Wen LAPA-boeke met jou nostalgiese brief – wenner aangekondig!

  • 1

Die wenner van hierdie kompetisie is Trienie Mahne met Nostalgie: Donsdingetjie.

Verlang jy na die goeie ou dae, na iemand van lank gelede, of na gister se winterreën? Al skryf jy nie gewoonlik briewe vir LitNet nie, stuur vir ons 'n nostalgiese brief na webvoet@litnet.co.za. Woordbeperking: 600 woorde. Sluitingsdatum: 21 Oktober 2013. As jou brief ons ook nostalgies maak, kan jy 'n LAPA-boekpakkie met die volgende drie lekker boeke wen:

Spekskiet
Dineke Volschenk
LAPA

Diva
Isa Konrad
LAPA

Mosaïek
Karin Wainwright
LAPA

 

 

 

 

 

 

 

 

 

  

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top