Wat maak 2013 verskillend van 'n eeu of twintig gelede, CM? Jou tipe 'wetenskap' wat nog op sy bababootsies rondgly? Hoe sal jy kan help, terwyl jy self geen idee het om die Waarheid van die Leuen te onderskei nie? O, ja, daardie selfdesepsie-tegniek - werk mos elke keer... nou toe nou. Alles wat jy werklik nie kan verstaan nie, is mos gewoon leuen in jou uiters eng agnostiese 'wetenskaplike' bestaanswêreld, nie waar nie...
Beste CM, ek vat die misantropiese Kobus de Klerk se kamstige gawe "om die Waarheid van die Leuen te onderskei", gewoon van 'n infernale Bybelaanbidder en tipies oneervol regsinnige anderhater ... alles wat hy nie verstaan nie, is gewoon 'n leuen in sy uiters eng ware gelowige 'wetenskaplike' bestaanswêreld ... ja, wie weet dit nog nie? ...
Kommentaar
As al die doktore en professore platval is ons enigste hoop CM!