Bevange

  • 2

Daar word naarstigtelik gekeer dat enigeen sy verstand gebruik, en kinderagtig gevlug vir spoke.

Spontane vreugde is verbode.

Wat ‘n lewelose bestaan!

Dalk was dit nog altyd so.

CM

  • 2

Kommentaar

  • CM - ek verstaan nie mooi, is dit hoe jy voel, of verwys jy na iemand anders? Spontane vreugde kan deur niemand verbied word, dis 'n keuse vanuit jou eie hart.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top