Kommentaar

"Die sekelmaan" deur Chante Stroh

2013-09-25 Absoluut fantasties. Jy is 'n baie talentvolle jong dame!!! Sukses vorentoe.

Oorlog en Christelike Etiek

2013-09-25 Hello,    Alan Moore vertel die volgende staaltjie en plaas ek dit na aanleiding van die advies wat die internet bied.    Die internet besluit om te gaan reis en arriveer by 'n stad se stadspoorte en die wagte vra dat die internet

Oorlog en Christelike Etiek

2013-09-25 Hello,    Vir die wat dalk nie opstel gaan lees in sy volledigheid nie is dit veral die volgende gedeelte wat vir my waardevol was indien die motivering van Truman ook in oorweging gebring wil word:    David Holloway, a historian o

Oorlog en Christelike Etiek

2013-09-25 Hello Pieter,    Chris et al,  Terwyl hierdie onderwerp nou op die tafel is kan daar verwys word na die volgende artikel uit die week se New Yorker met die titel, 'Nukes of Hazard' deur Louis Menand, voorheen hier verwys na, met sy ops

Vir Angus en Wouter

2013-09-25 Hello Jan Rap et al,    Ek volstaan ook met Angus se antwoord en is dit hoe my antwoord ook daarna sou uitsien. 500 miljoen versus 8 miljoen jaar. Dit was 8 miljoen jaar vir die gesamentlike oorsprong maar volstaan ek ook by die ongeveer 2,5 m

Grootste massa-skieters in die laaste 25 jaar

2013-09-25 Hello FW,    Ouboet, hoekom is jy so kru?   Los die vark se ballas uit.    Dit is die verkeerde troetel in troeteldier.    Geddit?   Sien, jy is 'all over the place'.    Nou trek jy by oorlog,

Oorlog en Christelike Etiek

2013-09-25 Hello,    Ek het nogal altyd Susan Sontag bewonder vir haar erns. Hard aan die werk met enige onderwerp waarmee sy omgegaan het, in erns en op 'n intelligente manier.    Gedeeltes wat Susan Sontag oor 911 geskryf het is soos volg:&

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

2013-09-25 Hello Kobus,   Jy verstaan my verkeerd en is onnodig aan te verdedig. Wat hierdie aspek van die gesprek aangaan betwyfel ek nie die bestaan van God nie en word dit vir die doeleindes van die gesprek as waar beskou en was hierdie nie 'n gesprek om d

Pous Francis: A Big Heart Open to God

2013-09-25 Hello Pieter,    Op hierdie stadium kom Pous Francis as 'n baie subtiele denker oor en dit is 'n baie goeie teken en is daardie nuanse baie welkom as 'n verandering van die gewone dogmatiese denke. Die uitdaging bly, sal die Kerk soepel wees?&

'n Oomblik in die kop van 'n konspiritualis

2013-09-25 Hello Chris,    'n Mens kan jou horlosie stel volgens Henn se reaksies en hierdie was heeltemal op tyd. Henn stel nooit teleur nie. Nou, daar is baie name op daardie lys wat ek nie ken nie, maar David Icke is in 'n klas van sy eie en wanneer H

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Angus 2013-09-25 Beste Humphries du Randt, Dankie hiervoor; dis interessante leesstof, maar dit gaan my 'n hele ruk neem om alles deur te gaan; dus sal ek 'n afskrif hiervan maak, en elke dag so bietjie daaraan werk.    Nogmaals dankie. Groete,  Angus

"Dwaasland" deur Dewald Hoffmann

Wynand Breytenbach 2013-09-25 Loving it dude.    Never stop Writing, beautiful poetic song.   Stay Cool

Jack Flam: Matisse and Picasso

Johannes Comestor 2013-09-25 Dankie vir die kommentaar. In my huis is daar eerder boeke as skilderye. Ek het wel 'n aantal geraamde afdrukke teen die mure. Ek lewe baie beskeie; party mense sou dit eerder ingat noem.   Johannes Comestor

Hoekom raak SA agter ivm Afrika??

Nellasvc 2013-09-25 Goeie middag.      Ek het jou brief gelees grootliks omdat ek besig is met my Meesterstudie in Internasionale besigheid en veral op SA besighede wat uitbrei na Sub-Sahara-Afrika toe. Dis wel waar dat Suid-Afrika 'n daling in groei beleef

"Tweedehandse liefde" deur Chante Stroh

2013-09-25 Chante dis fantastiese lirieke. Ek weet jy kan dit nog ver vat. Wens jou net die beste vir jou pogings

Vir Angus en Wouter

Angus 2013-09-25 Beste Jan, Ek twyfel of jou fossiele waarvan jy droom, ooit gevind sal word. Die landstreek waarvan jy droom, se fossiele is al hier en daar raakgeloop: hulle is so om en by 500 miljoen jaar oud, en is oa stromatoliete. Gewerwelde diere moes nog so 450 m

Clover Aardklop 2013: Jaco Bouwer gesels oor Na-aap

2013-09-25 Ja, ek is self met 'n bordpasser bygekom. Nie dat dit gehelp het vir die streke nie. Ek het bloot St 7 Tik dadelik gelos! Dankie tog daarvoor.

Oorlog en Christelike Etiek

2013-09-25 Pieter, ek sit nou en wonder tot watter mate jy sou "saamstem" as dit 'n atoombom en nie vliegtuie was op 9/11.

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

2013-09-25 Wouter, Vir jou is die gedagte aan die lewende God en die Woord van God en die werkinge en vermagtinge van God  'n mite sonder bestaansreg (ek neem aan jy gun ander mites darem seker hul 'bestaansreg') en het jy dit in jou ateïstiese gemoed e

'n Oomblik in die kop van 'n konspiritualis

2013-09-25 Hello Wouter Die rympie volg toe, soos jy voorspel het, met "meer as 'n duisend ingenieurs se professionele meninge", en my gunsteling, David Icke, die mees "eerbare" van die lot. Dis mos die ou wat sê mense word beheer deur die

Nou ja - 'n Mens moet die Bybel oor homo's ...

Jaco Fourie 2013-09-25 Pieter 'n Mens moet maar aanvaar dat die meerderheid mense altyd die een of ander god sal wil aanvaar en aanbid, asook probeer om ander tot hulle geloof te wil proseliteer.  Ek het geen pyn daarmee nie, solank hulle my net uitlos.  Elkeen van

Wie is Walkie Talkie?

2013-09-25 Een ding wat duidelik na vore kom is die feit dat die Engelse destyds (1899-1902) die oorlog gewen het.

Jack Flam: Matisse and Picasso

2013-09-25 Jinne ja. Is nogal nuuskierig om te weet of jy net boeke oor hulle besit of watse skilderye in jou huis aangetref word Comestor. Dit geniet. Dankie.

'n Oomblik in die kop van 'n konspiritualis

2013-09-25 Vir enigeen wat gewonder het wie byvoorbeeld Brain OLeary wat ook so deur Chris Dippenaar se SlayerX kamstig gedebunk is, kyk gerus hier: http://www.youtube.com/watch?v=yO0T05kQkbs#t=45 ... maar nou ja, wat is 'n ruimtevaarder en fisikaprofessor

Geld van die natuur

2013-09-25 Aardeland - laat mens dink né. Uitstekende foto en geskryf. Dankie

Nou ja - 'n Mens moet die Bybel oor homo's ...

2013-09-24 Dan is daar ook nog die tragiese ironie dat Jaco die selfverklaarde ex-christen en nou ateïs, die volgende stelling in die Bybel bewaarheid. Heb 6: 4-6 Die oordeel egter, kom ons geensins toe nie, maar 'n mens kan ten diepste net hoop dat Heb 10:29

911 Sameswering en die eentonige Chris Dippenaar

2013-09-24 Ai tog ou Snaaksie Dippenaar ... lees weer die opskrif van my bydrae hier ... kyk of jy die deel "vervelige Chris Dippenaar" daarin speur ... sien, jy is laaaaankal so saai, droog en oninteressant, dat jy selfs vir jou eie ou grappies val ... he

Vir Chris de Wit oor Sailor Malan

2013-09-24 Ek het soos gewoonlik grotendeels ooreenstemming met jou Jan Rap ... ek dink 'n mens moet maar aanvaar dat kognitiewe dissonansie eintlik 'n BAIE lelike ding is, en dat die onderwerp selfs eerder in Ingels gevoer moet word as jy hoegenaamd tot die bygelow

Pous Francis: A Big Heart Open to God

2013-09-24 Met respek: Pous Francis, sit gewoon die katolieke tradisie die afgelope 2000 jaar voort ...  dis jammer dat alles so gedurig ontsier moet word deur Wouter Ferns ... ek onderneem om voortaan die onderwerp ter wille van veral die Evangelie, 

Clover Aardklop 2013: Jaco Bouwer gesels oor Na-aap

2013-09-24 Nee, maar ek het Afrikaans gehad in die dae toe die onnies nog slae uitgedeel het.

Geld van die natuur

2013-09-24 Dankie Hennie,   Dis gaaf om weer 'n bietjie sin op die werf te kon lees.   Ja, hier is slimjanne wat jou selfs tot binne in jou kop kan kyk en jou as 'n konspiritualis sal bespot; sou jy net waag om te meen dat 'n maatskappy&

Nou ja - 'n Mens moet die Bybel oor homo's ...

2013-09-24 Hello,   Die volgende program het vandag opgekom in my ITUNES versameling en is die program nog beskikbaar van die BBC:    Why Religions Change Duration: 30 minutes First broadcast: Monday 23 September 2013   What cau

'n Oomblik in die kop van 'n konspiritualis

2013-09-24 Hel, kan 'n mens dit tog glo!   Ene SlayerX en 'n ewe verskuilde Muertos, is die ergerlike en siniese Chris Dippenaar se gesaghebbendes - wat meer as 'n duisend ingenieurs se professionele meninge in die openbaar kan weerlê!   

Baraminologie

2013-09-24 Hello FC,    Baie goeie kommentaar. Hierdie maak geloof intellektueel heel respektabel.    Baie dankie   Wouter

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

2013-09-24 Hello Kobus,    Elke keer leer ek iets nuuts by jou, en moes ek Fata Morgana gaan opsoek. Fantastiese beeldspraak maar tog is dit nie ek nie. Hierdie was nie 'n twis met jou oor die aanbidding van God nie en 'n volgeling wees nie. Hierdie was

Nou ja - 'n Mens moet die Bybel oor homo's ...

2013-09-24 Hello Raed-na-Gael   Jy was so subtiel in jou uiteensetting dat ek jou dalk verkeerd verstaan het. Indien so, laat weet asseblief, want hierdie brief van jou pas perfek by die nuanse wat Pous Francis in sy onderhoud ook verwoord het en saam me

Nou ja - 'n Mens moet die Bybel oor homo's ...

2013-09-24 Hello,    Tesame met die kennismaking tussen Walt Whitman en Oscar Wilde en om mekaar in Bybelse terme te ken. (Dalk ook die beauty and the beast - die homoseksuele weergawe daarvan), die volgende na aanleiding van die volgende:   

Nou ja - 'n Mens moet die Bybel oor homo's ...

2013-09-24 Hello,    Aangesien hier die 'gay-brief' van die week is, hoop ek Raed-na-Gael vergewe my as die volgende aanhak aan sy brief. Dit was 'n amusante stuk wat ek vandag gelees het, 24 September 2013 en wil dit graag met die wat dit sal waard

Nou ja - 'n Mens moet die Bybel oor homo's ...

2013-09-24 Beste Jaco,   Na die lees van jou brief ontstaan onvermydelik die gedagte by my:  Hoe is dit moontlik dat die Bybel beskou kan word as die "Woord van God"? Dit is mos uiters onsin. Trouens, dit is die woord en produk 

Vir Angus en Wouter

Angus 2013-09-24 Beste Jan, Ek weet ek het al geantwoord, maar hier is nog meer inligting. Ultravioletlig kan verdeel word in UV-A, UV-B en UV-C volgens golflengte. Ek het die eerste twee bedoel. UV-C bereik nie die aarde nie, agv van die Osoon. Oppas egter vir UV-C as j
Top