2013-10-08Hello Pieter et al,
IN I8I7 America's minister in London, John Quincy Adams, reported that"[t]he universal feeling of Europe in witnessing the gigantic growth of ourpopulation and power is that we shall, if united, become a very dangerousmem
2013-10-08Trienie Mahne,
Reken die volgende werklikheid teen jou afgerigtheid om 'n bepaalde en sogenaamde Christelike agenda te dien:
Die feit dat ek telkens die dwalinge wat jy en Kobus de Klerk kwytraak mediteer, is inderdaad uit my m
2013-10-08Charl,
Die aannames wat jy maak sonder basis daarvoor is juis die tipe van ding wat veroorsaak dat jy agnosties is - gebrek aan insig in dit wat onder bespreking is.
Wat die sogenaamde teenstrydighede aanbetref, is dit juis al oor lang tye heen verk
2013-10-08Hello Kobus,
Ek het tot my sinne gekom en buig voor jou alwetenheid en buig daarmee uit die gesprek uit. Hoe kon ek ooit getwyfel het dat jy al die wysheid in pag het en is dankbaar dat jy my kon verlos van my selfdesepsie. Ek hoop Corneliu
2013-10-08Hello Trienie
Ek wou eers reageer op jou brief omdat daar so min is waarmee ek met jou saamstem, maar het myself toe bedink. Ek dink dat Hennie se bydrae die krediet kan kry hiervoor.
'n Mens kan heeltemal verkeerd wees oor iets en nog steeds die regte
2013-10-08Ek kan verstaan hoe Tim voel: http://www.artthesystem.com/2013/08/just-like-tim.html (nes ek) ... dis egter steeds hartseer hoe daar onder mekaar gekruip word deur die sogenaamde "agnostiese ateiste" en ware gelowiges - alles ten koste van
2013-10-08Beste FC Boot,
Dankie vir jou interessante spoeg en plak.
Ek herhaal dat ek nog altyd meriete aan beide kante van die saak respekteer - inteenstelling tot die ekstreme en fundamentele aangryp deur Angus van bepaalde veronderstelling
2013-10-08Hello Pieter
Goebels was nie by die Nuremberg-tribunale nie. Hy het selfmoord gepleeg saam met Hitler in die bunker. Jy het dalk net die verkeerde naam beet. Dis moontlik dat Göring so iets kon gesê het, maar ek is nie seker nie.
Chris
2013-10-08
Hello Chris,
Ag nee, Chris! Dankie vir jou inset maar hoekom pynig jy my só? Wat is dan die rede wat jy suggereer/insinueer?
Nou brand ek van nuuskierigheid.
Beste groete,
Pieter Redelinghuys
2013-10-08Onderaan Angus se brief (Homo sapiens en die grootape) het Wouter 'n bydrae (THE FORGING OF RACES, Race and Scripture in the Protestant Atlantic World, 1600–2000 van Colin Kidd) gemaak wat die hele idee van raskwalifikasie op sy kop draai.
2013-10-08Hier is Chris Dippenaar se onsin aan die woord antropologie: http://www.anthropologie.com/anthro/index.jsp ... let asseblief dat Chris Dippenaar se beheptheid weereens ligjare van die onderwerp af is ... en dat ek my nie verder daaraan sal
Jaco Fourie2013-10-08Trienie
Dankie vir jou deurdagte terugvoer. Ek het dit vlugtig gelees, en sal dit met die eerste geleentheid in meer diepte deurlees en daarop respondeer. Ek moet bysê dit lyk indrukwekkend.
Ek is tans in Oudtshoorn saam met 'n mal klomp
2013-10-08Sjoe! maar jy's slim Chris Dippenaar ... ek stel voor die wêreld stel jou en Kobus de Klerk as hoofde oor alle kennis op aarde aan - dan begin julle eerstens om algemene kennis onwettig te verklaar, en nes Calvyn 'n Michael
2013-10-08... of te wel Chris Dippenaar; meen jy as ware ongelowige dat Cherissa jou 'n verskoning skuldig is omdat sy dit durf waag het om Jesus as haar troos en saligmaker te noem?
... jy's doer onder iewers (soos in laakbaar) Chris Dippenaar .
F C Boot2013-10-08Die debat oor die oorsprong van die mens woed nog steeds onverpoos voort. Hier is 'n paar artikels oor die onderwerp. Google die opskrifte vir prentjies ens.
Origins of Modern Humans: Multiregional or Out of Africa?
Donald Johanson
Article
2013-10-08Waaargghhhhhhahahahaha ... Chris Dippenaar is te bang en geveinsd om Pieter as 'n "konspiritualis" te probeer raam ... hahahahahaha!!!!! ;-)))))))) ....
2013-10-08Hallo Kobus,
Ek lei van jou antwoord af dat die “Woord” waarna jy verwys het toe wel die Bybel was, soos ek vermoed het.
In jou brief skryf jy dat die “Woord” konsekwent is. In my reaksie wys ek daar
2013-10-08Cornelius, biologiese antropologie is 'n onderafdeling van antropologie, saam met die ander drie onderafdelings: kulturele antropologie, linguistiek en argeologie. Waar jy daaraan kom dat antropologie 'n onderafdeling van biologie is, sal net jy weet.
'A
2013-10-08Wouter,
Ek kan nie verstaan waarom sommige van julle ouens om verskoning vra vir julle kras stellings en dit dan steeds maak nie - dit is so plastiek - sê wat jy op die hart het en kry klaar. Laat staan die verskonings.
Die Woord is die kernag
2013-10-08Hello Pieter
Daar is dalk 'n ander rede as die een wat jy gee hoekom Goebels se stelling tydens die Nuremburg-tribunale nie in die finale verslag is nie.
:-)
2013-10-08Pragtig, Tessa. Altyd waardevol as 'n kenner bydra. Ja, daar is groot probleme met Afrika-tale as onderrigmedium, maar slegs een probleem met Afrikaans en sy goeie onderwysers en gevestigde taal - Afrikaners wat ook baat by beter Engels. Ek skat 20% van e
2013-10-08Beste Pieter, is dit nie hartseer om te dink hoe maklik die sportmal Afrikanerdom toe na alles met blote sanksies - wat gewoon net hul luukses bedreig het - gebreek is nie? Boeregroete, Cornelius Henn
2013-10-08... en hoe regverdig dieselfde kapitalistiese Protestante VSA en Protestante elders in die wêreld, veral na die verskriklike 911-torings, hul aliansie met Al-Queda - en dit tot die ergste nadeel van die katoliek Kerk in Sirië vandag?
2013-10-08Cornelius, jy speel uit jou beurt uit. Die volgende skuif het behoort aan Cherissa. As sy, vir watter rede ookal, besluit om nie te reageer nie, is dit goed met my. Ek gaan haar nie gebruik as 'n bal om speletjies te speel met jou nie.
2013-10-08Chris Dippenaar,
Ek begin werklik jammer vir jou te voel ...
Kan iemand naby jou nie dalk jou sleutelbord vir 'n wyle wegsteek sodat jy oor jouself kan kom nie?
Jy tik (so ewe verwaand): Ons wag ook nog steeds vir 'n verwysing&n
2013-10-08Beste Angus,
Jou stryd was teen die gedagte dat ras, biologies omskryf kan word.
Na derduisende woorde het jy dit self erken, naamlik dat; ras, biologies omskryf kan word.
Dit was van die begin af die punt.
Dankie
2013-10-07Perdebytjie,
Dankie Perdebytjie. Jy steek soos 'n regte groot perdeby. Mag jou gif die regte uitwerking hê op hierdie aanhoudend onsinnige geredekawel wat ons moet verduur. LitNet plaas nie maklik my kommentaar nie, m
2013-10-07Beste Oupa,
Spirituele intelligensie is ongetwyfeld 'n gawe uit die hel waarmee diegene wat daarmee gewapen is, met erns vir hulself 'n reputasie van ware gelowige kan bewerk - hoe onredelik ookal.
Ek haa
2013-10-07Hello Jors troelie,
Onthou net die bestaan is groter as jy en moet in al sy diversiteit ingeneem word en nie onderdanig gestel word tot die enkele persoon se blik daarvan nie. Dit is moeilik om die bestaan nie te onderwerp aan jou eie bestaansblik nie
2013-10-07Hoor, hoor Perdebytjie!!! ... en dis presies die vrye lewe en vreugde wat ons Skepper vir elkeen reeds vanaf ons geboorte gee ... ongelukkig is daar gelowige en ongelowige mensehaters (sinici) wat hierdie vrye denke aan die een of ander politiek, kun
2013-10-07Charl,
Ek moet jou sê dat ek nie gedink het ’n bedrewe agnostikus van jou kaliber sal nog steeds in die eeue oue slaggat trap en weer daarin val soos jy nou, nie.
Net vinnige voorbeelde.
Rooikappie is geskrywe vir kinders en gebru
2013-10-07Jan Rap,
Hierdie is een van die siekste briewe wat ek 'n lang tyd gelees het en behoort jy jou te skaam. Jou gedurige pogings om die geskiedenis te probeer herskryf en te klou aan 'n 1955 bestaansblik het nou nuwe laagtepunte bereik. Hoe la
Angus2013-10-07Beste Cornelius,
Elke keer as jy met jou rekenaar reageer, bewys jy dat jy nie presie weet waaroor die hele debat gaan nie.
Die woord "ras" by die mens is 'n sosiale konstruk. Mense deel mense in verskillende rasse agv waar hul