LitNet se nuusbrief

  • 1

LitNet se nuusbrief is netjies versorg, propvol interessante dinge, met mooi prentjies en al. Daar is 'n hele klomp skakels na omtrent alles wat enigiemand kan in belang stel, maar, ek moet erken, dis 'n bietjies te veel vir 'n oumens soos ek.

Ek moet die opstellers geluk wens met die groot werk wat hulle elke week lewer.

Tiens

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top