Notule van Gesondheidsdepartement
2016-09-05"Die laaste vergadering van die destydse Bestuurskomitee, gehou op die 5de vloer van ’n verlate gebou in die middestad, in die halfdonker by kerslig om drie-uur in die oggend ..."
Die mat
2016-08-31"Die hele ding word net eienaardiger, daar is iets geheimsinnig aan die gang. Ek vertrou dinge nie, ek moet versigtig wees."
Afrikaans is in gevaar
2016-08-31"Ons taal is in gevaar om te verander, maar nie om te vergaan nie ..."
Nico Carstens
2016-05-30"Een van die wêreld se grootste komponiste en speler van ligte musiek - en ons weet dit nie ..."
Dagdromery
2015-07-31 Ek kan skaars glo dat ek eens 'n kind was wat lustig rondgehardloop en gespeel het, en 'n jongman wat nagklubs toe gegaan en jolig gedans en gedrink het tot die son opkom. Vandag is ek bejaard, my bene is styf van die artritis en my skouers pyn as ek my draai. Dis asof ek […]
Die nag toe ek amper verkluim het
2015-06-29 Dis nou weer winter en koud, en ek dink weer daaraan ... Dit moes in 1965 of daar rond gewees het en in dit was beslis in Juliemaand, wanneer die Karoo op sy koudste is. Ek was nog bloedjonk, nog nie twintig nie. Ek gooi duim van Pretoria af na Oos-Londen. Geld het ek nie […]
