2013-10-16Wat maak dit nou saak of die brief in Ingels of Afrikaans geskryf is - dis die inhoud wat tel...
Dada, ek dink as jy 'fame' en 'fortune' kry, dan gaan dit na jou kop toe, en ja, die jonges van vandag wil dinge gemaklik hê, en `n 'statement'
2013-10-16Nee, nee, Trienie!! Om jouself oop te stel aan ander, al luister jy na jou innerlike stem, is gevaarlik. Onthou, die hart is `n verraderlike ding; hy lei jou aan die neus rond, wag tot jy swik, en spring dan viervoetig in. As jy wil help, moenie geld gee
2013-10-16Chris,
Jy is soms tot die mees patetiese bydraes in staat... veral wanneer jy so in 'n hoek in is dat jy nie meer watter kant toe nie.
Behalwe vir die spreek van tale, waarvan jy werklik niks weet of verstaan nie, is die werking van die Heilige Gee
2013-10-16Goeie raad Wouter Ferns ... had 'n misantroop soos jy ook net die woord "konsekwent" geken, dan sou jy besef het jou raad is veel meer op jouself gepas .... waarghhhahahahahahah!!! ... nie te danke, Cornelius Henn
2013-10-16dada vir nonsies
Jy dra 'n goeie hart vir behoeftiges. En jy is reg - ons het meer mense nodig wat vir ander omgee. Jou stelling: "Die ideale wêreld sou wees as elkeen vir ’n oomblik hul besige gejaag opsy skuif en hulself oopstel a
2013-10-16
Ag ja, wanneer ek hierdie stukkie kritiek deur 'n ortodokse Jood so lees wonder ek regtig waarom al hierdie "linkse indoktrinasie" aan Amerkaanse universiteite blykbaar geen effek het op die wyse waarop die land bestuur word nie, van
2013-10-15Kobus, in hierdie Pinksterkerke waar jy uithang, kry jy gereeld 'n kans om te praat in ander tale?...ek het dit al op TV gesien. Watter is jou gunsteling-taal, Sumeries dalk? Rol jy jou oë so terug in jou oogkaste, of verkies jy die afwesige vê
Angus2013-10-15Beste Herman Toerien,
Ek voel geëerd dat Herman Toerien (dié Herman Toerien) my skrywe enigsins raakgesien het, en nogal ? brief aan my persoonlik rig. Dankie vir die inligting daarin en die enigsins bedekte teregwysing sa
2013-10-15Beste "dada vir nonsies/dada for nonsense" ... daar is 'n verskil tussen simpatie en empatie ... simpatie is eie aan die geveinsde vromes wat met hul liewe ekke soort SELFBEJAMMERING, ander kamstig bejammer ... EMPATIE, is wat God met die mensdo
2013-10-15Pragtig in die kol CM! ... laat my so dink aan die goedkoop "liewe ekke veldtogte" onder 'n dekmantel van Godsdiens op die werf ... Namaste! Cornelius Henn
2013-10-15Heil die leser.
Verskeie maal reeds het ek aan Chris Dippenaar, en met soveel goeie bedoeling die beginsel van midrash, of te wel herinterpretasie in heilige Skrifte (nie net die Bybel nie), verduidelik.
Nogmaal
2013-10-15Hello George,
Daar is darem uitstekende films en is dit 'n kunsvorm in eie reg net soos daar reekse vir TV is wat van uitstaande kwaliteit is. Desmond Morris, van 'Naked Ape-faam' het in 'n onderhoud die stelling gemaak dat kuns is die mani
2013-10-15Hello,
Jan Rap kan nie sien nie dat die hofies van die webwerf is tweetalig. So ook meer tot die punt die hofie waaronder die brief geskryf is: SêNet-briewe | Letters
Daar moet ook opgelet word na die naam, LIT
2013-10-15Chris Wait - jy is duidelik net nog 'n apologeet vir die moord, doodslag en verkragting op plase en oral in ons land ... nee jou arme wat ookal deel van die Afrikaner wat jy is - "Red October" is in Ingels as jy mooi lees - daar is men
Reusedwerg2013-10-15Ek was al in my lewe op gawe troues gewees. Een van die beste troues was in die Bethal-stadsaal. Daar was 'n orkes wat gespeel het wat die manne wat voor die kroeg tougestaan het, laat omdraai om te gaan dans, ek inkluis. Ek was ook al op 'n troue waar di
2013-10-15Jaco Fourie, die antwoord is werklik hartseer en ek deel dit met respek - gaan staan voor die spieël en spog hardop met jou harteloosheid aan jouself daarin ... dalk sal jy die haat wat jou so verblind, self daarin sien ... Namaste! Corneli
2013-10-15Wouter Ferns, dink jy regtig jou selfstudie (waarin ek jou alle voordeel van die twyfel gun), vergelyk hoegenaamd met katkisasie? ... dink weer; want jy weet steeds nie eens behoorlik wat die verskil tussen katoliek en Katoliek is nie - eweneens, die
2013-10-15Hello,
Om te begin, jou naam is uitstekend en is dit nonsens in alle erns.
Wie sal hulle self wil blootstel in vandag se tyd met al die wolwe wat om elke hoek en draai wag al het op my tyd ook gehelp waar ek kon. Wat ek wel k
Jessica2013-10-15Hmm ja, 'n resensent van sy geesgenote se filosofering oor Bybelverklaring kan dalk ook in onderbewustelik gedagte hê om die Groot Vergeet van sy geloof se wreedaardige geskiedenis te help bestendig.
2013-10-15Hello Charl et al,
Wat die mites betref in die algemeen, verwysende na die mites vanaf die begin van tyd kan ek nie veel op uitbrei nie. Indien jy Cornelius sou vra dan sou hy aanvoer dat al die mites in ooreenstemming is en sal hy my korri
2013-10-15Hello Kobus,
Inderdaad so, is ons maar nie voorspelbaar nie. Hoeveel keer hier het jy nie jou ou gewone retoriek herhaal nie. Dit is asof dit op die repeat button vasgesteek het.
In die volgende volg ek Dorothy Parker:
&nbs
2013-10-15
Beste Chris,
"Jy kon nie Christenonnies gehad het nie want dié sou jou hard en aanhoudend moer...." Ek vind hierdie uitlating "weird" om die minste te sê, en wonder hoe Christenonnies geweld oor die algemeen&nbs
2013-10-15Hello,
Die 'Red October' brief het ek gedink sal van Jan Rap af kom en hoe die oom dit so positief as moontlik sou aanbied. Die het Jan Rap nie gedoen nie. maar het sy brief herhaal van 'n ruk terug waar apartheid volgens hom nie bestaan he
2013-10-15Daar word gesien hierdie is jou tweede poging in 'n kort rukkie en nog steeds het jy geen skaamte nie. Het jy hierdie by jou Jack Russel gehoor?
Kom by oom....
2013-10-15Hello Cornelius,
Jy skryf:
punt is egter dat nie een van die ware gelowiges op die werf eens naastenby 'n benul van kerkgeskiedenis het nie en met respek - jy(wouter) ongelukkig ook nie (dit kan ook nog nie geGoogle
Jaco Fourie2013-10-15Raed
Die vrees aan onoorbrugbare probleme sal daar by ieder altyd wees, en sal daar gesoek word om hulp. God is 'n verbeeldings skepping van die mens se vrees vir die onbekende.waarnatoe hy hom kan wend vir hulp.
Kyk na ons voorbeelde hier op SeNet
2013-10-15Jy kon nie Christenonnies gehad het nie want dié sou jou hard en aanhoudend moer totdat jy die die reël van een-begrip-een-woord behoorlik onder die knie kry.
2013-10-15Aan die grammatika kan ek sien jy's Afrikaans, so hoekom die Engels?
Dit gaan interessant wees om te sien hoeveel van die gereelde besoekers hier, almal Afrikaans, gaan hulle kommentaar in Engels gee.
Dit gaan hierdie eienaardigheid tot gevolg hê:
2013-10-15Die grootste ramp wat ons klomp kon tref was die ontdekking van goud en diamante. Nou moet hulle nog net aardgas iewers ontdek en ons is dan heeltemal in ons moer.
George2013-10-15Chris, ek hoor jou hard en duidelik. Net jammer jy het toe nie by Red October uitgekom nie. Vertel vir ons hoe jy daaroor voel. Met jou on(der)soekende wit voetjies het jy dalk dinge gesien en gehoor wat hardegat ouens totaal verbygegaan het.
George2013-10-15Neem nou een bedelaar aan en jy sit volgende jaar met vyf en jy het hulle dalk van die wal af tot in die sloot gehelp. As 'n mens kan en wil help vra 'n maatskaplike werker vir leiding.
George2013-10-15"Almost all major universities have Lesbian, Gay, Bisexual and Transsexual (LGBT) Departments that offer majors or minors to students."
Watter werk kan 'n mens met so 'n graad kry?
2013-10-15Hello Charl
Die duidelikste verwysings in die OT na politeïsme word gevind in Deut.32:8&9. Die rede hoekom dit juis hier gevind word is dat dit deel is van 'n lied waaraan die redaktor(s) minder geneig sou wees om aan te verander. Dit is egter l