Kommentaar

Afrikaner help teenvigsmiddel ontwerp

Reusedwerg 2013-11-11 Ek is erg trots op Suid-Afrikaners wat iewers iets ontwikkel en of ontdek het. Dit is maar weereens 'n bewys van die breinkrag wat onder die Suid-Afrikaners te vinde is. Wat my bietjie stof tot nadenke gee is uitsprake en onthullings dat daar 'n teenmi

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

Reusedwerg 2013-11-11 Nieteenstaande die alledaagse eise wat aan ons gestel word, het ons nog baie om voor dankbaar te wees. Ek geniet dit ook om in die Wilde Krugertuin te kuier. Ek geniet trouens alle plekke waar daar wilde diere op is. Ons kyk nou die dag na 'n program op T

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

2013-11-11 Hello,    Tesame met hierdie kommentaar is 'n verklaring geplaas wat die inkomste per kop van alle wittes, sekerlik dan Afrikaners ingesluit uitlig volgens die sensus opname van 2011. Mike Schüssler ontleed dit soos volg in die Beeld

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

2013-11-11 Die persoon agter die masker van Jan Rap bulder:    Wat ek wel vir jou sal noem is die soort welvaart van die Afrikaner SEDERT '94: Tel al die Afrikaners (moenie vergeet van die wat in die sowat 14 plakkerskampe bly nie), neem hulle gesamentli

Miere val op hulle voete!

2013-11-11 Wouter Ferns, dis jammer jy beledig miere so (lees gerus weer die siel van die mier om te vertsaan hoe produktief hulle is voor jy hulle hoegenaamd met jou helde in jou demokrasie vergelyk) ... nietemin, jou swartmiere is deur die Ingelse (rooi)

Daar is geen manier ...

Jaco Fourie 2013-11-11 Raed Jy bekommer jou verniet.  Die mens is wispelturig van geaardheid.  Afgesien van ateiste wat weet daar is geen god nie, sal diegene wat lou godsdienstig is, en tog in 'n god glo, sal baie vinnig hulle god vanuit die kas uithaal en afstof

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

Jaco Fourie 2013-11-11 Jan Ek los dit eerder aan die leser oor om te besin wie se "twak" aan geglo word.  Die keuses is eenvoudig.  Joune, myne of nie een van ons twee s'n nie. Jaco Fourie

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

2013-11-11 Hello Trienie,    Soos altyd, uitstekend, maak my lus om dit tog in die natuur te waag.    Baie dankie   Wouter    

Elkeen se menswaardigheid

2013-11-11 Ek verwys voorts en na slegs enkele van al die ongegronde aantygings deur Wouter Ferns hierbo hierin: https://www.litnet.co.za/Article/brief-n-veldtog-vol-modder ... dis onmoontlik en hoegenaamd nie moontlik om op al Wouter Ferns se leuens te re

Louis Crompton se oevre

2013-11-11 Hello Pieter,    Daardie mooi bruin eksotiese liggame.....Kan ek maar net beaam, jare terug het ek 'n boyfriend gehad vanaf daardie omstreke, werksaam in die ambassade in Pretoria en het ons ontmoet in 'n bekende boekwinkel soos verwag ka

Cornelius Henn se gatomswaai

2013-11-11 Beste Pieter,   Kobus de Klerk en menige ander wat my waardes vyandig raak, het elkeen reeds hul kamstige diagnose omtrent my sielkundige welstand gemaak.   Dit blyk dat waarookal ek teen sinici en antagoniste jeens hul minagt

Daar is geen manier ...

2013-11-11 Beste Raed-na-Gael,     Jou inleiding lees as volg: "Gedurende die afgelope jaar het ek by meer as een geleentheid 'n 'preek' moes aanhoor waarin daar kommer uitgespreek word omdat die Kerk al hoe meer verdag gemaak en aangeval word.&quo

Daar is geen manier ...

2013-11-11 Beste Raed-na-Gael,   Dankie vir jou mooi brief. Daar sal altyd 'n plek wees vir godsdiens omdat die gebrek daaraan deur niks dergliks gevul kan word nie, en dit antwoord 'n diep atavistiese instink in homo sapiens met  oorsprong i

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

2013-11-11 Hello,    Dan Roodt was die naweek in Rapport.   (Soos Henn hier wat hom wil vrywaar van enige kritiek en sy hart as verskoning gebruik, die se hart is kwansuis, 'suiwer en edel')   Is dit wat regses doen?    FC, wat

Elkeen se menswaardigheid

2013-11-11 Beste Angus, ek is werklik dankbaar dat jy ook Wouter Ferns en Chris Dippenaar se vervolgingswaan bespeur! ... wyl die slimjanne graag ook vir jou wil dink, jy duidelik een van die intelligente belangstellendes op die werf is ... die punt is dat nie

Miere val op hulle voete!

2013-11-11 Hello Varkspek,    Natuurlik is dit so en is dit 'n eienskap van die mensdom in die algemeen, pluk die vrugte sonder dat jy die skuld daarvoor hoef te dra, alhoewel hierdie mier te jonk was om in die 1970's te kon stem en te min belang gestel

Wat kan 'n man dan doen?

2013-11-11 Hahahahahah...!!! .. sulke kommintaar van die einste Angus wat veel erger as 'n dame oor hare kan raak waar dit blyk dat hy ook nie so slim is as wat hy probeer voorgee nie ... hahahahaha!!!    

Miere val op hulle voete!

2013-11-11 Hello George,    Hoekom my so karnuffel?   Dit behoort duidelik te wees met my inleidende deel van my kommentaar dat my tong stewig in my kies was en geen kwade gevoel openbaar het nie, die spanning moes darem gebreek word na my lopie h

Cornelius Henn se gatomswaai

2013-11-11 Beste Cornelius,   "Daarom- vrede ook vir jou Pieter Redelinghuys ( jou verwysing na my kwansuis post tramatiese stres en die Bosoorlog, is maar eweneens n geveinste verdagmakery van my waardes").   Hierdie uitlating het my regti

Louis Crompton se oevre

2013-11-11 Beste Wouter,   Dankie vir die terugvoer. Die EU kan hom nou gerus gereed maak vir 'n stortvloed van asielsoekers uit Afrika wat oornag gaan "gay" word om voordeel te trek uit die vrygewige Europese sosiale voorsienigheid. &n

Entropy - the trigger that tilted the cosmos into being

Marianna 2013-11-11 speaks so clearly to the majesty of the universe that our minds cannot comprehend

Hoe die leser en die teks mekaar lees: Marlize Hobbs oor Shirmoney Rhode

Driekie 2013-11-11 Wat sou die wêreld doen sonder gawe wit tannies om moeilike dinge vir ons te verduidelik in terme van 'n pragtige dog toeganklike metafoor? En dit nogal van wiskundige oorsprong! Laerskoolonderwyseresse landwyd jubel nou.

Miere val op hulle voete!

Varkspek 2013-11-11 Wouter, As Engelse mier kan jy dan natuurlik ook stadig val, want julle trek ook mos voordeel uit die wette. En baie van julle het vir die miere se Nasionale Party gestem - gaan maar die ontledings na van die 1970's en 80's. Buitendien, jou kop is

Louis Crompton se oevre

2013-11-10 Beste Jaco,   Yahweh het blykbaar heeltemal beserk geraak met die vernietiging van die Dom Kerk se toorn ('n smakie van die "toorn van die Here") en andere katastrofes wat plaasgevind het in Nederland in die 18-de eeu. Nou wonder ek wat

Die omvang van kerklike gesag en die toelaatbaarheid van debat

2013-11-10 Die debat gaan glo oor weerkaatsings van raaisels,  maar geen lewende sal ooit weet wat die uitslag is nie.   CM

Louis Crompton se oevre

2013-11-09 Hello Pieter,    'a long and winding road'    Jy het al voorheen verwys na Der Spiegel. Dit is een van my gunsteling publikasies en is dit van uitstaande kwaliteit en besoek ek dit daagliks maar het 'n paar dae gemis hierdie week e

Ben Shapiro: Brainwashed

F C Boot 2013-11-09 Wat almal gerieflikheidshalwe vergeet dat as dit nie was vir Amerikaanse inmenging in die 2de wêreldoorlog, agv van Japan se lafhartige aanval op Pearl Habour, hierdie blog waarskynlik in Duits en nie Afrikaans geskryf so gewees het. Die verloop

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

2013-11-08 Dankie FC Boot!    

Cornelius Henn se gatomswaai

2013-11-08 Ek het werklik vrede met enigeen se geloof, ongeloof, seksuele oriëntasie, wete, bewusteloosheid ... ensovoorts ...     Maar wanneer iemand my, of enige ander se waardes beledig, dan raak dit 'n kwessie waarin ek elke bietjie van my ver

Elkeen se menswaardigheid

Angus 2013-11-08 Ek bemerk hier 'n erge graad van paranoia.

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

2013-11-08 Die vernuftige sal met elke dreigende of verslegtende gebeurtenis 'n geleentheid daarin vir homself soek om homself in die proses te verryk. VOORBEELDE Sedert 1994 het die persoonlike veiligheids situasie in SA jaar op jaar versleg.  Die entrep

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

Jaco Fourie 2013-11-08 Pieter Bly om te sien jy is skerp genoeg om die humoristiese ironie raak te lees. Jaco Fourie

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

Jaco Fourie 2013-11-08 F.C. Boots Ek kan dit nie help indien jy nie 'n satiriese weergawe van die AFRIKANER voor en na 1994 in my brief kan inlees nie.  Daar was geen poging aan my kant gewees om 'n akademiese polemiek van die geskiedenis, veral aangaande die ANC se dee

Wat kan 'n man dan doen?

Angus 2013-11-08 Beste Reusedwerg,  As ek jy was sou ek darem ondersoek instel oor die knippies wat sy by die haarstileerder kry. Groete, Angus

Suid-Afrika - 20 years later - Goldman Sachs Report

2013-11-08 Hello Varkspek,    Wat om te maak met jou, en dan steek jy nog vir Jan Rap op om my te tackle?    Ek hoop Duitswester spreek jou ook aan.    Varkspek, wat sou 'vars en nuwe denke' in die konteks van hierdie gesprek bete

Miere val op hulle voete!

George 2013-11-08 Hallo Varkspek, groot dinge het al gebeur nadat mense hulle met klein beuselagtighede besig gehou het (by wyse van hoë uitsondering!). Jy het my aan my kinderdae laat terugdink. Daar was van my maats wat probeer bewys het dat 'n kat altyd op sy v

Kô lat os praat! #prefablyinkaaps

Naidene 2013-11-08 nathan wa is jy?

Praat die Engelse beter Engels as wat ons Afrikaans praat?

2013-11-08 Jy kan seker 'dieper' betekenisse in als gaan soek en, afhangende van jou verwysingsraamwerk, gaan die boodskap wat jy opdiep heelwaarskynlik verskil van die volgende ou s'n.  Die feit bly egter bestaan, enige taal het aksente die gebruik waarvan gen

Wen LAPA-boeke met jou nostalgiese brief – wenner aangekondig!

2013-11-08 Ek sien nie my inskrywing, 'Nostalgie',  vir hierdie wedstryd nie - of plaas julle dit nie voor die wenner gekies word nie??? Anna S Ahllers  Anna - hier is jou bydrae: https://www.litnet.co.za/Article/brief-nostalgie-anna - Webvoet
Top