Angus2013-09-23Beste FC Boot,
Uit wat jy geskryf het, en die lang Katolieke verklaring aangehaal, sê nog nie vir my wat jou persoonlike beskouing is nie. Is die Bybel vir jou histories en wetenskaplik waar of nie?
Ek gaan tog, sodra ek die kans k
2013-09-23Goed Wouter, hier's die volledige antwoord: Die mensdom in sy geheel kom nie uit Afrika uit nie. Hulle gaan nog baie ouer fossiele kry op plekke wat destyds, voor die aarde gerek het (met ander woorde Gondwanaland) so ent van die ewenaar af wa
2013-09-23Jaco,
Ek wil nie nog 'n polemiek begin nie, maar al die wettiese voorskrifte vir saligheid soos deur jou hierbo aangehaal is deur Christus se kruisiging en opstanding ongedaan gemaak. Die suiwere onderhouding van enige of almal van hulle eno
2013-09-23
Beste Wouter,
Ek bedank jou vir die gesprek en die tyd wat jy daarvoor afgestaan het.
Ek weet nie wat Susan Sontag kwyt geraak het oor 911. Ek kan alleen raai:
"They deserved it", en tot 'n groot mate stem ek saam me
francois williams2013-09-23Die geweld is 'n wanvoorstelling?? Nou hoe ver terug wil jy hê moet ek gaan? Okei, geen probleem, Vietnam, Korea, WO2, WO1, Boereoorlog, en dan terug deur honderde jarre van godsdienstige oorlogvoering in die EU???
Maar die EU is nie geweldadig as
2013-09-23Leon Retief,
Ek dink vir doeleindes van hierdie bespreking kan jy gerus werk met die terminologie wat deur die opstellers van die baraminologiese stelsel daarvoor ontwikkel en en is my persoonlike vertalings voorkeur nie juis nou vir daardie doel
Angus2013-09-23'n Drukkersfout? nog so nooit as te nimmer nie. Jan, 'n behoort my mos teen hierdie tyd al te ken. Jy behoort te weet as jy my briewe lees, moet jy fyn lees. Ek het 'n onderskeid gemaak tussen langer violetstrale, maw violetstrale met 'n langer golflengte
Reusedwerg2013-09-23Ek het 'n video gesien van 'n knaap wat 'n onderwyser aanval. Eerstens sal dit die kind se laaste aanval wees en tweedens die ouers moet ook in die bek geruk word, maar Jan ek stem volmondig met jou saam. 'n Goeie pak slae verrig wondere aan 'n kind. Die
2013-09-23
Beste Wouter,
Hierdie Pous is oënskynlik 'n groot verbetering op die vorige een, die Duitser wat hoof van die moderne weergawe van die Inkwisisie was. Sy agtergrond is ook heelwat anders daar hy die moordadige gebeure onder die diktat
2013-09-23Hello Chris,
Ek durf nie in ooreenstemming met jou wees nie,aangesien, die rympie wat gaan volg so bekend is. Die string name en dan wat die oortreding was en hoe dit alles 'n bespotting is van Henn se hart en hoe dit speel na die wil van Kobus,
2013-09-23Hello Jan Rap,
Nee Jan, dit is nie 'n antwoord nie. Kan jy dit beter formuleer en veel meer volledig as wat jy hier gedoen het.
Baie dankie
Wouter
2013-09-23Hello FW,
In konteks van al die wapen geweld oor meer as 'n eeu is die gebeure soos gelys in Finland, Duitsland et al, minimaal. Deur 'n lys te gemaak het soos jy gedoen het en dan terug te staan en beweer dat die Weste is geweldadig tot di
2013-09-23Hello Pieter,
Die lys van wandade is lank. Hierdie sal die aspekte wees wat ek in my lees ook sal ondersoek verderaan. Dankie vir die gesprek en 'n baie goeie onderwerp wat jy op die tafel gesit het. Dit het my stimuleer sonder enige twyfel
Jaco Fourie2013-09-23
Raed-na-Gael
Ek moet jou komplimenteer vir 'n goeie uiteensetting hierbo. Genoemde studie is ten doel om geloofwaardigheid aan homoseksualiteit met die Bybel te koppel, vir gay Christene, wat so graag aanvaarding daarvoor in die Bybel te vinde
George2013-09-23Kobus, jou kommentaar dat ek stuitig is het my laat glimlag. Jammer, maar jou pogings om my kwaad te maak het nie gewerk nie. Jy gee weer 'n lang verduideliking van die skeppingsvolgorde in Genesis 1 en om seker te maak dat dit nie verkeerd verstaan word
Leon Retief2013-09-23
Dankie mnr de Klerk maar dit beantwoord nog nie my vraag nie - wat bedoel u met hoofklasse? Is 'n hond-soort byvoorbeeld 'n hoofklas? Is 'n soort 'n spesie, genus of wat ook al? Ek weet wat kreasioniste bedoel met "kinds" maar wil seker maak p
2013-09-23
Beste Raed-na-Gael,
Baie dankie vir jou inset wat ek besonder baie geniet het. Die volgende paragraaf van jou is werklike geïnspireerd:
Die Bybel sê dat die Satan in alle vlakke van ons bestaan teenwoordig is en dat hy
2013-09-23
Beste FC Boot,
Hartlike dank vir hierdie pragtige inset van jou, die beste en intelligentste bydrae oor die ontstaan van die heelal en die mens uit die oogpunt van die Katolieke Kerk. Selfs 'n agnostikus soos myself vind dit heel bekorend.
&nb
2013-09-23Cornelius, elders (kan nie nou onthou waar nie) skryf Wouter dat iets wat jy kwytraak "ryp is vir die Onion". Dis duidelik dat almal die grap vang behalwe jy.
francois williams2013-09-23Wouter, of jy kannie of jy wil nie lees wat ek skryf nie? My stuk gaan pertinent oor die grootste massaskietery deur 'n enkel of enkele skieters ... oor die afgelope 25 jaar waar dit wemel van Westerse lande,soos Finland TWEEMAAL, Duitsland, OZ, Can, VK,
2013-09-23Wouter Ferns se slimmigheid hierbo, impliseer gewis ook dat die waarde heer Donald Trump, as 'n spreekwoordelike 'elephant in the room' - skuldig aan onsin soos 'Anti-Americanism' is ... hoe absurd!!! ... ja, die feit dat 'n mens skepties o
2013-09-23
Beste Wouter,
Dankie vir die moeite wat jy gedoen het, en vir al die inligting wat jy verskaf het. Meer kan jy nie doen nie.
Die "bottom line" vir my altans is dat baie bloot 'n klomp blah-blah-blah-blah is.
Daa
2013-09-23
Wharghahahahhaha ... help asseblief tog, en daar skiet die vervelige Chris Dippenaar toe sommer sy "uie" strooipoppie af!!!! ... en dit nadat die ewe patetieke Wouter Ferns, klaar die wenner daaruit verklaar het ... hehehehe ... nee wat,
2013-09-23Daar het jy dit nou George. Kobus skop die laaste pilaar van sy argument onder homself uit deur juis die gedeelte vir ons aan te haal wat duidelik 'n hiërargie aandui in die eerste mite van die skepping:
Gen.1:26 En God het gesê
2013-09-23
Maryke, wat 'n heerlike resensie. Ek glo dis selde dat 'n skrywer die resensent bedank vir die kritiek! Hierdie keer is ek eerlik dankbaar daaroor, hier en daar dinge uitgewys wat vermy kan word. Maar dis die deel oor die liefdeslyn wat my hand st
2013-09-23Wouter,
Wat ek moet en gaan doen, is eintlik maar baie eenvoudig - ek moet en gaan by die Waarheid hou. Die Waarheid is verhewe by my en enige mens en vir my 'n rigsnoer en Wegwyser soos 'n Kompas. Dit sal dwaas wees om die Kompas te ignoreer en eie ko
2013-09-22Hello,
Nog 'n aspek wat moet ondersoek word is die volgende. Die spreekwoordelike 'elephant in the room', die kwessie van 'Anti-Americanism', die reaksie van die Anti-Amerikaanse impuls en is so oud soos die VSA self. Die redes hiervoor is
2013-09-22Hello,
Sal die volgende tragedie soos rapporteer in die New York Times van Sondag nou bewys dat Afrika is 'n hool van geweld:
September 21, 2013
Gunmen Kill Dozens in Terror Attack at Kenyan Mall
By JEFFREY GETTLEMAN&n
2013-09-22Hello,
FW mis die punt en word die tragedie in die VSA gebruik om 'n baie goedkoop punt te maak en dan daarby nog die verkeerde punt ook.
Dit is nie die 'Weste' wat 'n probleem het met wapens nie, maar die VSA en is dit 'n de
Panda2013-09-22Beste Thomas — Hierdie reaksie is effens laat en van die punt af en ek wil nie probeer om die onderwerp ter sprake te verander nie, maar Kobus de Klerk is heeltemal reg as hy in sy reaksie op jou kommentaar van 16 deser beweer dat hy lesers uitgedaa
2013-09-22
Beste Chris,
Hierdie skrywe van jou het 'n hele blik wurms, en ou wonde, oopgemaak wat blykbaar nooit genees sal word nie, as ek so die kommentare en terugvoer hier lees. Ek wonder net waarom Sailor Malan so gretig was om vir 'n
Fransi Phillips2013-09-21Mens kan nie so 'n pragtige storie begin met : "Die volgende oggend" nie. 'n Groot deel van die lesers gaan belangstelling verloor omdat hulle na die eerste drie woorde gaan dink die eerste helfte van die storie het in 'n drukfout verlore
2013-09-21Beste Angus
Kom ons kyk na die skeppingsverhale. Die eerste skeppingsverhaal is geskryf tussen 586-539 vC. Dit is dus geskryf tydens die Babiloniese ballinskap. Daar was baie skeppingsverhale met baie gode. Die Joodse ballinge neem hierteenoor 'n ander
Leon Retief2013-09-21
De Klerk gebruik verskeie kere die word "soort". Om enige moontlike verwarring te voorkom verneem ek graag van hom wat hy met hierdie word bedoel.