Ek lees in die pers oor die minister en haar trawante wat al die hoender oor 'n termyn gevreet het. Ek kan dit amper niet geloven. My donner, hoeveel keer is daar en vir hoeveel is daar gekoop. Die plaaslike Nando's-eienaar lag sekerlik al die bank toe.
Die hoendervretery laat my dink aan 'n gesuipte ou wat by sy pel kom en vra: "do you feel like chicken" . Jip seg die ou. Die ander ou antwoord toe met, "suck my cock its fowl".
Dis toe die vuis slanery begin.
Reusedwerg


Kommentaar
10 uit 10 !!