tegnologie, skiel’k vér v’rby spiritualiteit,
als wat ortodoks was, krities b’vraagtek’n,
poog Mens Skepp’ng buite geheel t’v’rreken,
pro-retrogressief, v’ral ná val v’n apartheid
vroeg’re valsheid, ontbloot, stell’g nú tot niet,
g’yktheid, v’n denke, op heel nuwe speelg’bied,
kanti, Mens maak mild’l’k g’bruik, al’s’t onvanpas,
v’n pseudo-kwasi-illusie, skyn, v’n “ras”-’n-“klas”
Groot Knal-eggo vind weerklank, word onn’rskraag,
voorheen v’rmyde, ’t word neo-wet’nskapl’k g’sien,
een aanval narie ann’r op Woord-v’rwerk’r g’loods
mag’t mugu, paloeka, mampara, plus kie, b’haag,
t’probeer voorgee, lat Allah nie sov’l steun v’rdien,
t’bes’g, “Duiw’lspiek”-rolspelmodel na t’boots
Jacobus Faasen


Kommentaar
Oulike ene dié; stem grootliks saam.