2013-09-12Wouter Ferns stel nie belang in Cornelius Henn nie en kan Cornelius Henn maar staak om Wouter Ferns in Cornelius Henn se onsin te probeer insleep. Daar is niks waardevol vir Wouter Ferns daarin nie.
Staak dus asseblief jou verwysings na my
2013-09-12
Beste Angus,
Ek kan werklik ook net soveel verduidelik, en nie meer nie.
Jy verwys self na DNA.
Dink aan DNA in terme van genetika.
Dink aan genetika, in terme van logika - wetenskap - biologie (waar het jy daarvan ge
Angus2013-09-12Beste Cornelius,
Medisyne volgens ras kan ons volgende onderwerp wees, maar dan sal ek en jy eers aan mekaar presies moet verduidelik hoe die menslike genoom werk. Dis kop in 'n byenes steek, die belowe ek jou. Ek sal daaraan dink om iets daaroor te skry
Angus2013-09-12Beste Cornelius,
Jy verbloem die kern van die debat met jou inslepery van godsdiens. Ek het vrede daarmee. Glo soveel aan die skepping van die menslike verbeelding as jy wil. My versoek is aan jou om vir my te sê wie die rasse is waarvan jy praat
Lifa Dhlamini AKA PEEKAY2013-09-12Hi The soil
Kindly please check my lyrics out
Title: Harder then they know
They are a mixture of both english and venek.
2013-09-12Chris Dippenaar, jy meen jou ou slaggie hierbo bewys toe sommer die teendeel in alles!!! ... hahahaha ... jy moet darem BAIE slim wees ... komaan Chris, wees jy dapper en vertel my wat jy weet - en hoekom dit nie waar is nie! ... in elkeen van die sk
2013-09-12Beste Angus,
Hahahaha... en in die toekoms leer die kinders van genetika in vakke soos geskiedenis, en die die medici wat medisyne volgens ras voorskryf, word van die rol geskraap ... mooi Angus, hou maar gerus so aan!
(ek wens net
2013-09-12
Beste Duitswester,
Interessant om te hoor dat die "age of consent" in die Vatikaan 12 jaar oud is. Is jy darem seker oor jou feite want as dit waar is, open dit dan 'n hele nuwe geleentheid vir sekstoerisme.
M
2013-09-12
Beste Reusedwerg,
My komplimente oor jou insig en skerp opmerkings oor die VSA en sy buitelandse beleid. Suid-Afrikaners het groot geword met 'n Anglo-Amerikaanse propaganda-pers wat die ware motiewe van hierdie lande se buitelandse beleid
Reusedwerg2013-09-12Insiggewend wat jy oor die Jode skryf. Baie ouens wou my al geboks het oor my siening van die manne. Hulle dink nog steeds hulle kan op water loop en almal skuld hulle. Die "holocaust"' sal in mens bestaan herdenk word vir ongeveer 6 miljoen men
2013-09-12Sexual assault victims’ organizations are slamming evolutionary biologist and leading atheist Richard Dawkins for comments he made about the inoffensiveness of “mild pedophilia.”Dawkins made the remarks in a recent interview with The T
2013-09-12... en wyl ons op die onderwerp is:
Richard Dawkins wrote in The God Delusion that religion is a dangerous form of child abuse, a claim he reiterated in an online essay titled “Religion’s Real Child Abuse.” He explicitly says th
2013-09-12Beste Duitswester,
Met respek: hierdie onderwerp is reeds menigmaal deur die meul.
In die eerste plek wil ek jou met nadruk daarop wys dat pedofiele elders in die samelewing, gewis die skadu van die Roomse -skande waardee
Angus2013-09-12Beste Cornelius,
Richard Dawkins, VERBATIM(woord vir woord) aangehaal: "'Race' is not a clearly defined word. 'Species', as we have seen, is different. There really is an agreed way to decide whether two animals belong in the same species: can the
Reusedwerg2013-09-12So what ou vette? Jy swyg oor die Sjinese vrou wat die kind se oë uitgegrawe het. Ek dink jy het niks om te doen nie dan soek jy skoor. Gelukkig klits niemand hulle meer op oor jou nie. Kry vir jou iets om jou besig te hou. 'n Vragie aan jou, jy as b
F C Boot2013-09-12Francois Williams
Ai toggie wat sê 'n mens van so'n bitterbek wat die splinter in die oë van 'n ander veral die wit bevolkingsgroep sien en dan vergeet om die balk uit die oë van sy eie bevolkingsgroep te haal soos blyk uit die volgende
2013-09-12
Beste Jaco,
Die kommentare van jou hierbo verraai 'n verstommende onkunde oor die geskiedenis van die Midde-Ooste, en al wat jy doen is om Amerikaanse propaganda te pappagaai. Die oorsprong van die probleme tussen die Midde-Ooste en d
Jaco Fourie2013-09-12AfriForum het aangekondig dat die radionetwerk by hulle veiligheidstruktuur in Vryburg amptelik in gebruik geneem is. AfriForum het gehelp om die gemeenskap van Vryburg en omliggende omgewing te organiseer vir beter gemeenskapsveiligheid, nadat misdaad
Sonja Loots2013-09-12PEN Afrikaans volstaan met die standpunt dat dit onwenslik en onnodig drasties is/was om die publikasie te sluit. Selfs indien die publikasie in die skuld is, regverdig dit nie die sluiting van ’n amptelike studenteblad nie. Ons volstaan met ons sta
2013-09-12
Vervolgenswaansin Chris Dippenaar?... siestog, jou gegabbas en stront teen die muur is duidelik teen my persoonlik gemik met net mooi boggerol oor die onderwerp nie ... gaan stop daai pyp en sing jou song Chris ... cheers ...
2013-09-12Nog 'n paar leersame skakels in teenstelling tot Angus se dwaal omtrent Richard Dawkins se standpunt rakende die definieerbaarheid van ras:
http://www.youtube.com/watch?v=cCRMkNaq4jA
http://blogs.discovermagazine.com/gnxp/20
2013-09-12(Vervolg)
Ja, waarom probeer Richard Dawkins die Bybel en Godsdiens hiermee bespot?
Dit was my vraag van die begin af.
Angus, en toe antwoord jy: Tog stem ek [Angus] saam met Dawkins dat daar gespot moet word met religie. W
2013-09-12Beste Angus,
Ek aanvaar altyd die moontlikheid dat ek nie die beste in die oordra van kennis is nie. Dis duidelik uit jou opmerkinge hierbo.
Ek gaan egter die moeite spaar om jou verder daarin te lig, maar enige
Jaco Fourie2013-09-12Die VSA se optredes in die middeooste, reg of vekeerd, is ek geneig om te wil ondersteun. Islam tree willenskeurig op teenoor sy eie bevolking, asook hulle terrorisme in ander, veral westerse lande. Met hulle uitreik van "fatwa's&qu
2013-09-12Jaco, die Afrikaner het al hierdie dinge gehad en kon moeiteloos enige "settlement" afgekondig het. Een of etlike state kon geskep word en die Afrikaner kon met 'n ontwikkelde staat en ekonomie sy rug op die Afrika problem draai en "live ha
2013-09-12
Dis waar wat jy sê Pieter.
Met die Syria-dreigemente het dit egter duidelik geword dat Putin die laaste word ingekry het. Hy het die oorhandiging van die chemiese wapens voorgestel en deurgedruk. Ons sal maar sien hoe dinge verder ontwikkel.
Wat
2013-09-11Cornelius: "Ek is reeds tot vervelens deur die Wouters, Jaco's, Chrisse en Kobusse se meul op die werf. Daarom tree ek nou hier uit"
Nee, ou gabba, so maklik is dit nie. Nie net lei jy aan vervolgingswaansin nie, jy is ook 'n formidabele 'consp
Angus2013-09-11Beste Cornelius,
As daar mense is wat 'n vendetta teen jou voer, moet jy my asseblief nie daarby insluit nie. Ek het niks teen jou as persoon nie; ek ken jou alleenlik aan wat jy hier op SêNet skryf. Met baie stem ek saam, met ander nie; ve
Jaco Fourie2013-09-11AfriForum en slagoffers wie se geliefdes op plase vermoor is, het vandag in Pretoria ’n petisie vir die prioritisering van plaasmoorde begin, wat in November vanjaar by die Verenigde Nasies se Forum vir Minderheidsaangeleenthede ingedien sal word
Johan van Zyl2013-09-11Verklaring:
Dit word betreur dat onder die naam van media- en spraakvryheid 'n debat onstaan het oor die sogenaamde sluiting van die studentekoerant, Wapad. Ook in 'n skrywe soos hierdie van PEN Afrikaans, wat uitsprake lewer