Dit was op 'n stadium goed, maar dis nou voos. As daar iemand by Sabc Tv met breins oor is, dis nou tyd om die ou suur soustrein vol soustannies te stop.
Hans Richardt
1Dit was op 'n stadium goed, maar dis nou voos. As daar iemand by Sabc Tv met breins oor is, dis nou tyd om die ou suur soustrein vol soustannies te stop.
Hans Richardt
1
Kommentaar
Stem 110% saam!!!
Gelukkig kyk ek dit jare al nie meer nie.