Spoke
2021-08-30"Toe ek heel klein was, het ons in ’n groot ou huis gebly aan die kant van die dorp, naby ’n vlei. Party nagte het die vloere gekraak en die koppies in die rak teen mekaar gestamp."
Biltong en brandewyn
2021-08-23"Presies wanneer ons voorsate hier is Suid-Afrika begin het om biltong te maak weet ek nie, maar uit ’n boek oor die Britse setlaars van 1820 wat ek nou weer lees, is dit duidelik dat dit ’n eeue-oue gebruik is."
’n Mooi bont koei
2021-05-31"Watter pragtige gesig is ’n koei met haar kalfie in ’n groen weiland! Maar helaas, ons maak hierdie koeie dood, ons slag hulle af en eet hulle! (Het u ook al gewonder of dit reg is dat ons vleis eet?)"
Pionierslente
2021-05-10"In die nuwe Suid-Afrika is dit nou wéér pionierstyd. Omstandighede het drasties verander vir almal, daar is ’n totaal ander regering, die verhoudings tussen die verskillende bevolkingsgroepe word nuut gedefinieer. Dit is vir ons ’n vars, nuwe lente, die kans is daar om nou te bou aan ’n goeie toekoms vir almal."
Notule: Gesondheidsdepartement – streekkantoor
2020-06-24"Die son is die hel en hulle ry reguit soontoe. Hulle is om die bos gelei. Daar onder in die stad is die ware lewe, daar tussen die sterwendes."
Misdaad in die polisie
2020-05-14"Ek is nie eers seker in watter straat ek geloop het in die algemene rigting van die barakke nie, dalk Marshallstraat, maar ek loop verby ’n hof. En daar sien ek dit: nektar van die gode, twee bottels melk staan voor die hof se deur!"
Spoke
2020-04-20"Daardie nag het die wind net uit ’n ander rigting gewaai as gewoonlik, ’n seldsame windrigting, en dit veroorsaak die vreemde geluide van oorkant die rivier en die gevoel dat dinge vannag anders is."
Baie wonings
2019-09-29"Al die tale en kulture kan in vrede saamleef, terwyl elkeen sy eie ding doen."
’n Vlieg
2019-09-15"Nou goed, gooi dan maar ’n babakombersie oor jou bene. Dit help nie, want die vlieg se aandag verskuif nou na jou gesig, en dit is nou wraggies éérs hinderlik."
Oor die gaywees-kwessie
2019-09-09"Mens word met die seksdrang gebore, hoewel dit natuurlik eers later in die lewe 'ryp' word. Liefde vir ander persone is ook natuurlik, soos selfs liefde tussen persone van dieselfde geslag."
Pinne (of is dit pins?)
2018-06-21"Ek bedoel daardie nommertjies wat mens moet intik as jy geld met jou kaart wil trek ..."
Spanners
2018-04-19Iedere meganikus of leek wat ooit aan 'n motor gewerk het, of aan enige ander ysters gepeuter het, gebruik die woord "spanner" ...