Ja wel, ek gaan ook nou maar iets sê oor Red October: Ek was vir baie lank skaam om myself 'n 'Afrikaner' te noem agv die algemene verskuilde rassistiese houding, vooroordele en dom astrante, selfbejammerende hardegatgeit wat ek nou nog oral teë kom, ook hier in Wellington, Paarl en 'n MOERSE klomp ander plekke waar ek my onsoekende wit voetjies sit; MAAR ek herken per definisie het ek Afrikaans en 'wit' in die (on)Vrystaat groot geword, tussen eksklusiewe kerkbasaars, jagekspedisies, Voortrekkerkamp-terreine met falliese vlagpale wat die tannies laat hyg, en jeugweerbaarheid driloefeninge in kak gestileerde bruin uniforms met 'n kraag wat krap aan jou nek terwyl een of ander fanatiese fascistiese Christen-onnie jou uitkak oor iets belaglik en onvanpas. Ek is net FOKKEN VERHEUG dat ek en nie DAAI TIPE Afrikaner IS nie.
Chris Wait


Kommentaar
Chris, ek hoor jou hard en duidelik. Net jammer jy het toe nie by Red October uitgekom nie. Vertel vir ons hoe jy daaroor voel. Met jou on(der)soekende wit voetjies het jy dalk dinge gesien en gehoor wat hardegat ouens totaal verbygegaan het.
Jy kon nie Christenonnies gehad het nie want dié sou jou hard en aanhoudend moer totdat jy die die reël van een-begrip-een-woord behoorlik onder die knie kry.
Hello,
Beste Chris,
"Jy kon nie Christenonnies gehad het nie want dié sou jou hard en aanhoudend moer...." Ek vind hierdie uitlating "weird" om die minste te sê, en wonder hoe Christenonnies geweld oor die algemeen kan goedkeur. Ek is gladnie verbaas dat SA 'n land van ekstreme geweld geword het as die voorbeeld oa van Christenonnies gekom het.
Ag nee wat Chris, begin dink aan verhuising na Australië of Nieu-Zeeland.
Beste groete,
Pieter Redelinghuys
Chris Wait - jy is duidelik net nog 'n apologeet vir die moord, doodslag en verkragting op plase en oral in ons land ... nee jou arme wat ookal deel van die Afrikaner wat jy is - "Red October" is in Ingels as jy mooi lees - daar is menige anderstalige en regoor die hele aardbol wat ook daaraan deelgeneem het ... spog jou lafhartige hansgatgeit aan byvoorbeeld hierdie deelnemer as jy 'n greintjie moed het http://www.youtube.com/watch?v=Z9wBBBRHEAE&feature=youtu.be nee wat, sulke verskuilde lafaards soos jy sal daar ook seker altyd met ons wees net om ewe dapper uit jou gat iewers te kruip om die roem te deel sou daar eendag uitkoms kom ... Red October groete, Cornelius Henn
Beste Cornelius,
In jou skrywe aan Chris raak jy skoon berserk met jou beledigings van 'n persoon wat jy glad nie ken nie, maar jou pad sien om hom te veroordeel.
Wat op aarde gaan aan met jou? Ek herken nie langer die persoon wie jy was van jare gelede nie. Gaan jy dalk deur jou manlike menopause, of wat? Dit is nie vir my lekker om 'n getuie te wees van jou agteruitgang nie.
Daardie trauma wat jy opgedoen het tydens die bosoorlog is nou besig om sy tol te neem. Dink daaraan om professionele hulp te soek.
Warm groete,
Pieter Redelinghuys
Hello,
Hello,
Wouter Ferns sal met sy waan om alles op sy grys en onsekere skaaltjie te probeer dwing sodat nie kantel nie - juis die stem wat ALLE slagoffers nodig het om hul pyn en beswaar te lug in 'n wêreldwye protes en namens die HELE Suid-Afrika soos Red October - probeer onderdruk!!! ... PRAAG berig byvoorbeeld oor elke rugbare moord en verkragting in die land - wit, swart, Ingels, ... hoe is dit kwansuis uitbuiting om besorg te wees en/of die waarheid oor sulke gru statistiek wat ons land reeds jare op nommer een hou, te berig? ... nee wat Wouter Ferns, jy is gewoon 'n naprater, 'n gebreinspoelde vis wat dryf en wie lojale hoernalistiek aanhang ... siestog, spoel maar verby ... en o ja, "Red October" is in Ingels - hoe kon dit die slimjanne op die werf verby val? ... Rooi Oktober groete, Cornelius Henn
Pieter
Christenonnies, meeste van hulle, hou nog by die Ou Testamentiese 'spaar die roede en bederf die kind' (alhoewel hulle, meestal, hulle nie steur aan die verbod op vark nie); dié dat, in die tyd toe Christenonnies nog die septer (en die lat) geswaai het, daar nie onderwysers met besems aangeval is nie. Onderwyseresse was ook nie te bang om werk (skool) toe te gaan nie en leerlinge het mekaar nie met stomp voorwerpe geslaan of met skerp voorwerpe gesteek soos tans die geval met leerders is nie.
En dis glad nie toevallig dat die land een van die gewelddadigste ter wêreld is nie, juis as gevolg van die feit dat weggedoen is met die roede. In die skole heers daar chaos, CHAOS sê ek jou, en dit was nooit die geval in, noem dit maar die Christentyd, nie.
En waar kom jy nou daaraan dat 'n drag slae geweld sou wees? Voor-op-die-wa en dissiplinelose kinders is 'n steen des aanstoots en onderwysers sal nie kan help om hulle afstootlik te vind nie. Die kind tel dit natuurlik op en op sy beurt haat hy dan die onderwyser (en ALLE gesag) en dit manifesteer in hierdie gewelddadige gedrag. Daar word dus, met gebrek aan die slae, emosionele geweld toegepas wat mateloos meer skadelik as drie houe op die agterstewe is.
Wouter
Volksmoord per definisie of nie, die moorde wat met eentonige reëlmaat gepleeg word dui duidelik daarop dat die boere (Boere) geteiken word. Die traak-my-nie-agtige houding van veral die sogenaamde verligtes is 'n skreiende skande. Met die keel wat julle opgesit het toe daardie Botes-dame gesê het sy hou nie van swartes nie sou mens dink julle sou uitpaas van skok wanneer die swartes sing dat die Boer doodgemaak moet word maar nee, daaroor swyg julle. 'n Moord op bejaardes op 'n plaas ontlok nie eers die reaksie wat julle met die Botesgeval (of die Kovsiestorie, nou dat ek daaraan dink) getoon het nie. Wat 'n skande, wat 'n verleentheid; julle behoort julle te skaam.
Jan Rap
Wouter
Jy het feite voorgestel, wat nêrens teë bewys is nie. Is dit nie ironies dat dit altyd die godsdienstige gelowiges is soos gewoonlik wat hul nie aan feite steur nie, maar aan hulle eie geloof oor wat werklik gebeur het ten spyte van feite tot die teendeel.
Jaco Fourie
Hello Jaco,
Wouter Ferns en Jaco Fourie,
Wyl Wouter Ferns nogmaals sy voorreg misbruik om 'n spul Ingelse spoeg en plak na gelang jul agenda te verkrag, plaas ek in antwoord op jul gewaande onsin hierbo en as geringe antwoord op jul twak, bloot net die skakel na vandag se volledige nuuskommentaar op Maroela Media:
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/nuuskommentaar-steve-die-menseregtekommissie-en-nog-plaasmoorde/
Ja, welwillendheid is lankal net 'n gerug op die werf met al die slimjanne se eentonige ontsiering van ander se rede.
Rooi Oktober groete,
Cornelius Henn
Hello Jan Rap,
Maroela sit om dieselfde gekkegrens kampvuur als Praag. Wat dit sê is hulle onvermoë om objektief kommentaar te kan lewer, net subjektief gal te blaas. Buiten die gekkegrensers, is die meerderheid Afrikaners gelukkig onbewus van hierdie internet "drek". Cornelius se verwysing na wat Maroela oor Red October te sê het, weerspreek nie Wouter se feite hierbo aangegee nie, dus praat hy (soos gewoonlik) buite die raamwerk van die onderwerp wat Wouter aangeraak het.
Jaco Fourie
Hahahahaha... Jaco Fourie, jy geniet duidelik Wouter Ferns se sieklike poppespel deur 'n gemaakte dialoog om jul napraat agenda te dien ... dis ook algemeen dat linkse gekkegrensers soos jy, enigeen wat hul erfenis en identiteit respekteer sal beledig ... jy't geen sulke voorreg van jou eie, nou bespot jy ander se waardes en moraal ... Wouter Ferns se laaste kommentaar hierbo bewys net weereens Maroela Media se feite ... Jaco Fourie, jy en Wouter Ferns is gewoon patologiese apologete vir die moord en doodslag in ons land ... dis ook glad nie nuus dat alles wat jou identiteitlose linkse drek ontbloot, jy dit sal probeer neerhaal nie ... en lees weer die opskrif van hierdie bydrae -dis in Ingels!
Wat Cornelius verkies om oor blind te wees is dat Wouter reeds gesê het dat waar by moord kom bly dit 'n sensitiewe saak. Wouter se beswaar was oor die VALSE INLIGTING deur die gekkegrensers versprei rakende die STATISTIEKE oor die aantal blanke plaasmoorde gepleeg, deur 'n betroubare weergawe te gee wat deur niemand verkeerd BEWYS is nie, ook nie deur die gekkegrensers nie.
Sy poging om my lojaliteit rakende die breër Afrikanerdom en die Afrikaner taal verdag te maak, is ooglopend lagwekkend, want teen hierdie tyd weet SêNet-lesers presies waar ek staan, plus 'n meer suiwer Afrikaner bloedlyn as myne kan nie oortref word nie.
Maar Cornelius? Hy was 'n KP ondersteuner, Andries Treurnicht verafgod, wat meer erg oor apartheid as die NP was, en dan wil hy in dieselfde asem die Calvinistiese Kerke verkwalik omrede hulle apartheid, volgens hom die ergste misdaad teenoor die mensdom gepleeg, van die kansel af verkondig het.
Dan die suur ironie as Katoliek wil hy "Boeregroete" vir die lesers toewens.
Jaco Fourie
Haahhahahaha .. dis nou genoeg!!!! ... ek gaan my breek van die lag vanoggend!!... Jaco Fourie reken: "n meer suiwer Afrikaner bloedlyn as myne kan nie oortref word nie" ... hahahaha ... en Kobus de Klerk het gedink hy kan met homself as 'n "ou grote" spog ... nee hel, is dit dieselfde pienk Jaco Fourie wat hier met sy "suiwer Afrikaner bloedlyn" spog wat elders ewe saam kerm dat "ras", nie biologies omskryf kan word nie? ... hahahahaha ... dit moet wees, want wie sal die arme "nerd" Wouter Ferns se siek poppespel waarin hy sy eie spilse dialoog skep so ernstig wil opneem dat dit kwansuis verkeerd bewys moet word? ... nee jou trotse promiskue dekadente suiwer Afrikanerbloed homoseksueel Jaco Fourie, ek gaan ook nie moeite doen om die drie varkies se pret te bederf nie ... opregte Boeregroete, Cornelius Henn
Hulle sê 'n gek lag vir alles, maak nie saak wat dit is nie
Ons Niksseggende Neelsie lag vir Kobus, lag vir Angus, lag vir Wouter, lag vir Jaco, lag vir Chris. WOW!!
Bevestig dit die stelling hiebo gemaak??
Jaco Fourie
... mag dalk wees Jaco Fourie, maar dis ook net 'n patologiese narsis wat dink hulle is alles ... dis ook net jy wat trots daarmee in die openbaar sal spog om 'n nie-rassige promiskue dekadente suiwer Afrikanerbloed homoseksueel te wees ... jy moet tog 'n uiters suur wese wees om nie vir sulke belaglikheid te lag nie!!! ... WAAARRRaaaarghhahahahahah!!!! ... STERKTE Jaco!!!!