Aye, aye, ...
Ja, gegewe die drukte wat ek elders op die werf ervaar en die verligting daar altyd in julle here se geselskap is, ek meen julle (en die baie ander belangstellendes hier), hierdie spel wat ras, taal en ontwikkeling so noukeurig saamvat, saam met my sal geniet.
See ye efter,
Cornelius Henn


Kommentaar
Dit was nou goed!
Dankie Cornelius,dit was nou regtig snaaks!