Uitnemendheid

  • 2

Die mens het vir hom so ‘n onaangename omgewing geskep, dat enige liegstorie met oorgawe aangegryp word, want dit klink baie beter as die ware verhaal.

CM

  • 2

Kommentaar

  • Jou stelling is waar CM, ek het dit weer gelees en bepeins. Ek's net bly daar is vrye keuse as dit kom by die kies van die omgewing.

  • 15
    Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie.

    16
    Want alles wat in die wêreld is - die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die oë en die grootsheid van die lewe - is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld.

    17
    En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig. — 1 Johannes, Hoofstuk 2

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top