Mense in die strate
2013-11-04 Ek sit vanoggend onder 'n boom in my karretjie en wag. In die huis langs my is 'n vriend besig om 'n ou oom te help was en aantrek en as hy klaar is met die oom, neem ek hom huis toe.Slange in 'n doringboom
2013-10-22 Op die meegaande foto kan gesien word daar hang 'n slang - 'n kleinerige een - in die boom. 'n Laksman-voëltjie bring dit hier aan en steek hulle vas aan 'n doring.Vroeë apartheid en diverse ander sake
2013-10-21 In 1894 het Rhodes blykbaar 'n wet laat passeer, die Glen Grey Act van 1894, wat swart mense gedwing het om arbeiders te word deur 'n belasting te hef op alle nie-grondbesittende swart mans wat nie vir drie maande in die jaar in die jaar gewerk het nie.LitNet se nuusbrief
2013-10-17 Ek moet die opstellers geluk wens met die groot werk wat hulle elke week lewer.Nostalgie
2013-10-10 As mens begin oud word, dwaal jou gedagtes maklik terug na jare gelede, toe jy nog jonk en sterk was en alles beter as vandag.Net omdat dit mooi is
2013-05-30Kom na my tuin waar die donkerrooi rose
Duist’re geheime vertrou aan die nag;
Sonnestraal-kusse en suidewind kose*,
Drome en liefde die lang somerdag.