Kommentaar

Die bespotting van ander se Godsdiens

2013-09-16 ... dis okei Jaco Fourie ...

NZ is die mees gevaarlikste land ter wêreld

F C Boot 2013-09-16 Misdaad in NZ.Google eerder http://www.police.govt.nz/sites/default/files/publications/crime-stats-national-20121231.pdf .

Oor God, Godsdiens, religie en spotters

Thomas 2013-09-16 Kobus   Die probleem is dat jou godsdienstige aansprake van alle waarheid ontbloot is - dit op sigself maak dit bespotlik. Om te beweer dat slange en bosse kan praat, dat maagde kan swanger word en dat dooies uit die dood kan opstaan is gewoon lagw

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

Thomas 2013-09-16 Kobus   Jy beweer: "Nog nooit voorheen, tot baie onlangs, is daar eens werklik gepoog om die wetenskaplike model op die Woord geskoei, uit te bou en voor te hou, nie. Maar, dit is nou ophande en daar word verwag dat dié model, die Darwi

Oor God, Godsdiens, religie en spotters

2013-09-16 ... en dan Kobus de Klerk; ek kan jou maklik met 'n varkblaas met ertjies die skrik op die lyf jaag - hoe lank gaan jy nog weghardloop van my eenvoudige ou vragie byvoorbeeld - hoe kan jy die Bybel, tot die Woord van God verhef?   &n

Oor God, Godsdiens, religie en spotters

2013-09-16 Kobus de Klerk, ek dink jy sal meer van 'n man wees as jy jou ydele selfbejammering met aanhalinge staaf waar ek jou, of enige ander se geloof, of ongeloof bespot het ... nietemin, dit sal gewoon dom wees om op iemand soos jy se verantwoordelikheid

Pieter Redelinghuys: Met respek

2013-09-16 Beste Cornelius,   Ek voel bewoë oor die skokkende insident wat jy ondervind het - niemand behoort só iets mee te maak nie. Ek glo dat mens nooit ontslae van so iets raak nie.   Daar is eenvoudig geen univer

Oorlog en Christelike Etiek

2013-09-16 Nee Pieter, Christelike etiek van enige basiese menslike ordentlikheid, kan geen rol speel in oorlogvoer ... of enige ander ideologiese spel op aarde nie - ook nie die Christelike Nasionale waansin lank gelede aan Mzansi nie ... alle Godsdiens op aar

Katolieke Kerk se priesters en seks

2013-09-16 Beste Varkspek,     Verskoon asseblief ook my oorywerige reaksies telkemale, maar dis duidelik dat menige wat opmerkinge omtrent die stryd in die Katolieke met pedofiele, duidelik nie 'n benul het omtrent die toewyding daarin nie.   &n

Kennis is mag (en sukses, welvaart, rugstekery, ondergrawery en korrupsie)

Wannie Carstens 2013-09-16 Ek het Marike van der Watt se kommentaar op hierdie boek gelees. Die breë strekking daarvan, dat die boek lekker lees, is waar. Ek het dit self gelees en omdat ek self aan 'n universiteit verbonde is, dit interessant gevind en dit ook geniet s

Die bespotting van ander se Godsdiens

Jaco Fourie 2013-09-16 Cornelius Jou lysie is te lank, toe kies ek maar jou eerste genoemde keuse.

Afrikaners wat doen en nie net praat nie … (word hiermee vervolg)

Jaco Fourie 2013-09-16 VIER 'n AFRIKANERFEES te VOORTREKKERMONUMENT  24 Sept 13 Gereël deur AfriForum Braaivleis, potjieskos, souskluitjies, koek- sisters, stokbrood, tuisgemaakte konfyt en vele tradisionele gunstelinge om die mond te laat water. Dan is daar v

911 Sameswering en die eentonige Chris Dippenaar

2013-09-16 Chris, ek't ooreenstemming met jou dat dit dalk minder oor my lysie hierbo, as oor kritiese en rasionele denke gaan ...  heel toevallig het ek reeds 'n bydrae gestuur waarin ek onderskeid tussen die woorde sinies en skepties maak ... hoop jy vind o

Afrikaners wat doen en nie net praat nie … (word hiermee vervolg)

Jaco Fourie 2013-09-16 Die veiling van ’n huis in Salisburyweg 28 in Kenilworth, Kaapstad wat môre om 10:00 sou plaasvind, is pas opgeskort nadat die Zimbabwiese regering Vrydag inderhaas voldoen het aan ’n bestraffende kostebevel van die Tribunaal van die

Die bespotting van ander se Godsdiens

2013-09-16 Jaco, waarom die Hindoe in my hart uitsonder?

Die bespotting van ander se Godsdiens

2013-09-16 Beste Pieter,   My jarelange stryd met Kobus de Klerk en sy mede ware gelowiges op die werf, is juis hul vuur en swael dwepery, bespotting en minagting van ander se harte - gelowig en ongelowig.   Richard Dawkins, is egter in geheel s

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-16 Beste FC Boot,     'n Reuse dankie vir jou kosbare inset hierbo.     Ek't dit in my biblioteek gebêre en sal nog lank daaruit lees.     Ek het egter van die begin reeds hier ooreenstemming dat daar wel meriete

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

FC Boot 2013-09-16 Om die saak verder te vertroebel plaas ek hiermee 'n artikel soos dit is in : Pandaemonium " WHY BOTH SIDES ARE WRONG IN THE RACE DEBATE " verskyn het. Google die opskrif as jy al die grafieke wil sien. Is race a biological reali

Johannes Kraalshoek se Engels en elke ghetto waarbinne ons almal leef

2013-09-16 Ek stem heelhartig met jou saam. Goeie skrywe, net jammer min mense lees hier. Dalk moet jy by SêNet se briewe ook skryf!   Groete    Perdebytjie

Die kind

Petrus 2013-09-15 Pragtige verhaal. Beeldspraak is goed.

Die bespotting van ander se Godsdiens

2013-09-15 Beste Cornelius,   Dawkins het niks kwytgeraak van 'n onredelike aard nie, soos bv sy opmerking aangaande geestelike geweld teen kinders wat die Abrahamitiese godsdienste veroorsaak deur 'n ernstige wig te slaan tussen die mensdom,

Die bespotting van ander se Godsdiens

Jaco Fourie 2013-09-14 Angus. Ek wil definitief nie tot die rasdebat toetree nie, want my kennis daaroor is te karig om sinvol te kan deelneem.  Jou een stelling het wel my belangstelling geprikkel, nl: "Die Eskimo lyk soos hy lyk, want sy DNA het hom laat aanp

Kaalvoet oor die highway

ben van bruggen 2013-09-14 Dit was nou 'n moeite-werd-lees!

"Save Our World" by Niresh Ramraj

NAMISHA RAMRAJ 2013-09-13 Beautiful song. Love you DAD!

911 Sameswering en die eentonige Chris Dippenaar

2013-09-13 Nog 'n goeie bron: http://www.csicop.org/si Gaan kyk ook gerus na prof. Claassen se bydraes hier op LitNet. Op hierdie stadium gaan dit dalk minder oor jou lysie hierbo as oor kritiese en rasionele denke.  

Die bespotting van ander se Godsdiens

Jaco Fourie 2013-09-13 En heeltyd dog ek  "Neelsie" is a term of endearment! Soos nou deur jou versoek hiebo, sal ek jou maarvervolgens die werf se "Hindoe" noem. Jaco Fourie

Die bespotting van ander se Godsdiens

Angus 2013-09-13 Beste Cornelius, So bietjie humor kan die arme Christentjies darem ook nie kwaad aandoen nie, maar ek stem saam, dit moet goed gekies  word.   Na aanleiding van jou agtjaar-oud -bruide-foto's haal ek aan uit Hildebrand se Camera Obscura. (N

Pedofiele en die Vatikaan

2013-09-13 Beste Pieter,   Het ons nie almal in verantwoordelikheid om konsekwent in ons beoordeling van 'n saak te wees nie?   Kan ek nie jou laaste sin aan Chris, eweneens van toepassing maak oor die bedoeling van Chris Dippenaar om net so na enigi

911 Sameswering en die eentonige Chris Dippenaar

2013-09-13 Chris, dankie vir jou skakels ... enigeen kan egter daarop kliek, en kan dan agterna weer die videos en onderhoude in my skakel hierbo kyk ... elke belangrike feit in jou skakels word eweneens deur die meer as duisend kundiges in my skakels herhaal - plus

Die bespotting van ander se Godsdiens

2013-09-13 Dankie Angus, jy is inderdaad die ware heer wat ek gedink het ... ek moes egter iets doen om hierdie helse misverstand uit die weg te ruim ... kom ons hou daarby; dis boewery waar ander se geloof, of ongeloof bespot - "ridicule" - wo

911 Sameswering en die eentonige Chris Dippenaar

2013-09-13 Krap maar nog so bietjie rond deur die skakel wat ek geplaas het hierbo, daar is nog 'n paar. 1) http://www.skeptic.com/eskeptic/08-06-04/ 2) http://www.skeptic.com/eskeptic/06-09-11/  

Die ware Afrika

2013-09-13 Nee hel Chris Dippenaar, sit neer daardie pyp ... dis wel Ingels, maar kon die woordjie "misled", jou dalk so die spoor byster gelaat het? ... wie kan tog vir ons 'n nugter en onafhanklike uitleg buite enige bron omtrent  die Ingelse

Die bespotting van ander se Godsdiens

2013-09-13 Beste Charl,   Jy maak verskeie grondige stellinge.   Politiek en ander voorbeelde wat jy aanhaal, behels egter nie iemand se wese, soos in die geval van Godsdiens nie.   Ek het baie lank gewik en geweeg voordat ek die term "By

Pedofiele en die Vatikaan

2013-09-13 Beste Chris,   Baie dankie vir jou skakel wat ek waardeer. Trouens weet/ verstaan ek presies wat Dawkins bedoel. Met 'n insident in my jeug ( 9 jaar oud)  het ek eerstehands ondervind waaroor Dawkins praat.   Terwyl ek

Die bespotting van ander se Godsdiens

2013-09-13 VERBATIM Angus - verbatim ... die video wys presies wat die heer Dawkins ons omtrent sy standpunt wil laat verstaan ... die res is gewoon jou "spirituele intelligensie" waarin jy jouself probeer verweer ...   Angus, met die grootste res

Die bespotting van ander se Godsdiens

2013-09-13 Chris Dippenaar, 'n mens noem sulke ongegronde aanmerkings in die openbaar, laster ... ek het wel 'n gewete hierin en al sou ek skuldig wees, dit hoegenaamd nie my punt dat dit boewery is sal verander nie ... dit kan wel wees dat ek net so min kons

Die bespotting van ander se Godsdiens

2013-09-13 Nee Jaco Fourie, ek kryt jou nie uit nie, en ek bespot jou ook nie ... ek noem jou wat jy duidelik graag genoem wil word ... ek't lankal gehoop jy ag my ordentelikheid daarin ... dankie ... noem my maar gerus Hindoe, Moslem, Jood, katolieke Afrikaan - Cor

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-13 hahahahaha... nee Angus, ek dink in jou verbeelding sien jy 'n "chimera" ... ja, Google die woord, en kyk of dit jou gedagte pas waarin jy jouself so lelik misgis het ...    

Afrikaners wat doen en nie net praat nie … (word hiermee vervolg)

Jaco Fourie 2013-09-13 Na afloop van AfriForum se suksesvolle Blou- en Groendruppel-projek wat deur al 120 AfriForum-takke regoor die land uitgevoer is, het inwoners van ander dorpe AfriForum genader met versoeke om ook húlle dorpe se watergehalte te toets. “Bekom

Die bespotting van ander se Godsdiens

Angus 2013-09-13 Beste Cornelius, Jy het my nou laat skrik. Die SêNet-werf sal groot skade ly as jy nie meer skryf nie. Kyk watter skade al gely is noudat Kobus nie meer skryf nie.  Ek beloof om nooit weer met enig iemand se godsdiens te spot nie. Van nou af
Top