Ons dink ons kan mekaar verstaan deur die gebruik van woorde, maar geen woord het vir ‘n ander dieselfde betekenis nie.
So dwaal en twis ons voort, en ondergrawe mekaar vir eeue met bedenksels.
CM
1Ons dink ons kan mekaar verstaan deur die gebruik van woorde, maar geen woord het vir ‘n ander dieselfde betekenis nie.
So dwaal en twis ons voort, en ondergrawe mekaar vir eeue met bedenksels.
CM
1
Kommentaar
Ek hou van hierdie spreuk van jou CM.
Woorde waai weg soos die wind, maar liefde bly dieselfde in enige taal.