2013-11-05Brianvds
Moet nou nie nog sout ook in Jan se wonde vryf nie. Kom ons stem eerder eendragtig saam en sê:
"Engels, engels, alles engels...
In ons kerke, in ons skole,
Word ons moedertaal vermoor...
Ek dra alreeds swaar aan een van my na
Angus2013-11-05Nee, wat, Jan! Sulke semantiese geronddansery help niks. As ek vir iemand sê: "Kom lyk my gat reën," dan glo ek vas dat die water nou-nou gaan spat.
2013-11-05Wel Jan Rap en Dada,
Voorwaar het hierdie jaar ook verbygejaag. Dis nie net karre nie. Selfs my kalender hier teen die muur gly die afgelope tyd aanhoudend af onder die las van afsprake wat ook meer word na 2013 se einde toe. Swaargedra. (En natuurl
2013-11-05Jean,
Ek is bly dat daar mense soos Thomas Reese opstaan. Ek glo God gebruik hul vir suiweringswerk. Daar gaan nog baie Reese opstaan, oor alle kerke heen, vir 'n goeie doel.
CM
Jou woorde dra krag en ek stem saam. Dinge soos wette, dogma, ritu
2013-11-05Jy's in 'n mate reg Pieter; in een geval was dit die noem van waarhede soos onder andere protesoptogte en 'n ander geval was die uitspreek van 'n mening omtrent hoofsaaklik Naspers.
Jan Rap
2013-11-05Dirk, dis wel raak maar nie 'n kolskoot nie want Angus impliseer dat ek nou die Popular Mechanics-beriggie as onteenseglik aanvaar wat nie die geval is nie. Om die waarheid te sê, ek aanvaar baie min dinge as onteenseglik waar (en laat ek dade
2013-11-05Jy's reg Brianvds, dit is in elk geval aan die gebeur. Die bruines is al almal amper daar met die nou dat hulle die Engelse as bevryders beskou en baie wittes met daardie siening (dus meestal kolonialers) volg kort op hulle hakke. Ek, 'n Trans
2013-11-05Hahahahahaha! ... Brianvds en Angus, ek sou julle veel eerder as intelligent beskryf! ... maar nou ja, die slimjanne raak eensaam en bied julle so tussen die oorweldigende spoeg en plak 'n rang as die slimste ... hahahahaha ... ek glo egter julle het
2013-11-05Die klug "Lilly White Wouter Ferns" en Chris Dippenaar, stuur soos gewoonlik weg van die kwessie hier naamlik; hul gewaande onderskeid tussen die Britte se segregasie as iets bevorderbaar en apartheid, die skandvlek op die ideologies g
Jaco Fourie2013-11-04Brianvds
Wat jy skryf maak sin. MAAR. Hier in SA, vergeleke met die VSA, word daar nie veel waarde aan enige lewe geheg nie, viz a viz ons buitensporige moordsyfers asook die onlangse verbranding van vermeende bendelede deur die gemeenskap
2013-11-04
So 'n bek kort jem!
Jy is doodreg jonge dame, os almal isie soe nie! Ons almal vloek nie en nog minder het os net negatiewe stories om te vertel. Daar is goeie stories ook, en die onus rus op ons om die goeie stories die lig te laat sien.
&nbs
2013-11-04
Beste Jan,
Dit verbaas my gladnie dat sekere van jou artikels nie deur SêNet geplaas is nie. Vryheid van spraak onder Afrikaners in die algemeen het 'n baie kort geskiedenis, en die redaksie van SêNet moet seker ook die sensiti
2013-11-04Ek is bly iemand het uiteindelik hul monde bietjie gespoel oor hierdie debat. Ek is van opinie dat die hele debat hoogs irrelevant is. Elke skrywer behoort maar net sy kop te knik vir die wat hom/haar voorafgegaan het en die baan gebreek het. Soos dit vir
2013-11-04Beste Angus
Ek stem saam met jou dat mens geneig is om goed te aanvaar wat met jou mening strook en te verwerp die wat nie met jou mening strook nie. In my geval is dit beslis so, jy slaan die spyker op die kop maar die sleutelwoord is GENE
2013-11-04Hello,
Hierdie kan ek maar net beaam. Die naweek het ek uiteindelik opgevang met Donkerland. Die reeks wat Jan Rap soveel verdriet gee.
My ma het vir my 12 episodes opgeneem op hul PVR.
Sonder enige twyfel 'n k
2013-11-04Brianvds, 'veel steur' sou ek vervang met 'met 'n knippie sout' en dit geld nie alleen vir Popular Mechanics nie maar ook Nature, Scientific American, New Scientist en Dawkins se T-hemp
2013-11-04Hello,
Henn sal hierdie kruip noem, maar Angus is veel slimmer as ek en sekerlik so ook Leon en Brianvds, maar met die lees van die volgende twee artikels het ek dit 'gesave' op my Kindle en herhaal ek dit hier weens die gesprek wat deur Ja
2013-11-04Hello,
Voltaire het dit gehad dat die terme van die debat eers moet bevestig word en net soos Jan Rap nie sy spreekwoordelike spinasie wil eet oor die afgelope 300 jaar se geskiedenis nie in Suid-Afrika nie, is die vraag wat is die moontlik
Angus2013-11-04Beste Jan,
Hierdie skrywe van jou bewys so ? paar dinge. Eerstens is dit ? voorbeeld van hoe die mens reageer op inligting. As dit ooreenkom met wat hy glo, laat hy hom maklik aan die neus lei. Weerspreek dit wat hy glo, weier hy om dit eers in aanmerk
2013-11-04Hello Chris,
Ek aanvaar dit so en was jou uitbreiding welkom en is dit juis die tipe van konteks en uitbreiding wat ek verwelkom.
Henn sal dit nie glo nie, maar vir my is die poging om 'n aanhaling en verwysing reg te kry vee
2013-11-04Deesdae praat en skryf Afrikaners inderdaad vrot Afrikaans. Die Engelse weergawe hiervan is die Amerikaners, wat dikwels skynbaar ook nie hulle eie taal verstaan nie.
Miskien moet ons maar Prof Jansen se raad volg en almal oorskakel na Enge
2013-11-04In Amerika geld 'n baie lang en duur regsproses voor iemand tereggestel word. Om die waarheid te sê, dit is daar blykbaar duurder om iemand tereg te stel as om hom bloot lewenslank op te sluit.
Die uitgerekte regsproses het seker ten
2013-11-04Ek sou my nie te veel steur aan enigiets wat in Popular Mechanics gepubliseer word nie.
Die vroegste menslike voorouers, net soos die vroegste voorouers van alle lewe op Aarde, het sowat 3.5 miljard jaar gelede geleef.
Wat di
Jaco Fourie2013-11-04If anything. A storm in a teacup. For the constitution to be amended more than 60% consensus must be achieved as a minimum requirement. The red tape prior to reaching that point is too horrific to contemplate for the proponents thereof resulting in
2013-11-04
Die opskrif van hierdie artkel, nl. "...die toelaatbaarheid van debat", gee reeds rede tot amusante nadenke oor die geaardheid van die Christelike Kerk self, en van die magsbedeling daarbinne. In geen ander
2013-11-04Cornelius, so omtrent dertig jaar gelede het ouens met jou mentaliteit vir my 'n nommer gegee (82261793BG) en sou my 'n k*f*erboetie genoem het as ek dit nie gememoriseer het nie. “Boerehater” is 'n skelwoord wat jy maar op jou eie teen 'n muu
2013-11-04... en hier is die skakel na WITH THE BOER FORCES BY HOWARD C. HILLEGASAUTHOR OF “OOM PAUL’S PEOPLE,” AND CORRESPONDENT OF“THE NEW YORK WORLD” : http://www.gutenberg.org/files/16462/16462-h/16462-h.htm
2013-11-04Beste Jan, na ure se tik ontdek ek die hele boek beskikbaar hier: http://www.gutenberg.org/files/41607/41607-h/41607-h.html ... al my spelfoute kan daaraan geverifieer word ... ek het nog so 'n paar kosbare boeke wat ek graag sal wil deel ...
2013-11-04Dit is in ons aard om haastig te wees. Om agter iemand wat teen 'n slakkepas aankarring is baie meer frustrerend as wat dit is wanneer iemand verby jou jaag. Om die waarheid te sê, iemand wat verbyjaag is GLAD nie frustrerend nie want hy
2013-11-04Beste Varkspek, die Ingelse het hierdie land bloed besmeer met hul gierigheid agter ons rykdom aan ... niks of niemand is ontsien nie ... vandag dweep die polities geskape Afrikaners; of soos Jan Rap hulle perfek omskryf - die Anglofiele, hul g