel, is dit nodig om te noem dat ek nie die waarde van `n gesonde lewenstyl en dieet geringag nie: dit is baie belangrik.  Rondom die blok hardloop en `n appel eet, gaan egter nie malaria genees nie.  Daar bestaan siek

Rolf Harris

francois williams 2013-09-03 Reusedoos...al kom die leuen so snel...

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

Angus 2013-09-03 Beste Cornelius,   Daar word so baie kommentaar onderaan briewe geskryf, dat dit maklik is om iets mis te kyk.    Jy wil by my weet "hoekom "ras" elders, behalwe in die geval van mense, en ook volgens jou biologies defini

Jaco jy praat deurmekaar

2013-09-03 Jaco Fourie; nes die selfvoldane Kobus de Klerk en Wouter Ferns, sal in sy patologiese narsisme moet aanvaar; dat net omdat hy so meen, dit allermins die waarheid is.   Derhalwe, sy onopgevoede, kru en vuil dialoog in die algemeen, is ook reed

Vir die aspirant-genetikus: begin in die kombuis

2013-09-03 Beste Angus,       Ek is steeds oortuig dat ons oorwegend ooreenstemming het aangaande die bestaan van ras in die algemeen (ek het altans versekerd met jou).     Wat wel duidelik weereens vir my hieruit na vore kom, is jou

Jaco jy praat deurmekaar

Jaco Fourie 2013-09-03 Neelsie Jy is een om te praat.  Jy het jou naam so gat gemaak met omtrent elke onderwerp hier op die Net, wat aanduidend is van 'n persoon wat nie eers oor die vaagste algemene kennis besit nie.  Oor godsdiens draai Kobus sirkels om jou. Soos

Sophia Kapp daag vroue uit om hul regte op te eis

Aletta.Engelbrecht 2013-09-03 Geluk aan LAPA Uitgewers en die Valhalla Biblioteek. Dit lyk na 'n heerlike en inspirerende oggend.

7de Laan moet nou stop!

Benjamin 2013-09-03 Stem 110% saam!!!   Gelukkig kyk ek dit jare al nie meer nie.

Etiket

Reusedwerg 2013-09-03 Ek het na sy vlak gedaal en hom in Ingels geantwoord.

Vir die aspirant-genetikus: begin in die kombuis

George 2013-09-03 Beste Angus, Jy het met hierdie artikel vir ons almal gewys dat daar interessant en verstaanbaar oor die wetenskap geskryf kan word. My vraag oor hoe 'n ateïs die ongelooflike DNA met 'n toevallige skeppingsproses versoen beantwoord jy aanvankl

Skrywer wanna-be

Tiens Pretorius 2013-09-03 Ek dink die beste is maar om sommer voort te gaan en te skryf na hartelus, soos ek gedoen het. Maar moenie verwag jy gaan maklik jou werk gepubliseer kry nie en veral nie om geld te maak nie. Jy kan darem van die stukke hier aan SêNet stuur en d

Etiket

Angus 2013-09-02 Beste Reusedwerg, Watter taal het jy gepraat toe jy vir hom geseg het  dat dit nie jou skuld is as hy jou nie kan verstaan nie?   Groete Angus

Vir die aspirant-genetikus: begin in die kombuis

Angus 2013-09-02 Beste Cornelius, Ek het weer my antwoord aan jou deurgelees. As iemand vir my sou sê dat hy my sal help as ek semantiese probleme het, sou ek lelik die josie in gewees het. Gelukkig is jy nie ek nie; dus vra ek om verskoning hiervoor.  &nbs

Rolf Harris

Reusedwerg 2013-09-02 Is jy "for real" ou tietkop? Vat nou bietjie raad, wat jy in elk geval nie sal doen nie, as jy stilbly sal niemand weet jy is stadig nie. Maak jou mond oop en dit word bevestig. Sterkte ou grootseun.

Jaco jy praat deurmekaar

2013-09-02 Jaco Fourie se beheptheid met 'n Volkstaat is gewoon ongesond en dit lyk nie of hy enige ander algemene kennis het nie. Hy is egter nie 'n uitsondering in sy geindoktrineerde gedagtegang nie. Min wit Afrikaanses weet byvoorbeeld dat organisasies

Jaco jy praat deurmekaar

2013-09-02 Beste Jan,   'n Goeie Ingelsman (ja, hulle is skaars - maar tog) het op 'n dag vir my die volgende geseg:   While you allow a nitwit immoral liberal denialist appeaser to occupy your time, you're losing valuable time with intellige

Jaco jy praat deurmekaar

Jaco Fourie 2013-09-02 Jan Is jy bereid om met my oor Volksstaat 'n debat aan te voer?  Indien wel, spring eerste weg daarmee. Jaco Fourie

Bemoedigende nuus vir Jan Rap

Jaco Fourie 2013-09-02 George Wat bemoedigend is, is dat meer as 600000 swartes Afrikaans as eerste taal besig volgens die ATKV-verslag. Jaco Fourie
Top