Kommentaar

Hoe die leser en die teks mekaar lees: Marlize Hobbs oor Shirmoney Rhode

Dirk Laurie 2013-11-13 Die model y=f(x) is 'n statiese model. Eintlik het ons hier 'n dinamiese model nodig: y=f(x,t), om die tyd-afhanklikheid ook uit te druk. Onder die aanname dat 'n spesifieke mens se taalgebruik neig om nader te beweeg aan dié van die mense in die o

Die vasstelling van wetenskaplik-begronde maatstawwe vir die waardebepaling van Afrikaanse Grondslagfase-leesreekse

Gert van der Westhuizen 2013-11-13 Uitdaging aan die skrywers - hoe is dit dat wetenskaplike werk so eksklusief, uitsluitend en gedekontekstualiseerd is? Is alles ter will van wetenskap die moeite werd? Wat is die kognitiewe ongeregtigheid wat sit in al die leestekste wat op skole gebruik

Hoe die leser en die teks mekaar lees: Marlize Hobbs oor Shirmoney Rhode

2013-11-13 Die algebra is, om die minste te sê, verdag. Die res is 'n lappie grond wat nou al mooi snuif getrap is.

Dana Snyman: "Ek skryf nie maklik nie ..."

Annemarie van der Heever 2013-11-13 Ek hoop Dana gaan "Ons Mense" skryf. . . .  Ek is een van hulle!! Dana is so 'n ongelooflike skrywer, dit voel asof hy binne in my kop geklim en die stories daar gesien het en dit woorde gegee het.  Toevallig is ook nou besig met 'n An

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

2013-11-13 Hello,    In die natuur is daar nie moord nie, daar is nie goed of sleg nie, daar is net dit wat binne dit afspeel. Die mens staan van buite en oordeel dit goed en sleg, die natuur is nie vir sissies soos ek nie, sonder enige twyfel, een hap e

Afrikaner help teenvigsmiddel ontwerp

2013-11-13 Beste Wouter Dankie vir hierdie eerlike insiggewende kommentaarbrief van jou oor VIGS. 'n Naby familielid van my sit met dieselfde probleem en wou ek jou al omtrent simptomes (soos hierbo deur jou genoem) uitgevra het, maar wou jou nie ontbloot

Louis Crompton se oevre

2013-11-13 Hello Pieter,    Dit is 'n idee wat absoluut briljant is, maar voel ek op hierdie stadium dit is 'n paar jaar te laat. Wat ek egter nie ontken nie, sou dit nie hemels gewees het vir so 'n oomblik in Bali nie. Dit was die stappe wat ek moes gen

Om 'n wêreldbeeld te vertaal

De Waal 2013-11-13 Rentia Bartlett-Möhl sê: "Op hierdie vrae het ek egter geen finale antwoord nie, behalwe dat die vertaler moet soek na ’n fyn balans tussen lojaliteit teenoor die skrywer en inagneming van die leser." Ek stem saam met hierdi

Elkeen se menswaardigheid

Angus 2013-11-13 Beste Cornelius, Dan sal ek ook maar die woordeboek nadertrek. My HAT gee die volgende verklaring by uitgesproke: Wat uitgespreek, geuiter, is: 'n Uitgesproke mening. Opm. Uitgesproke word dikwels Anglisisties gebruik in die betekenis van "reguit, e

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

2013-11-13 Beste Jan Rap, ek wonder ook lank reeds waar die slimjacos' wat kamstig so aan die uitgediende Nasionaliste se AfriForum en Solidariteit hang, hul kruisies trek as die VFPlus en hul ondersteuners - as die enigste AFRIKAANS geregistreerde party in die land

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

2013-11-13 Hel, hoe sieklik tog?: "News have reached me that I [die klug Lilly White Wouter Ferns Elizabeth op 'n bootreis] am accused of skipping the country in order to avoid dealing with a character called Cornelius Henn or to defend my arguments made in a&n

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

2013-11-13 Beste Tiens, 'n mens kan maar net hoop dat iemand soos jy, wie so wel in besit van jou geestesvermoëns is, meer sal bydra tussen al die patologiese waan op die werf ... Cornelius Henn    

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

2013-11-13 Dankie vir jou wysheid ook hier Johannes Comestor!  

Hoe die leser en die teks mekaar lees: Marlize Hobbs oor Shirmoney Rhode

2013-11-12 Inderdaad 'n pragtige metafoor om die komplekse verhouding tussen taal, interpretasie en die funksie daarvan te verduidelik. Tog bly eggo dit soos 'n pantoum wat kierrang-kierrang en nooit die siklus breek nie. Dalk is dit reeds die doel van digkuns; om,

Kaaps is nie 'n joke-taal – Robert J Pearce antwoord Nathan Trantraal

2013-11-12 ai, 'n artikel so na my hart, en ek is nie eens Kaaps nie...

Afrikaner help teenvigsmiddel ontwerp

2013-11-12 Hello,    Hierdie raak my diep en het ek nog nie seker in detail daar deur gewerk nie, maar in November 2012 & Desember 2012 was ek in die VIGS-stadium. Met koors en infeksies elke dag, kon skaars loop, was pap elke dag en het soos 'n zomb

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

2013-11-12 Hello again,    News have reached me that I am accused of skipping the country in order to avoid dealing with a character called Cornelius Henn or to defend my arguments made in a letter while visiting Wouter. That is however not the case

Louis Crompton se oevre

2013-11-12   Beste Wouter,   My raad is as volg: Stap na die Ambassade van Indonesië in Pretoria en doen navraag oor jou vriend. As mens eens vir die Buitelandse Diens gewerk het moet hulle tog rekord hou van vorige werknemers. So het ek  'n p

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

2013-11-12 Dit gaan beroerd in die hierdie land; die plek is in effek 'n mislukte staat.  Dan Roodt wys dit uit en gee ook die redes vir die toestand en op die manier skud hy die kassie van die naïewes wat hulle gewig ingegooi het om die huidige gemors te

Louis Crompton se oevre

2013-11-12 Hello Pieter,    En na hierdie uit die vergetelheid ontruk is was ek vandag werklik mismoedig, weens my gebrek aan kennis van die omstandighede in sy tuisland op daardie stadium en dat daar geen gesprek was oor sy veiligheid nie en of daar eni

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

2013-11-12 Wouter, Jy moet asb gereeld natuur asook vars lug inkry, dis genesend vir die self asook liggaam. Vernaam vir jou. Mens kan nie heeldag net rekenaar insnuif nie! Reusedwerg? (Glimlag) Ek hou van jou “gevogeltes” wat daar by julle aangetref

Black Cat Bones: "Ons doen wat ons kan so hard as wat ons kan ..."

lani 2013-11-12 Jou fêns laf jou ou Rottie !

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

2013-11-12 Pragtig,Trienie! Ek hou veral van die foto van die sonsondergang met die reier.   Groete    Perdebytjie

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

Johannes Comestor 2013-11-12 Jaco, ek dink daar is raakpunte tussen my en jou politieke standpunte. Ek skat Praag se rol egter nie gering nie. Daar is wesenlike gevare in 'n monopolie by Afrikaanse koerante. Ek vul die nuusdekking in my gedrukte koerant aan deur ook kennis te ne

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

2013-11-12 Wouter Ferns se "kritiek" word ook hier getoets: https://www.litnet.co.za/Article/brief-n-veldtog-vol-modder ...  

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

Tiens Pretorius 2013-11-12 Jammer ek moet verskil van die ander. Mens het al so baie van hierdie gesien dat dit lankal vervelig is, ek is al sat daarvan! Buitendien, die natuur is gladnie so mooi soos julle sê nie. Dis grof, rof en onbeskof en wrede moorde vind daagliks

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

2013-11-12 Dis maar die klug "Lilly White Wouter Ferns Elizabeth op 'n bootreis" se strategie om so oordonderend te spoeg en plak ... intussen is dit duidelik dat  "Lilly White Wouter Ferns Elizabeth op 'n bootreis" nie die moed het om

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

Tiens Pretorius 2013-11-12 Ek wil ook maar 'n hopelik laaste stuiwer in die armbeurs werp. Hierdie sage raak darem nou bitter lank uitgerek deur mense wat lang aanhalings plaas van twyfelagtige skrywers/navorsers, wie se objektiwiteit betwyfelbaar is. Net die volgende: by verrew

Elkeen se menswaardigheid

2013-11-12 Beste Angus,     Jy is verkeerd rakende jou veronderstelling omtrent die woord "uitgesproke".     Jy tik: Ek [Angus] sal graag wil weet hoe daarby uitkom dat ek 'n godslasteraar is, en nogal "uitgesproke" daa

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

Jaco Fourie 2013-11-12 Varkspek Daar is 'n groot verskil tussen 'n korporatiewe maatskappy soos jou voorbeelde hierbo uitgelig, en 'n kleinsake onderneming.  Die meerderheid van hierdie ondernemings soos Yskor en Sasol, is staatsinisiatiewe, en die ander is waar die sta

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

Pieter 2013-11-12 "so volop diere dat ’n kennersoog maklik in twee dae se tyd die Groot Vyf oor en oor kan kiek."   Ek weet nie so mooi nie. Ek het in die 70's gereeld daar uitgekom en die afgelope paar jaar eers weer twee keer daarheen gery. Ek wa

Daar is geen manier ...

Reusedwerg 2013-11-12 Ek het die volgende storie gehoor van mense wat nie die binnekant van 'n kerk te dikwels gesien het nie. Op 'n dag besluit hulle dis tyd om kerk toe te gaan en sleep toe hul seuntjie van so drie/vier jaar saam. Dit was toevallig nagmaal. Toe die wyn met k

Louis Crompton se oevre

2013-11-12 Beste Wouter,   Dankie vir jou mooi storie. Geen wonder die Hollanders van ouds het Indonesië as 'n paradys op aarde beskou en hulle bereid sou wees om hulle oumas te verkoop om daar uit te kom.   Groete,   Pieter Redeling

Daar is geen manier ...

Reusedwerg 2013-11-12 Iemand het die volgende vir my gestuur. Dit is ongelukkig nou in Ingels. " if you don't know or don't want to accept Jesus Christ as your saviour, then make sure you don't die". Die lewe is keuses. Dit was een van my slimste keuses wat ek gemaak

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

Varkspek 2013-11-12 Jan Rap, Oorweeg ook die volgende instellings waar Afrikaners 'n prominente rol gespeel het en steeds speel, en waar baie Afrikaners goeie werk en goeie salarisse gehad het: Trust Bank Saambou Volkskas Rand Aksep Bank Sasol Yskor Triomf Kunsmi

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

2013-11-11   Beste Trienie,   Dankie vir hierdie ongelooflike- wonderlike versameling van foto's met gepaardgaande teks. Alles is so perfek en profesioneel dat jy dit in boekvorm moet publiseer.   Groete,   Pieter Redelinghuys

Elkeen se menswaardigheid

Angus 2013-11-11 Beste Cornelius, Ek sal graag wil weet hoe daarby uitkom dat ek 'n godslasteraar is, en nogal "uitgesproke" daarby. Wat vir 'n ding is is 'n "uitgesproke godslasteraar"? Sover my kennis van die Afrikaanse grammatika strek, is "

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

2013-11-11 Hello,   Hierdie is al elders deur Varkspek aangeroer en is in essensie herhaal in die inleidende brief, dat die nuwe bewind het die wittes, insluitend die Afrikaner verarm en kan die sukses wat bereik is na 1994 toegeskryf word aan die afskaf

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

2013-11-11 Hello again,    Die persoon agter die naam Jan Rap het dit soos volg:    Jy (Jaco) sê voor '94 was die Afrikaner die wit baas van die hele Suid-Afrika en hy het gehiet en gebied wie waar moet bly en so aan. Sluit dit die tyd
Top