Kommentaar

Oor debatte, aanhalings en die Woord

Jaco Fourie 2013-10-28 HeHe Neelsie Jy skryf: "So maak julle dan die woord van God kragteloos deur julle oorlewering (oorlewering = TRADISIE) wat julle bewaar het; en dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie (Markus 7:13). Dis presies wat Katolieke met h

Vir Angus: Herbesoek skaduwees op Jupiter

Angus 2013-10-27 Beste Panda, Dankie vir die inligting. Van die koue nagte kan ek ook getuig, want ek gaan gewoonlik Drakensberge toe in die winter. Gelukkig is dit darem nie so vrek koud daar in die Champagnevallei nie, darem koud genoeg om muskietvry te wees.  &n

If you can't beat 'em, join 'em ...

2013-10-27 Wouter, Die bekende Servetus van die Middeleeue is 'n persoon wat deur sommige protestante en die Katolieke destyds veroordeel is oor lasterlike dinge wat hy kwytgeraak het (hy was, onder andere, ook 'n teoloog) en is hy verbrand - tereggestel - deur d

Oor debatte, aanhalings en die Woord

2013-10-27 Cornelius, In Johannes 5:39 en Markus 7:13 praat die HERE Jesus Christus van twee verskillende skrifte, of bronne. In Johannes 5:39 verwys die HERE na die geïnspireerde Skrifte, SY Woord, want,  sê HY baie duidelik, dié get

Misdade teenoor die mensdom met oorsprong in Bybeltekste

2013-10-26 Beste Cornelius,   Dankie vir jou terugvoer daar jy seker die enigste christen is wie hom verwerdig het om 'n kommentaar te lewer.  " Hoekom die Bybel belas en die werklike aandadiges aan die boosheid verontskuldig" ..... Lees

Ben Shapiro: Brainwashed

2013-10-26 The bottom line is that we aren’t really having a rational argument here. Nor can we: rationality has a well-known liberal bias.

Ben Shapiro: Brainwashed

ben van bruggen 2013-10-26 Ek beskou myself  verstandig verlig. As alle godsdiensfundamentaliste sou verdwyn skree ek hoera. Geld ook vir homophobe, patriarge. maar wanneer Shapiro kla oor eensydige breinspoelpogings dan praat hy namens my. Oordrewe skuldgevoelaanwakkering stu

CBC Ideas: CS Lewis and The Inklings

2013-10-26 Wouter, Dankie vir die uiteensetting. C S Lewis is, net soos ons ander Christene, nie 'n perfekte Christen nie. Die enigste Een Wie perfek is, is ons HERE en kan ons slegs daarna streef en in SY genade en Krag nader en nader aan daardie status bewee

Evolusie, wetenskap en geloof: 'n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin

Jessica 2013-10-26 Al die punte wat ek geopper het en wat Dirk Laurie interessant vind, hou kwintessensieel verband met die belangrike rol wat evolusie in Teilhard se denke speel.  As eerstens 'n Christen en tweedens wetenskaplike is dit onbetwisbar

The Criminal History of the Papacy

2013-10-25 Beste Cornelius,   Dankie vir jou terugvoer wat ek waardeer. Om 'n lang diskussie kort te knip, as jou weergawe, basseer op die Catholic Encyclopedia, van Pous Leo X se infame uitlating dan korrek is, verwonder ek my net oor die venyn v

Jan Rap se goeie Afsonderlike Ontwikkeling

2013-10-25 Jaco Fourie, vanuit 'n gatkruiper se oogpunt beskou lyk dinge gewis aardig ... wonder jy dalk of Dirk Rigter 'n waardige strontkoppie kan wees om by julle bende denkende komposstampers te voeg? Jy tik: "Ek [Jaco Fourie] sien dat Dirk nou oo

Reaksie op Dirk Rigter se brief van 22 Oktober 2013

2013-10-25 Natuurlik gee jy op; wat anders kan jy nou doen behalwe om weer beledigings te slinger want van redenasie van jou kant af was daar g'n sprake nie siende dat jy maar net heeltyd sieselfde ding oor en oor gesê en/of impliseer het naamlik dat enigieman

Gehate onderwerp: Plaasmoorde

Reusedwerg 2013-10-25 Dankie vir jou reaksie. Ek het die daad by die woord gevoeg en heftig beswaar by die skeppers van Dagbreek aangeteken . Soos jy noem, is die Rooi Oktober (Rooikappietjie) aktivis half in 'n lokval gelei. Sy is emosioneel oor die onderwerp. Elkeen het sy r

Aan NG-kerk en Gays

2013-10-25 Jy't my effe deurmekkar, Rietha - is dit jou ou hond wat loopmaag het, of die kleintjies? Ek neem aan jy bedoel die een kan van die ander kry? Hoe ook al, ek is bevrees dat jy die ou een maar op sy pad sit - dink jou in hoe die stomme siel moet voel....as

Reaksie op Dirk Rigter se brief van 22 Oktober 2013

2013-10-25 Dirk Rigter en Wouter Ferns; net nog twee onsamehangende en napraat kruipers onder mekaar wat steeds nie die moed het om die kamstige "denkende" Wouter se hoër stelling naamlik; "1900 tot 1948 = segregasie & 1948 tot

Information | Sing 'it 2013

Abrakadabra 2013-10-25 I could have won this competition if i knew earlier. i'm an awesome singer/Songwriter anyway God's blessings will come when time is right. when he thinks i'm ready! 

Misdade teenoor die mensdom met oorsprong in Bybeltekste

2013-10-25 Hoekom die Bybel belas en die werklike aandadiges aan al die boosheid verontskuldig, sal net die patetieke Godsdiens ondermyners weet ... dis nes drank en vuurwapens gedurig die skuld dra en die sielsieke wat daaraan vergryp, onskuldig wegstap ... dis hoe

Oor debatte, aanhalings en die Woord

2013-10-25 Die Bybel, is nie die Woord (Jesus Christus) nie.       Die Bybel, bevat wel opgetekende woorde wat deur God gespreek is. Dis egter nie te aanbid of te verheerlik nie.       Soos daar onder vele meer in die Skrif ges

Kortliks – Katolieke geskiedenis

2013-10-25 Jaco Fourie, leer tog die betekenis aan die woordjie apologeet voor jy jou bollie plak ... 'n apologeet, is soos die prokurower wat 'n misdadiger verdedig - die prokurower is nie noodwendig self skuldig aan die bepaalde misdaad nie ... net so hoef jy nie

The Criminal History of the Papacy

2013-10-25 Beste Pieter,     Waar jy ookal met onderdrukkers en anderhaters paaie kruis sal jy onvermydelik in hul negatiewe wêreld van gedagtes en gevoelens betrek word.     Die aanhalings in jou bydrae hierbo is absurd, om die minst

Jan Rap se goeie Afsonderlike Ontwikkeling

Jaco Fourie 2013-10-25 Ek sien dat Dirk nou ook die voorreg geniet om onder Neelsie se banvloek geskaar te word.  Pieter is nog nie betrek nie, al wil wil hy, maar is onseker of hy nie in die proses 'n ge-allieerde gaan verloor nie, en stoksiel alleen staan nie. Jaco Fo

Evolusie, wetenskap en geloof: 'n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin

Dirk Laurie 2013-10-25 Die aspek van Teilhard se denke wat my interesseer, is die primêre rol wat evolusie speel. Dis nie soos vir die meeste wetenskaplikes net die verklaring van die verskeidenheid van lewe nie, dis nie soos vir die meeste Christene ten slegste onbybels

Kortliks – Katolieke geskiedenis

Jaco Fourie 2013-10-24 Cornelius Jy skryf: "As 'n godslasteraar wat ook so graag daarmee spog, vaar jy besonder goed as 'n Protestante apologeet." Jy maak twee foute.  Eerstens is ek nie 'n godslassteraar nie, want daar is geen god om te laster nie, en twee

Misdade teenoor die mensdom met oorsprong in Bybeltekste

Jaco Fourie 2013-10-24 Pieter Tesame met "The Criminal History Of The Papacy", en die een hierbo, is die twee briewe 'n insiggewend en interessante uiteensetting.  Dankie daarvoor. Jaco Fourie

Reaksie op Dirk Rigter se brief van 22 Oktober 2013

Dirk Rigter 2013-10-24 Ek gee op. G'n mens kan enigsins reageer op twak soos die onderstaande nie, en ek haal uit Jan Rap se skrywe aan:   "En as gesê word hulle is burgers van ander lande, hoekom kan Transkei, Venda, Bophuthatswana ens ander lande wees nie?&q

Gehate onderwerp: Plaasmoorde

2013-10-24 Reusedwerg, dankie vir jou bydrae. Ek hou van die uitdrukking “banggatdorp” en bly self in een. Ons groter dorp is bekend vir die hoogste inbraaksyfers in die land. As 'n mens oud is en dan die kans kry om in so 'n dorp/buurt te gaan bly en di

Oor debatte, aanhalings en die Woord

2013-10-24 Dit kos nou wel iemand so insigloos soos jy om so 'n insiglose kommentaar te lewer, Cornelius. Weet maar dat dieselfde Heilige Gees van God Wie die betrokkenes destyds gelei, versterk en bemoedig het, dieselfde Heilige Gees is Wie die Woord soos in die By

Reaksie op Dirk Rigter se brief van 22 Oktober 2013

2013-10-24 Hierdie is ongeveer die vyfde keer in so 'n kort ruk wat Jan Rap dieselfde onderwerp herhaal.    Hoeveel keer nog Jan Rap?    Is dit in jou in om dalk te kan ophou om die denkende Afrikaner se naam gat te maak.    Dit s

La Escondida Senda

2013-10-24 Baie dankie Jaco sal so doen....

Misdade teenoor die mensdom met oorsprong in Bybeltekste

2013-10-24   Die inspirasie vir die brutale marteling van homoseksuele kan direk aan die deur van die Bybel gelê word, en berus op Bybeltekste. Derglike tekste word nie gevind nie in die skrifte van Confucius, of in dié van die Buddhisme

Vroeë apartheid en diverse ander sake

2013-10-24 Hello George    Ek sal so doen. Dit is op my wenslys al vir 'n ruk en Afrikaners is 'n goeie boek waaruit ek al geput het vir gesprek hier. Daar is geen twyfel in my gemoed van Giliomee se bereidwilligheid om die geskiedenis aan te pak 'warts

OZ. Die sg 'lucky country' is reeds bankrot ...

2013-10-24 Soos maar met 'n mens, moet 'n land aansien hê om skuld te maak.  As jou naam op die swartlys is gaan jy dit moeilik vind om 'n nuwe kar te koop.  Ons gradering op die oomblik is DDD so ons sal nooit soveel skuld kan maak nie en om hierdie

Oor debatte, aanhalings en die Woord

2013-10-24 .... en o ja Kobus de Klerk,  wat het van jou besonderse gawe volgens jouself geword om "die Woord" te interpreteer? ... jy tik: "Die Woord leef, daarom is dit nie nodig vir die ware gelowige om enigiets daaromtrent te interp

Vir Angus: Herbesoek skaduwees op Jupiter

2013-10-24 Beste Amgus, Die eerste vraag wat ek myself afvra is hoekom iemand hoegenaamd ’n teleskoop wil aanskaf. Bekostigbare teleskope so van 20 tot 30 cm is hoogstens geskik om hier in ons agterplaas rond te kyk. Ek het ure se genot met NASA se video&

Ingrid Winterbach: Die Aanspraak van Lewende Wesens

2013-10-24 Johannes, dis 'n raaisel.  Ek dink die mense wat hierdie geradbraakte Afrikaans vir lief neem is goeie, lojale burgers ... van wie ookal in bewind is, in hierdie geval die Engelse (die huidige regering is maar 'n uitbreiding van Haar Majesteit se reg

Aan NG-kerk en Gays

Rietha 2013-10-24 Hi Icognito, Weet jy wat gebeur. MY seuns kry meisies (dit gebeur) en lyk vir my al wat 'n meisie het 'n hondjie  (ek wonder of dit 'n broeisgedagtes is - want toe ek opgehou kinders kry het, het ek ook 'n hondjie aangeskaf en my vervies vir my g

Slange in 'n doringboom

Maya 2013-10-24 Nee wat, Tiens, hier op die Sê sal jy nooit kan wen nie.  Moenie sleg voel oor die die slang, die laksman of die boom nie.  Mens moet wat mens moet.  Mooi bly Maya

Wanneer die kopbeen praat

2013-10-24 Henn Gewoonlik ignoreer ek jou, terwille van vrede, maar vanoggend voel ek lus om jou terug te antwoord. Jy is reg, die stelling "Ons moet ons naaste 'liefhê' deur hulle die waarheid van die Skepping te vertel" staan nie woord vir woord s

’n Wraak-fantasie

2013-10-24 Ek wens dit was waar. Ek dink baie mense voel so. Goed geskryf.

Jan Rap se goeie Afsonderlike Ontwikkeling

2013-10-23 Ek weet eerlik nie hoekom Pieter Redelinghuys homself hiermee assosieer nie, maar Dirk Rigter se beterweterigheid is duidelik 'n bol wind - nes die "denkende" tipe Wouter Ferns ... nog nie een het die moed om sulke belaglike napratery soos "
Top