2013-10-13Hello,
Hierdie is ou laai van Kobus, waar Kobus, ex cathedra, heel pouslik, net verklaar dat die ander persoon doodgewoon nie weet nie, nie die nodige insig het nie en daarom nie kan weet nie. Hierdie onthou ek goed, beide die Routledg
F C Boot2013-10-12Beste Angus
As is verbrande hout. Jy soek nie God maar 'n sekuriteitsmaatskappy en 'n wonderwerker. Jou begrip van Christenskap is maar taamlik beroerd en al jou wense is net wat dit is wensdenkery.
Henk Seymore2013-10-12Hallo Rentia
Of daar verband is tussen die wit porselein van Marcel Duchamp se "The Fountain" en "Still Life with Chair Caning" (1912) van Pablo Picasso is, kan sekerlik heelwat navorsing gedoen word, en veel meer gered
Jessica2013-10-12Let's face it, Jansen is either a crypto top cadre or if not, he is increasingly behaving like one. All his solemn promises, as Rector, of personally seeing to it that Afrikaans is maintained at his university, now ring hollow, and his reputation as
Jessica2013-10-12Die vraag is miskien: hoe wakker mens die bruin gemeenskap se identiteitsbewussyn aan? Dis 'n langtermyn, kollektiewe oorlewingsdrang op 'n onbewuste vlak, met selfbehoud as sy eerste beginsel.
Die Engelse, byvoorbeeld, staa
Henk Seymore2013-10-12Hallo Trienie
Toe ek hierdie Piet-Kitaar storie lees, hoor ek amper 'n tannie 'n besonderse storie vertel. Sy klink amper oortuigend.
Party goete moet uit, sodat ek haar nie amper hoor nie, sodat ek haar duidelik hoor storie vertel. Sny
2013-10-12Hello Pieter
Dit klink nie vir my asof daar baie spanning in jou afwagting op my antwoord kan wees nie. Het jy dit dan nie alreeds onleed en geantwoord nie?
Met die vloedstorie is ons in die antieke wêreld van mitologie en tensy ons die moeite gaa
2013-10-12Charl,
Mens wonder dikwels hoe om vir 'n agnostikus te moet verduidelik dat sy persepsie van die sogenaamde 'teenstrydighede' wat hy kwansuis in die Bybel in verskeie vorme sien voorkom, insluitende beweerde weerspreking, teenstrydighede met hedendaa
F C Boot2013-10-12Cornelius
Daar is heelwat inligting oor bloedgroepe beskikbaar op die internet. Die probleem is dat feitlik almal gebruik maak van tabelle en grafieke, wat dit ongeskik maak vir plasing. Ek gee dus ook die skakels, maar laat die talle verwysings na nav
2013-10-12
Beste Wouter,
Ek het vergeet om te vra oor daardie verwysing van jou op www.youtube.com
Check asb. weer die adres. My computor het nie die "gelykaan- merk" na die v nie.
Beste groete,
Pieter Redelinghuys
2013-10-12
Beste Wouter,
Jou laaste bydrae bevat soveel stoffasie vir nadenke dat dit nie sommer hier onder die "has been" briewe mag kwyn nie. Dit kan die begin wees van 'n nuwe en aparte tema: McNamara kan as die vertrek dien, argite
2013-10-11Ek verstaan dit nie. Hoe kon daar hoegenaamd so'n punt op die agenda gewees het? Het hulle al byvoorbeeld besluit of 'n ou met 'n Russiese oupa in 'n amp aangestel kan word, of iemand met 'n voorliefde vir karre met vergassers? Ek glo ni
Evgeny Artemov2013-10-11Jy kon seker "Manuscrit trouvé à Saragosse"/"Manuscript Foud in Saragossa" deur Jan Potocki bygevoeg het. As a phantom pre-text, it definitely beats the Dutch! :)
2013-10-11... sonder die "agnostiese ateïste" (hel, wat 'n super KdK-woord!), is die werf se groot "event" Kobus de Klerk, NIKS... sonder die Bybelaanbid-strooipoppe Kobus de Klerk en Trienie Mahne, is die ontnugterde Protestant Chris Dippe
2013-10-11Wanneer ek 'n 'first edition' van 'die woord' 'signed by God' kry. Ek dink CLR moes maar desnoods uiteindelik aanvaar dat Kobus bedoel die Bybel met 'die woord' ... en 'n register van die 'miljoene katolieke' ook afgteken deur God ... en onder die m
2013-10-11Ja Chris Dippenaar - koester maar jou Bybelaanbidder-strooipoppe soos Kobus de Klerk en Trienie Mahne ... en wees maar bang vir die dertienjarige dogtertjies wat Jesus verheerlik ... dis tog al waarvoor jy en die ware gelowiges 'n bietjie moed het!
J.A. van Niekerk2013-10-11
Ek ken die bestuurder persoonlik, hy bly op kromdraai Thabazimbi distrik.
Hy sal jou al die gegewens gee as jy belang stel. Van jou aannames was verkeerd. Hy het foto van Mercedes van President geskenk. Baie duidelik.
Laat weet as jy belangstel.
&nbs
Eks-NG lidmaat2013-10-11Pieter, baie dankie vir jou kommentaar. Dis 'n stap in die regte rigting, maar dit maak ook seer om so deur die kerk verwerp te word. Die een instansie wat regtig liefde moet bewys, het deur die eeue mense soveel leed aangedoen. Ek wens die kerk wil dit b
2013-10-11Jan Rap:
Jammer oor die laat antwoord; my besige skedule het my van LitNet weggehou.
Dit is heeltemal moontlik dat heeltemal ondenkbare dinge nog ontdek kan word: beskawings 100 000 jaar gelede, oorblyfsels van Marsmanne in die Marianas-
2013-10-11
Beste Chris,
Vertel tog asb vir ons wat was die verskil tussen "clean beasts" en nie "clean beasts" nie, en hoe het Noag tussen hulle onderskei? En hoekom is so baie slegte species soos slange en spinnekoppe ook g
2013-10-11Meer nog Duistwester, hier is Afrikane soos Chris Dippenaar en Kobus de Klerk wie se hare rys as jy die mees tegnolgies gevordere inligtingmasjien "Google", spel of spreek ... hulle glo dis 'n slimgees wat almal net so Spiritueel Intelligent soo
2013-10-11
Hello Angus,
Ag nee, Angus, nou verwag jy darem té veel van 'n magtelose, impotente god wat boonop ly aan 'n erge graad van narkolepsie. Ek sou in God glo as hy die Japanese kinders gespaar het in Hiroshima veral van die ontset
2013-10-11Beste Angus,
Dis sekerlik baie waar as jy geloof op slimmighede en Spirituele Intellligensie moet grond.
Dis sekerlik nog meer die waarheid as jy jou ore aan ware gelowiges moet uitleen wat die Bybel as Jesus Christus - die Woord van God
2013-10-11Hallo Kobus,
In jou jongste bydrae hamer jy voort op jou bewerings dat ek kwansuis nie sou kan verstaan wat ek lees nie, dat ek nie die insig het om dinge te verstaan nie, dat jou skrywes hier my ver agterlaat en dies meer - nie minder nie a
Johannes Comestor2013-10-11Dit is hoogs wenslik dat lesers van Durand se boek kennis van Laurie se knap resensie neem. Daar kan gerus ook gewag gemaak word van Johan Degenaar se kommentaar oor ewolusie en Teilhard de Chardin.
Johannes Comestor
Johannes Comestor2013-10-11Die outeurs is klaarblyklik vasgevang in mode-terme en wasige logika. Hulle progressiewe politieke voorkeur is baie duidelik, maar hoe hulle hulle ideale wil bereik, is minder duidelik. Hulle kan gerus aandag aan basiese oorwegings skenk pleks van die tra
2013-10-11F C Boot het homself al onderskei as iemand wat homself 'n gelowige noem, maar dan verkies om sy eie geloof te verkondig wat hy saamstel deur sy eie geselekteerde 'wetenskaplikes' se opinies en interpretasies en ook sekere geselekteerde tekste uit die Byb
Johannes Comestor2013-10-11Waarom moet blankes en Afrikaanssprekendes op privaat instansies vir studiebeursgeld steun, terwyl die staat teen hulle diskrimineer? Sover ek weet, is dit steeds die geval dat die staat geen beursgeld toeken aan studente wat Afrikaans-onderwysers wil wor
2013-10-11....
13. As 'n slang met my begin gesels
14. As sterre begin beweeg en tot stilstand kom oor huise
15. As die son verduister word vir drie ure met volmaan
....
2013-10-11Beste CM, ek vat die misantropiese Kobus de Klerk se kamstige gawe "om die Waarheid van die Leuen te onderskei", gewoon van 'n infernale Bybelaanbidder en tipies oneervol regsinnige anderhater ... alles wat hy nie verstaan nie, is gewo
2013-10-11 Beste Angus,
Jupiter en die aarde is tans nog aan dieselfde kant van die son al is dit nou ook maar net-net. Jupiter is tans geleë in die konstellasie van Gemini en ongeveer 5.06 AE’s vanaf die aarde. Alle planete wat in
F C Boot2013-10-11Ek gaan die paar gedagtes wat ek in antwoord op Kobus de Klerk se ' Oor die Woord, homoseksualisme en 'moderne' teoloë" geplaas het hier herhaal omdat dit netso toepaslik is.
Almal maak daarop aanspraak dat hul reg is en dat hul nooi
2013-10-11Beste Eks-NG lidmaat,
Ek is wel nie homoseksueel nie, maar ek wil heelhartig my empatie met jou deel.
Ja, daar was 'n tyd (selfs onlangs) wat die NG Kerk aan hul lidmate gedikteer het hoe om te stem (waar om hul kruisie in politieke verk
2013-10-11Beste Charl,
Ek bewonder jou moedigheid om met 'n infernale Spirituele Intelligente soos Kobus de Klerk, rede te voer.
Het hy nie lankal reeds duidelik gestel dat beskaafde redevoer benede sy erns is nie?&