2013-10-23Kobus de Klerk,
Gewis 'n baie sinvolle opmerking hierdie van jou:
"Terloops, Christene van die eerste, tweede en derde eeue en daarna, veral tydens die groot vervolging (wat al tydens Paulus se bediening fel toegeneem het), was toeg
2013-10-23"protestant" met 'n klein "p" Kobus de Klerk? ... kan dit 'n drukduiwel wees, of het jy nogmaals 'n heel nuwe Spiritueel Intelligente begrip hier vir die wêreld te leer? ... iets soos die "helige protestante Kerk"
2013-10-23Jaco Fourie,
As 'n godslasteraar wat ook so graag daarmee spog, vaar jy besonder goed as 'n Protestante apologeet.
Die rede is vanselfsprekend; met die Bybel as absolute maatstaf, is 'n regsinnige (gereformeerde met 'n klein g)
2013-10-23Hallo Wouter, ja die boek is beslis die moeite werd. Dit neem net tyd om daardeur te werk, want die totale getal bladsye is 460. Die eerste paragraaf lui:
In die tweede helfte van die 20ste eeu het Suid-Afrika twee 'revolusies' beleef. Die eerste was
2013-10-23Hello Kobus,
'n Baie goeie onderwerp hierdie en het ek die program geniet en bied die program bevestiging vir 'n groot deel van die boek as waar en word John Foxe beskryf as 'n goeie geskiedkundige 'vir sy tyd', wat daardie kwalifikasie ook
2013-10-23Naughty, naughty, very naughty, maar genoeg ander argumente ook oor om te dink....En dankie dat jy vir Pieter gevra het, hoekom is hy so kwaad vir die VSA....
Pieter ek wou jou ook al vra, maar het my weerhou aangesien ek nie 'n geheelblik het va
2013-10-23Hello George,
Ek onthou jy was besig om die Giliomee te lees, oor die vyf leiers. Ek lei af dat die boek aanbeveel kan word. Ek het al na die kindle-uitgawe gekyk maar nog nie besluit nie. So dit is dan die moeite werd?
2013-10-23Dit blyk nie die sogenaamde intelektuele lees my duidelike standpunte nie, daarom herhaal ek my kommentaar hierbo:
Verskeie maal reeds het ek aan Chris Dippenaar, en met soveel goeie bedoeling die beginsel van midrash, of te wel herinte
2013-10-23Hel Wouter Ferns, wat op aarde het jou arrogansie hier oor die "verskil" tussen apartheid en segregasie met die onderwerp ter sprake te make? ... verwyder jou verleentheid soos die geveinsde Chris Dippenaar sy kommintare bedryf ...
2013-10-23Dis 'n gegewe dat die ondermyners van Godsdiens, die dienaars in die geskiedenis daarvan aan vandag se moraal oordeel min wetende dat die kwansuis verbeterde reg en geregtigheid soos byvoorbeeld die demokrasie vandag, oor eeue heen van kansels af gepreek
2013-10-23Toemaar, Wouter, MacCullogh is darem seker nie heeltemal nutteloos nie.
Maar die feit dat hulle Foxe, wie baie diep onder die indruk van die gruwel en swaarkry van die vervolging en verdrukking van ware gelowiges was, se werk as 'propaganda' probeer a
2013-10-23Dit lyk na, vir 'n mens, 'n uiters onskadelike bruin slak-etertjie te wees. Hy wat die slakke in jou blomtuin uitroei, wat weer jou blommetjies verniel. Ek het hulle al waargeneem waar hulle hul kop heeltemal in die slak se dop in het en dan ag
2013-10-23Gaan gerus jou gang, Chris.
Jy is reg as jy sê dat ek nie verbaas is dat jy nie my weergawe aanvaar nie. Maar die kwessie is mos eintlik so eenvoudig, soos al telkemale uitgewys - watter moontlikheid is daar dat jy die Woord kan verstaan? Jy vers
2013-10-23Ons moet ons naaste ‘liefhê’ deur hulle die waarheid van die Skepping te vertel - staan genadiglik nie in die Bybel nie ... die grootste stryd wat enige narsis het, lees as volg: En een van hulle, 'n wetgeleerde, het 'n vraag gestel om H
2013-10-23Wouter Ferns, TAAL is die hoeksteen in enige rede ... as jy nie die basiese verklaring van woorde respekteer nie, dan is Kobus de Klerk se Spirituele Intelligensie die enigste uitweg ... daarmee kan jy jou tydelike valsheid koppel om die oomblik te wen, m
2013-10-23Nogals waar Wouter Ferns, dis werklik hartseer hoe die ware gelowiges op die werf die heilige algemene, of te wel; katolieke Kerk in Jesus Christus onse God misken - dit, selfs in direke stryd met die Nederlandse Geloofsbelydenis artik
Jaco Fourie2013-10-23Die nagmaal bewoording wat Neelsie hierbo vanuit die Bybel aanhaal is simbolies en nie letterlik deur Jesus bedoel nie. In werklikheid wat Jesus sê, wanneer van die wyn gedrink word en die brood geëet word is; dink aan my waar ek my bloed
carina van der walt2013-10-22Dankie vir die uitgebreide verslag, Maryke Roberts! Ons kan nie genoeg trots wees op ons kunstenaars se prestasies nie. Wim Botha se boekebeelde is werklik aangrypend. Ek het dit in Den Haag ontdek by 'n groepstentoonstelling van 32 Suid-Afrikaanse kunste
2013-10-22Vir ingeval iemand my dalk verkeerd verstaan. Ek is 'n gelowige wat nie 'n eng godsdienstige beskouing huldig nie en werklik hoop dat die nuwe pous die RKK na rustiger waters sal stuur. Hulle het egter 'n lang geskiedenis waaraan hulle liewer nie herinner
2013-10-22Kobus, dit sal jou nie verbaas dat ek nie veel dink van die spin wat jy kwytraak nie. Daar is geen manier hoe hierdie teksgedeeltes geinterpreteer sou word soos jy voorstel deur Christene van die laat eerste en vroeg tweede eeu nie. Dit is juis die feit d
2013-10-22Jaco Fourie, vir jou, Trienie Mahne, Wouter Ferns, Kobus de Klerk en Chris Dippenaar, mag ek dalk 'n "Nikswerd Neelsie" wees ... in die die liefde en genade van Jesus Christus onse Almagtige Lewende God, is ons almal kosbaar ... Soos daar g
2013-10-22Hello Pieter,
Na regte behoort jy in Kobus vir die eerste keer ooit in ooreenstemming te wees. Net soos jy die inkwisisie kan gebruik om die Katolieke Kerk te kritiseer is Foxe se projek ook om die Katolieke Kerk te kritiseer, alhoewel
2013-10-22... mag dalk wees Jaco Fourie, maar dis ook net 'n patologiese narsis wat dink hulle is alles ... dis ook net jy wat trots daarmee in die openbaar sal spog om 'n nie-rassige promiskue dekadente suiwer Afrikanerbloed homoseksueel te wees ... jy moet
2013-10-22Tiens, dankie vir jou bydrae.
Dis wat ons hier nodig het: Om sake weer 'n slag uit 'n effens ander hoek te beskou. Jannie Smuts was 'n groot man in terme van ons geskiedenis. Hy het egter ook sterker emosies los gelaat as amper enigiemand anders. Dit
Angus2013-10-22Beste Panda,
Dankie vir hierdie inligting. Ons hier in Durban kan nie juis die hemelruim bestudeer nie. Daar is altyd maar die waas waardeur ons moet kyk. Gelukkig gaan ek soms berge toe, en daar het ek my buurman se teleskoop tot my beskikking. Hy het n
2013-10-22Hello,
Ek moet erken dat ek nog nie in hierdie onderwerp kon kom nie al het ek die podcast in my versameling vir jare maar sal ek nou daarna luister. Vir die wat die program wil luister sonder Kobus se aanheg van sy argument oor die oudste
2013-10-22Hello,
Na die vorige kommentaar van my geplaas is het ek onthou van die volgende program in my podcasts wat nog beskikbaar is.
Die inleiding is soos volg:
This summer President Obama hosted the new Chinese Premier, Xi Jinp
2013-10-22Hello,
En net hier begin die 'sports' want Henn voer aan dat sy 'katolieke was daar van die begin van tyd' versus dit wat in die inleidende brief bespreek is wat verwys na ' oudste oorsponklike godsdiens te bevestig''.
I
2013-10-22Hello,
Die scenario geskets deur Pieter is onwaarskynlik indien nie onmoontlik nie, alles is (sekerlik) moontlik net soos WOIII wat Henn verkondig het tussen Rusland en die VSA oor die bye, seker ook moontlik is.
Dit is die b
2013-10-22Chris,
Jy sê Foxe het hom Eusebius beroep terwyl laasgenoemde hom op die geskrifte van Paulus beroep het.
Uiteraard het die Romeinse historikus en eksegeet Eusebius so bietjie voor Bart Ehrmann die evangelie van Paulus onder hande gehad, sowa
2013-10-22Cornelius Henn,
Behalwe vir die bietjie aangehaal uit 'n woordeboek, synde dat jy glo dat 'n woordeboek kan instaan vir argument en ontleding ken jy in al jou 'wysheid' die strominge en invloede globaal en plaaslik en die wisselwerking tussen seg
2013-10-22Cornelius Henn,
Behalwe vir die bietjie aangehaal uit 'n woordeboek, synde dat jy glo dat 'n woordeboek kan instaan vir argument en ontleding ken jy in al jou 'wysheid' die strominge en invloede globaal en plaaslik en die wisselwerking tuss
2013-10-22Hello FC,
Die verhaal van die vloed, 'n mitologiese verhaal in vele beskawings staan apart van die manier hoe die teks van die Bybel, tot bestaan gekom het. Dit is twee verskillende velde van studie, daar is aspekte wat dalk kan inspeel op
2013-10-22Hello Dirk,
Ek kan ook maar net beaam wat Pieter bevestig. Jan Rap volgens my het sy houvas op die werklikheid verloor en is dit verstommend om Jan Rap te sien, 20 jaar na die val daarvan 'n 'argument' probeer formuleer waar apartheid nie b
Jaco Fourie2013-10-22Pieter
Ek hou van jou laaste sin. Net 'n regstelling. Prague in die Czeck Rep vervaardig die beste gay Porn, nl. Bel Ami en Kristen Bjorn, en verskaf van die mooiste en grootste bedeelde mans.
Jaco Fourie
Enjee2013-10-22Beste Tiens
'n Doringboom, veral op 'n grasperk waar kinders speel, kan baie lastig wees.
Daar is natuurlik pragtige inheemse bome wat 'n mens kan aanplant. Die volgende 3 bome is immergroen met 'n mooi vorm en pragtige digte skadu
F C Boot2013-10-22Beste Chris
Vergeet van die Die JEPD-hipotese. Wat meer belangrik is,is om vas te stel of daar wel 'n vloed was
en hoe dit die mense se lewens in die tyd geraak het. Groot vloede het feitlik op alle kontinente voorgekom.
Nie alle vloede word dieselfde