Kommentaar

Segregasie en Apartheid: 'n Lesing aangebied deur Lilly White

2013-11-04 Kruip Chris Dippenaar, kruip ... dis al waarin jou slimmigheid waarmee jy so desperaat probeer om Godsdiens te ondermyn, verval het ... nou is jy duidelik nog 'n Boerehater ook! ... die punt is egter die kamstige verskil tussen segregasie en apa

Evolusie, wetenskap en geloof: 'n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin

Dirk Laurie 2013-11-04 Die saak wat my na aan die hart lê, soos ook verwoord in 'n bydrae wat ek tot SêNet gemaak het,    is om gemeenskaplike grond tussen wetenskap en geloof te vind. Dit is die konteks waarbinne die denke van Teilhard my interesseer.&nb

Segregasie en Apartheid: 'n Lesing aangebied deur Lilly White

2013-11-03 Hello Wouter Ek beskou dit as 'n blote glips dat die aanhaling in jou oorspronklike skrywe nie afgesluit is soos jy hierbo demonstreer. Dit het egter ongelukkig die indruk geskep dat die tweede helfte van die paragraaf gelees kon word as deel van die aan

Vir Panda: Sonsverduistering

2013-11-03 Die omroeper — Schutte —wat die weervoorspelling na die aand nuusuitsending  van SABC2 aangebied het 'n paar jaar gelede, het aan die einde daarvan 'n foto van die gedeeltlike sonsverduistering wat op dié spesifieke dag plaasgevind

'n Anderwêreldse storie

2013-11-03 'n Mooi storie.  Geskryf deur Evgeny Artemov, of deur Joanita Erasmus? Dis geskryf deur Joanita Erasmus - LitNet

Die ou-ou sprokie

2013-11-03 Ek het vantevore al van hierdie skrywer se verhale in Afrikaans te lees gekry, en is van mening dat dit geskik is vir publikasie.  Dit sal goed wees as julle meer van sy werke hier kan publiseer, en ek is bereid om vooraf te help met redigering.

Braaivleis bederwery

F C Boot 2013-11-03 Ai toggie dat 'n "looks at the scoreboard" tot sulke depressie kan lei. Dan lees ek op die web dat: "Kliniese depressie is 'n toestand wat gepaardgaan met hartseer, swaarmoedigheid of wanhoop wat sover gaan dat dit 'n indiwidu se de

Amritsar-massamoord deur Britte

2013-11-02 Varkspek Ongenaakbaarheid par excellence.  Anglofiele soos soos Dirk Rigter en Wouter Ferns ignoreer egter feite soos hierdie wat hulle helde se ware kleure ontbloot.  Indien hulle wel kommmentaar sou lewer, sal hulle bloot sê wat ander v

"Geen truuks, net treats!"

Chrispa Cloete 2013-11-02 Ek kan nie wag vir die dames se reaksie op SPEELS nie! 

Die Boerevolk (met trots aan almal met harte)

2013-11-02 Ditsem Cornelius.  Dit wys net weer met hoe 'n groot knip sout mens die oorwinnaar se mening moet bejeën.

"Ek is hier vir jou" deur Franstelle Marais

renette 2013-11-02 love dit!! *

Britse minagting van die Zoeloes

2013-11-01 Die Engelse het destyds dié wat aan Engelse kant teen hulle eie mense geveg het 'loyals' genoem en die wat lojaal teenoor hulle eie mense was, met ander woorde téén die Engelse, was 'rebels' en is gefussileer want om teen Engeland te

Et1 en Cornelius Henn se reaksie op my skrywe oor apartheid

2013-11-01 Mooi Dirk Rigter, dis altyd goeie maniere om te vra as jy nie weet nie ... sien, nie alles kan geGoogle word nie ... dit staan ook nie in jou goedkoop propaganda koerant waarin jou gedagte so gespoel is nie ... probeer die volgende te DINK; 1835 -184

Vir Panda: Sonsverduistering

2013-11-01 Lyk my dit is nag in ons opvoedingstelsel. :-)  

Segregasie en Apartheid: 'n Lesing aangebied deur Lilly White

2013-11-01 Tragies "Lilly White Wouter Ferns" ... tragies ook vir die arme siele wat "jul" slimmigheid so aangryp ... waarom my die hele tyd selfs met jou buikpoppe bespreek? ... probeer by die punt hou en verklaar hoekom "julle" twak e

Segregasie en Apartheid: 'n Lesing aangebied deur Lilly White

2013-11-01 Hello Chris,    Van my kant af, baie dankie vir jou reaksie.    Verwysende na Deneys Reitz al wat aangehaal is deur die skrywer van die boek is die volgende:    The Boers, according to a witness, were, ‘starving,

Thailand se Boeddhistiese lyks-grypers

2013-11-01 Dankie Francois... Namaste!    

Oktober-gedigte

Willem van der Walt 2013-11-01 Ek stort my onder dié woorde:  hulle wat soek en vind, wat verlang en verheug, hulle wat alleen loop  -  'n omvang van gevoelens breed soos 'n wye droewe land.  Ek was my onder dié woorde.  Ek is verkwik.  Ek ad

Segregasie en Apartheid: 'n Lesing aangebied deur Lilly White

2013-11-01 Hello Cornelius,    Lilly voel dit is baie duidelik dat begrip 'n probleem is by jou, soos al gesien is met elke liewe gesprek hier en dan die bietjie wat jy gaan google voor jy kommentaar lewer, hopeloos te desperaat dat jou stem ten alle kos

Segregasie en Apartheid: 'n Lesing aangebied deur Lilly White

2013-11-01 Hello Varkspek,    So dit is 'payback time'. Heeltemal regverdig so, ek het darem ook al erge kritiek op meeste van jou skrywes hier geplaas. Hierdie is dus nou jou beurt. Jy is net verkeerd oor een ander aspek, behalwe nou vir die 'bol snot',

Segregasie en Apartheid: 'n Lesing aangebied deur Lilly White

2013-11-01 ... en o ja Chris Dippenaar, ek dink regtig jy onderskat die meeste belangstellendes se intelligensie hier ... dis duidelik dat jy die bedrog omtrent die aanhalinge uit jou mede sikofante Lilly White Wouter Ferns se bydrae, aan my probeer afsmeer ... di

Daniel Dennett en hoe om te dink

2013-11-01 Ek het gehoop vir nommer 6. Vir meer as wat in 'jou eie verbeelding' is en gereduseer is tot 'n enkele teks.  

Segregasie en Apartheid: 'n Lesing aangebied deur Lilly White

2013-11-01 Chris Dippenaar, impliseer dit waar ek myself in alle nederigheid en waardigheid daarvan verontskuldig, ek apartheid regverdig? ... nee, ek regverdig nie apartheid nie  - en dis die lasterlikheid waarteen ek hier beswaar maak! ... ek het nog noo

Segregasie en Apartheid: 'n Lesing aangebied deur Lilly White

2013-11-01 Die getuie wat aangehaal word is natuurlik Deneys Reitz: “... starving, ragged men, clad in skins or sacking, their bodies covered with sores, from lack of salt and food , and their appearance was a great shock to us, who came from the better-c

Valse opsomming Dirk!

2013-11-01 Beste Et1, moet asseblief ook nie  van my vergeet nie .. ek't altyd iets om by 'n goeie juffrou te leer ... vol punte aan Jan Rap!!! ... Boeregroete, Cornelius Henn    

Segregasie en Apartheid: 'n Lesing aangebied deur Lilly White

2013-11-01 Dankie Varkspek ... dis altyd goed om te lees dat daar minstens andere is wat ook deur Lilly White Wouter Ferns se aksionabele twak op die werf kan sien ...  

Apartheid: Debat opgesom

2013-11-01 Weet gerus maar ook dat Dirk Rigter se oordrewe apartheid skuldgevoel en oningeligtheid met sulke napratery daarby wat hy op ander afdwing, gewoon tekenend van 'n nie-standvastige narsis se onvermoë is om hulself daarin te sien.  

Delusies van die Duitsers ...

2013-10-31 Is nie!!!

Ek het 'n droom

2013-10-31 'n Wyse hart het op 'n dag geseg: If your actions inspire others to dream more, learn more, do more and become more, you are a leader ... dis ook my boodskap in 'n bottel wat ek in hierdie oseaan van haat pos met die hoop dat dit wel eendag die regte

Valse opsomming Dirk!

Et1 2013-10-31 Aan Dirk Rigter. Jy verloor elke ronde teen Jan Rap "hands down" omdat jy geen weerlegbare feite op die tafel plaas nie maar sy persoon aanval. Om hom met persoonlike stellings verkeerd te probeer wys is net so futiel. Ek ken 'n goeie juffrou b

Die Februarie-uitgawe van Hoezit! is nou beskikbaar

chante 2013-10-31 Hi ek is Chante Joubert, ek bly in Swartklip. Ek is in graad 7 en ek het eers nie van jul tydskrif geweet totdat my vriendinne my van dit gewys het en nou is ek mal daaroor. Jul is so AWESOME ek geniet dit baie.

god van oorlog

2013-10-31 Behalwe vir jou welkome digterlike interpretasie - is die gewone bende stil oor die boeremag, die skandvlek te groot.....die onmenslikheid brutaal en word daar kennis geneem met weemoed van die wortel van alle kwaad die, struktuurg’weld, superi

Segregasie en Apartheid: 'n Lesing aangebied deur Lilly White

2013-10-31 Heil die leser.           Hoe hartseer vir die res wat so gedurig aan die arme "nerd" Wouter Ferns (soos hy na homself verwys vir simpatie), se spoeg en plak hang omdat hulle dink dis slim.       &nbs

Valse opsomming Dirk!

2013-10-31 Dirk Rigter,   Had jy maar verstand om net die woordjies "REPUBLIEK van Suid-Afrika" te begryp, dan sou jy dalk die begrensde geskiedenis waaruit dit gebore is ook verstaan het.   Boeregroete,   Cornelius Henn    

Segregasie en Apartheid: 'n Lesing aangebied deur Lilly White

Varkspek 2013-10-31 So 'n klomp snert het ek lanklaas te siene gekry. Uit die staanspoor is dit duidelik dat ons hier te doen het met 'n boerehater, soos uit die verdraaide siening van die oorsake van die Engelse oorlog. Dan word dit nogal aan ons opgedis asof dit nou 'n

Nag

Reusedwerg 2013-10-31 Ek wroeg nie meer wat in die land aangaan nie. Ek staan apaties teen gebeure in die land. Ek weet Wie die land kan en gaan red. Dit kan nie so voortgaan nie. Mens weet net waar dit gaan eindig nie. My siening, en is glad nie bang om dit te noem nie, ons l

Braaivleis bederwery

2013-10-31 Ja nee, kyk. Wanneer die Streeptruie die slag in die hek duik soos nou, en dit nogal nie waar nie maar op Nuweland, is dit nag vir ons as trotse Province fans. Dis iets onbeskryflik. Ek twyfel soms of die dood  erger kan wees.   Jare

Daniel Dennett en hoe om te dink

Angus 2013-10-31 Ek hoop  Cornelius en sy vriend, Kobus, gee aandag aan veral no 5 hierbo. Groete, Angus

Valse opsomming Dirk!

Dirk Rigter 2013-10-31 Jan Rap se onvermoë om intelligent oor ons apartheidsgeskiedenis te debatteer word finaal blootgelê deur hierdie stelling van hom in die bostaande brief: "Die Portugese onderdruk nie die Duitsers omdat Duitsers nie in Portugal

Braaivleis bederwery

Reusedwerg 2013-10-31 Ek is in die Laaste vesting van Liesbet se Ryk gebore en grootgeraak. My oupa, sy pelle en broers het almal grond in die provinsie gehad. Ek weet nie hoe hulle dit bekom het nie, maar sal nie te veel daaroor uitwei nie. 'n Oorle tante van my het te vertel
Top