View this mail online here



LitNet: Jou kartel
Nuusbrief | Newsletter 473
16.10.2013
   
 

  KlankKas-onderhoud
Van Coke Kartel is terug met ’n klipharde nuwe album, Bloed, Sweet en Trane. Francois van Coke beantwoord Henry Cloete se vrae.


Boeke & skrywers I Books & WritersLitNet AkademiesMenings | Opinion
Vermaak | EntertainmentNuwe skryfwerkSêNet | LettersWenHyg




 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Bernard Wessels
Alternatiewe benaderings ten opsigte van feitelike kousaliteit in die deliktereg
  
Bioskets: Ian Nell
Leierskap as “krisis-retoriek”? Prakties-teologiese perspektiewe op die onderrig van leierskap en administrasie
  
Bioskets: Alta Coertzen
’n Instrument met baie snare – ’n metafoor vir Shakespeare se drama Antony and Cleopatra

  
   Blogs
Blog jy al by LitNet?
Klik op die prentjie hier onder, registreer, en skryf jou eerste bloginskrywing by LitNet.
article

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

 
  Vermaak
 
Inaugural gala concert at Unisa's historic Governor's House in Pietermaritzburg
18 October 2013
  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Bieg
Die sexy stem van 'n ware vrou
  
  LêNet
Die basement
Die ete
Boeke & skrywers | Books & writers
article
Jan Rabie Marjorie Wallace-gedenklesing
’n Bosluis, Billy the Kid en Coenraad de Buys: die spore van legendes in die veld
Willem Anker
 
article
Biebouw-resensie
Skrapnel deur Irma Venter
Madri Victor
Biebouw-resensie
Skadu’s van gister deur Marzanne Leroux-van der Boon
JB Roux
Review
Rethinking Thinking: Modernity’s “Other” and the transformation of the University by Catherine Odora Hoppers and Howard Richards
Gert van der Westhuizen
Resensie: Geestelik
Nie van hoorsê nie, Here deur Frits Gaum
Maretha Maartens
Resensie: Geestelik
Oral is my God deur Johann P Boshoff
Ralph Barnard
 
article
LAPA-onderhoud
Gerook deur Eldridge Jason
Eldridge Jason, Naomi Meyer
Eldridge Jason se jeugroman stel die leser bekend aan ’n skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is. Die boek is ontstellend en eerlik geskryf; dis 'n moet-lees vir ouers én hul kinders.
 
article
 
article
Literêre prys
Hennie Nortjé wen die Ingrid Jonker-prys 2013
Marius Crous resenseer In die skadu van soveel bome deur Hennie Nortjé
 
PEN Afrikaans
Notule van die tweede algemene vergadering
 
ATKV-Skrywersalbum
Dirk Mostert (1897–1982)
Erika Terblanche
 
article
Advertisement – RHS: Zebra Press
The Historical Karoo
To many people, especially those driving along the N1 national road at high speeds, the Karoo represents nothing more than a monotonous, hot and arid landscape to be passed through as quickly as possible. But in this vast, open region, history is everywhere, if visitors would only look for it. And that is exactly the purpose of this book: to point out the many places, buildings, objects and associated personalities of historical interest in the Karoo.
 
article
NB-Uitgewersportaal
Boekbekendstelling: Klimtol
Bloemfontein-bekendstelling
– 23 Oktober
Pretoria-bekendstelling – 24 Oktober
article
Blog
Klimtol uit twee hoeke
 
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
’n Instrument met baie snare ‒ ’n metafoor vir Shakespeare se drama Antony and Cleopatra
Alta Coertzen
 
Godsdienswetenskappe
Leierskap as “krisis-retoriek”? Prakties-teologiese perspektiewe op die onderrig van leierskap en administrasie
Ian Nell
 
Regte
Alternatiewe benaderings ten opsigte van feitelike kousaliteit in die deliktereg
Bernard Wessels
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
Vermaak | Entertainment
article
KlankKas-onderhoud
Chris Chameleon: "Ek sluit myself by daai siniese groepie in"
Henry Cloete
"Wanneer ’n ou skielik gospel toe gaan, is dit altyd verdag. En ek weet dit. Ek’t dit self raakgesien, so ek was voorbereid op daai aanslag."
 
article
Musiekfees
Rocking the Daisies: Treurige soeke na ontsnapping
Gys Visser
"Daar is ’n hulpeloosheid in ons jeug vandag, veral in Suid-Afrika. ’n Geneigdheid om te glo dat die antwoord vir alles wat pla, lê in ontsnapping."
 
Musiekonderhoud
Michelle Breedt – internasionaal-bekende mezzosopraan – deel haar gunstelingmusiek
Michelle Breedt, Naomi Meyer
 
article
Music review
Anna Calvi: One breath
Reney Warrington
"I suspect we are faced with genius here and I am at a loss for words."
 
Rubriek: Baba met die badwater
Ons vir jou is ’n versugting na lojaliteit, visie, en ’n weerspieëling van die tweeledigheid van elke mens
Albert Maritz
 
Menings | Opinion
article
SêNet
Nostalgie-kompetisie
Nostalgie – Tiens
Seer nostalgie – Reusedwerg
Nostalgie: Die maan ... – Raed-na-Gael
Nostalgie – Anna Ahllers
Nostalgie: Waar’s die helde? – Hennie Fritz
Nostalgie – Perdebytjie
Nostalgie ... 2 nie hieroor of daaroor nie, sommer maar net – Raed-na-Gael
Nostalgie ... 3 – Raed-na-Gael
Nostalgie ... 4 – Raed-na-Gael
Kompetisie
Wen LAPA-boeke met jou nostalgiese brief
 
Opinie
’n Wraak-fantasie oor renosterstropery
Jannie Gagiano
 
Regsalmanak
Die dokter, die Nissan en die “bankgewaarborgde” tjek
Gustaf Pienaar
 
article
Reisonderhoud
’n Besoek aan Pniël
Naomi Meyer, Matthew Cyster
“Net ’n vinnige, vlugtige besoek aan die dorp sal nie deug nie. Jy sal net te veel van ’n wonderlike ondervinding misloop.”
 
ATKV-Portaal
ATKV-simposiums vir jeug se hoofleiers
Vir hoërskoolleiers is daar van 2 tot 5 Desember ’n simposium by ATKV Buffelspoort, terwyl Kaapse jeugleiers tussen 3 en 6 Desember ’n simposium kan bywoon by ATKV Goudini Spa. Vir laerskoolleiers is daar van 2 tot 5 Desember ’n simposium by ATKV Drakensville  en van 3 tot 6 Desember by ATKV Goudini Spa.
 
Nuwe skryfwerk
article
Reispapier
Die skrywer is 'n valsspeler
Rentia Bartlett-Möhl
 
article
Poësie
Ingrid. Op haar 80ste verjaarsdag
Azette Wiesner
dromeryl – Waldemar Gouws
 
Fiksie
'n Anderwêreldse storie
Joanita Erasmus
 
Sanlam Sing 'it
article
Sanlam Sing 'it-liriekskryfkompetisie
34 000 Facebook-aanhangers wag in spanning vir groot aankondiging!
Die vier finaliste van die Sanlam Sing 'it-liriekskryfkompetisie word binnekort aangekondig.
Lees meer as 2 000 inskrywings!
 
Wen
article
LitNet se "kos is kitskuns"-kompetisie: wenner aangekondig!
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za