2013-10-07Hello Kobus,
Kennis geneem van wat jy skryf en is dit niks anders as 'special pleading' nie en as 'n beginsel is dit nie gronde vir die aansprake tot 'n enigste waarheid, soos verwoord in jou aanhalings en verwysings na die 'Woord' nie.&nbs
2013-10-07Cornelius, kom ek maak dit makliker vir jou. Gaan Google vir ons 'n sinvolle artikel van 'antropografie' wat jou woordeboek verklaring ("onderdeel vd antropologie wat 'n studie maak vd verspreiding op aarde vd menslike rasse met hulle eie taal, gewoo
2013-10-07Hello,
Hierdie brief was in nabetragting vir my 'n moeilike brief, aangesien ek nie kon verduur dat na die gesprek met Cherissa, Cherissa nog steeds sit met haar omstandighede nie en dit het 'n gevoel van magteloosheid gelaat en daarmee 'n
2013-10-07Oupa
Ek stem saam. Die "debat" raak vreeslik afgesaag, veral met die ellelange spoegsels en plaksels. Almal probeer so geleerd klink en niemand oortuig mekaar nie. Ek hou van jou idee van vrydenkers. Hier is nou sommer klaar enetjie vir
2013-10-07Trienie Mahne,
In die eerste plek sou 'n mens miskien 'n gewete teenoor die bronne wat jy weereens hier misbruik verwag het - 'n mens noem dit eintlik plagiaat!
Het jy dit dalk in katkisasie iewers geleer, of het jy dit straks wonde
2013-10-07Liewe Cherissa,
Moet jou asseblief nie aan die ooms se stryd hier met mekaar steur nie.
Oom Chris Dippenaar, nes 'n paar ander wat jy nog op jou lewensweg gaan oorkom - word kwaad as jy van J
2013-10-07Beste Angus,
Net omdat jy so seg, is dit allermins die waarheid.
Jy kan seker ook uit die alfabet wat ek gebruik jou eie woorde opmaak en my dan kamstig daaraan ophang.
Intussen het jy minstens so effe
2013-10-07Chris Dippenaar, hoekom sal 'n omskrywing in 'n verklarende woordeboek verskyn sonder dat dit in 'n teksboek dieselfde omskrywing geniet? ... handboeke, of te wel teksboeke, help 'n student, spesialis en belangstellende om dieper (verdere) kennis ra
2013-10-07Cornelius, ek voel 'n veer of jy 'antropografie' geGoogle het en of jy dit in die beste woordeboeke opgesoek het. Die 'bottomline' is dat dit nie 'n "onderdeel vd antropologie wat 'n studie maak vd verspreiding op aarde vd menslike rasse met hulle ei
2013-10-07Hallo Kobus,
In jou brief verwys jy herhaaldelik na “die Woord”. Jy verduidelik dit nêrens nie, maar ek vermoed dat jy na die Bybel verwys. Hierdie “Woord” beskryf jy as “konsekwent, rotsvas en alty
Angus2013-10-07Beste Cornelius,
Dis jy wat die verkeerde veronderstellings maak. Ek het bloot dit wat voor my staan, herhaal, sonder veronderstellings, sonder fieterjasies, sommer netso kaalkop soos dit daar staan.
Voor my staan die volgende: Cornelius maak ni
2013-10-07Cornelius, vergeet vir 'n oomblik dat jy my nie kan verdra nie.
Nes jy, het ek 'n dogter vir wie ek baie lief is. As jy 'n brief moet lees van haar, soos hierdie een hierbo deur Cherissa, hoe sou jy gevoel het? Sou jy regtig gedink het die goed wat
2013-10-07Beste Angus,
Dis goed om te lees jy rook nie, maar het jy nie dalk te veel saam met hulle om die hoek gaan sit en bank nie?
Angus, betreffende my beskouing omtrent die mens as deel van die algemene biologie op
Fc Boot2013-10-07Daar is heelwat geskryf oor wat die oorsake sou wees van dit wat bekend staan as "human genetic bottlenecks". Dat elke teorie in die verband sy ondersteuners en verwerpers het blyk uit die volgende. Wat wel duidelik is dat daar wel "human g
2013-10-07Chris Dippenaar,
Jou obsessie is sieklik!
Jy kots: "'Antropografie' is die woord wat jy gekry het in jou rondkrappery op die internet met die volgende definisie wat jy gee:"
NEE Chris Dippenaar, ek het nie die woord antropogr
2013-10-07Beste Angus, kan dit wees dat jy ook op elke verjaarsdag weer soos 'n pasgebore babatjie voel, na 'n moeder se bors smag en 'n doek dra? ... met respek; ek sou ook graag jou omskrywing van 'n Christen wil lees ... Namaste! Cornelius Henn
&nb
perdebytjie2013-10-07Ek was ook altyd 'n voorstander van lyfstraf, maar nadat ek vier kinders grootgemaak het en nou terugkyk, besef ek daar sou ander baie beter metodes vir dissipline wees. Ek praat dus hier slegs uit eie ervaring en nie volgens bevindings van studies nie.
Angus2013-10-06Beste Cornelius,
Dis waar wat jy sê: nagmaal het niks met kannibalisme te make nie. Toe ek nog Nagmaal gebruik het, kon ek sweer dis brood en wyn wat hulle vir my gegee het. Die dominee het egter uit 1 Kor. 11 gelees,en my verseker dis
Angus2013-10-06Beste Cornelius,
Toe jy hierbo geskryf het, het jy dit seker as ? grap beskou, seker om my deurmekaar te maak, want as jy ernstig was, dan het jy ? probleem. Dan het die logika waarmee jy so spog by die agterdeur uitgeglip, en kan jy nie mooi tus
FC Boot2013-10-06In die Bybel lees 'n mens van 'n vloed wat tot die uitwissing van die ganse menslike geslag gelei het en bevat Genesis 5 ook die name van mense wat voor die groot watervloed geleef het. Slegs Noag en sy mense oorleef dit en hieruit sal dan alle mense op a
Jessica2013-10-06Die artikel demonstreer maar net weer watter absurde anachronisme die Christelike geloof is. Moet ons werklik glo dat die Kerk twee duisend jaar later skielik dmv 'kritiese interpretasie' ontdek dat homoseksualiteit in lyn met hul Woord van God die
2013-10-06Die arme "nerd" Wouter Ferns, vrede vir jou ook ... ek stel egter voor jy luister na jou meester in die hand van Satan, en raak ontslae van daardie grootdoenerigheid van jou ... daar is gewis, duidelik, en beslis nie plek v
2013-10-05Hello FC
Daar is een yslike stok wat in die speke van beide my en jou se interpretasies gesteek kan word. Dit gebeur wanneer die JEPD-hipotese in ag geneem word:
Dit wat jy kan sê oor Kain is verbind aan die J-bron wat begin met Gen.2:4b en ononde
2013-10-05Cornelius, apies soos jy wat niks van 'n onderwerp af weet nie kom dikwels op 'n woord af wat hulle dan Google vir 'n definisie. Hierdie definisie word dan rondgegooi met groot bravade om vir almal te wys hoe slim hulle is.
'Antropografie' is die woord w
2013-10-05Beste Pieter Redelinghuys,
Chris Dippenaar, nes Kobus de Klerk, ken gewoon die Bybel soos dit hul ewe misantropiese agendas pas.
Beide minag ander se harte met hul kamstige kunde daarin (nie een van die tw
2013-10-05Beste Angus, ek glo jou! - jou denke veral 'n kruk vir die enkelinge hier wat nie vir hulself kan dink nie... Opregte Boere-Afrikaner-etniese groete, Cornelius Henn
2013-10-05Liewe Cherissa,
Ek wil jou heelhartig gelukwens met die moed wat jy het om jouself op die werf te kom voorstel.
Glo my; ek het groot bewondering vir jou vermoë om jouself so wel te bewoord.
2013-10-05Koos,
Miskien kan jy en jou voëlvry-pêlle van weleer vir ons 'n 'suurgat-beweging' op die been bring. Toer dan die land deur daarmee. Hierdie slag met Coke Zero, suurlemoenskyfies en strooitjies in 'n lang glas. Vir 'n nuwe, ander