George Bekker2013-10-18Gerhard Kruger, dit wil voorkom of dit jou eerste brief is nadat jy vir 'n lang tyd net gelees het. Hartlik welkom tussen allerhande tipes.
Wat my betref kan 'n Kruger die regte tipe wees en na die lees van jou brief kan 'n mens dit bevestig. Ek preek
henk seymore2013-10-18Hallo Waldemar
Magritte se vriendekring skrywers het blykbaar 'n vername rol gespeel in die maak van titels vir Magritte se skilderye en daar was glo ook 'n wisselwerking tussen woord en beeld en veral die betrokke denkpatrone en mani
Johannes Comestor2013-10-18Die outeur van hierdie stuk kan gerus vooraf besluit of sy in Afrikaans of Engels gaan skryf. Om die twee tale so te meng, is nie prysenswaardig nie,
Johannes Comestor
2013-10-18
Beste Dirk,
Jan Rap leef in 'n metafisiese wêreld vêr verwyder van hierdie realiteit, in 'n dimensie wat hyself vir hom geskep het, om die morele vraagstukke rondom Apartheid te kan hanteer, en sy strategie is baseer op di&eacu
2013-10-18Hello Thys
Ek het my reaksie hierbo verwyder van jou bydrae.
Ek het nadat ek dit geplaas het begin voel dat ek kleinlik is, en dalk 'n bietjie gemeen ook.
Ek vra verskoning.
Chris
2013-10-18Angus, so jy glo niks, jy wéét ...
Jy weet daar was 'n oerknal, jy weet daar is parallelle heelalle, jy weet hoe die klippe by Machu Picchu gesny is, jy weet reeds alles wat wetenskaplikes en navorsers nog glo hulle kan bewys. Lekker
2013-10-18
Beste Wouter,
Dit is onrusbarend om te merk dat die aantal vêrregse "nutcases" ook fundamentaliste-christene is, en kopondereenmus met die oorlogsugtige pro-Israeli-lobby in die VSA verkeer wat Amerika
Jaco Fourie2013-10-18Maroela sit om dieselfde gekkegrens kampvuur als Praag. Wat dit sê is hulle onvermoë om objektief kommentaar te kan lewer, net subjektief gal te blaas. Buiten die gekkegrensers, is die meerderheid Afrikaners gelukkig onbewus van hie
2013-10-18Chris Dippenaar is toegewy om ontnugterde Protestante in die sloot te help ... sy halwe feite dien goed om sulkes se twyfel in Godsdiens aan te blaas ... ek het egter vrede met enigeen se geloof en ongeloof, aangesien dit my absolute oortuiging is da
2013-10-18Beste Pieter,
Transsubstansiasie, het net sin as jy glo dat Jesus Christus God is en daarom alomteenwoordig is - ook in die gebruik van elke Nagmaal ...
Vrede vir jou.
Katolieke groete,
C
2013-10-18Wouter Ferns, die katkisasie wat jy kamstig ontvang het, is gewis 'n klug! ... artikel 27 in die Nederlandse Geloofsbelydenis wat as raamwerk in katkisasie gebruik word, beskryf onder meer baie duidelik en in presies die woorde "katolieke Kerk".
2013-10-18Wouter Ferns, ek wil dit tog net weereens baie duidelik stel dat jou letterlik derduisende woorde se spoeg en plak, geen bewys is dat katolieke wat die Bybel bestudeer, nie die Joodse en/of antieke agtergrond waarteen die boeke daarin geskrywe,
2013-10-18Chris en Charl,
'n Mens kan skaars 'n beter voorbeeld van die bevestiging van en vir die betroubaarheid van die Woord kry, as juis julle twee se insiglose, leë opmerkings hierbo nie - veral Charl s'n.
Wat sê die Woord hieroor, meer as 'n
2013-10-18Thysie
Jou brief is mooi. Hou vas aan jou geestelike beginsels en moenie dat enige ander wind of lering jou van siening laat verander. Ek kan sien Christus is die Sin en fokus in jou lewe. Dis die belangrikste. Hou vas!
Trienie Mahne
Dirk Laurie2013-10-18Peter Medawar se resensie van 1961 oor The Phenomenon of Man moet gesien word teen die agtergrond van die verontwaardiging en skok van Britse rasionaliste dat een van hulle eie mense, Julian Huxley, die gemeenskap verraai het deur 'n voorwoord vir die Eng
Angus2013-10-18Beste Chris en Cornelius,
Albei het dit reg.
Cornelius is reg, want as iemand nie weet wat 'n woord beteken nie, kyk hy in die woordeboek na die verklaring. Daarin staan dit duidelik: Antropografie is 'n onderafdeling van Antropologie.
2013-10-17Hello Jan Rap,
Hoe kan jy beweer daar is 'n traak-my-nie-agtige houding nie en dan alles in een pot gooi en roer en aanvoer alles is dieselfde.
Botes se rassistiese opmerkings moet uitgewys word vir wat dit is en aan die groo
2013-10-17Hello Jan Rap,
Maher is uitstekend en het ek na aanleiding van Leon Retief se brief weer ingeskryf op Real Time van Bill Maher, sy program op HBO.
Kan jy nie sien hoeveel beter die beskawing sonder godsdiens sal wees nie, vol
2013-10-17Wouter Ferns en Jaco Fourie,
Wyl Wouter Ferns nogmaals sy voorreg misbruik om 'n spul Ingelse spoeg en plak na gelang jul agenda te verkrag, plaas ek in antwoord op jul gewaande onsin hierbo en as geringe antwoord op jul twak, bloot net di
2013-10-17Hello,
Die belangrikste temas oor Midrash uit die Cambridge Companion to The Talmud and Rabbinic Literature.
Hierdie wou ek al lank terug gedoen het om Henn te help met die deskundige agtergrond van hierdie
onderwerp.&
2013-10-17Jaco Fourie, vanuit jou perspektief sal ek, en enige ander wat katkisasie hierin ontvang het en dit steeds bestudeer, jou beslis komplimenteer vir jou effense weergee van die werklikheid ... dis ongelukkig ook opmerklik hoe jou opvoeding wel hier en
2013-10-17Kobus de Klerk - nogmaals - dis wonderlik om te lees jy't weereens moed bymekaar geskraap om iets vir my te tik!!! ... tot op hede het nie een van jy, Trienie Mahne, of enige ander ware gelowige die ordentlikheid gehad om jul bedoeling met die &
2013-10-17Beste Jaco,
Dankie vir jou kort beskrywing van die ontstaan en ontwikkeling van die Roomse Katolieke Kerk. Jy het 'n baie belangrike aspek van die geskiedenis van die Kerk verswyg, nl. die Inkwisisie wat seker een van die mees brutale instelling ooit d
2013-10-17Chris Dippenaar, miskien ... ek sou jou geheel die voordeel van die twyfel gegun het - had jy as iemand wat nie glo nie net die moed gehad om die tienerdogter wat jy ook nie eens in jou slimmigheid gespaar het nie, verskoning te vra ... nou is jy duidelik
2013-10-17Hello Cornelius,
Ek is beide deur katkisasie en is my lewe een van selfstudie. Die verskil is daarom duidelik vir my. In my katkisasie is die detail van die geskiedenis van Christenskap nie aangespreek soos dit in die Cambridge History of C
2013-10-17Hierdie brief van jou:
Prof Piet Croukamp
Jan Rap
2013-10-07
Dit was reg uit die gekkegrens toe, en was dit weer uit die gekkegrens en nou weer. Gereeld probeer jy my klap met, 'jy, wouter, praat omdat praat is'.
A
2013-10-17Liewe aarde, maar die Kobus knaap het `n ernstige klap van die windmeul weg! Sy geskrif is alles een rigtinglose, onsamehangende gebabbel.
ClR
2013-10-17Hello Pieter,
Comestor loop die gevaar om deur te loop onder die ou spreekwoord, meng jou met die semels en dan vreet die varke jou, verwys te veel na rightwing nut jobs en mense begin dink jy is 'n rightwing nut job.
Dit is
2013-10-17Hello Jaco,
Hierdie is vir my so 'n ongemaklike gesprek want deelname alreeds beteken dat 'n mens in 'n uiterse onaangename aangeleentheid gesleep is want 'n mens se moord is nie 'n onderwerp waaroor ek wil argumenteer nie en vul die politi
2013-10-17Hello Wouter
Daar is geen salf te smeer aan hierdie ou nie. Sy reputasie is die afgelope paar maande nou al goed in sy moer in en dit is opmerklik dat feitlik niemand meer reageer op enige van sy skrywes nie. Dit is hoe dit hoort.
Dankie vir jou onderst
2013-10-17Kobus, as die Heilige Gees bestaan het hy 'n goeie sin vir humor as mens kyk na dit wat jy hier uitgee as argumente. Daai ou vat jou vir 'n gat.