Kommentaar

Boer soek 'n vrou

2013-11-14 Mooi so Reusedwerg! Jy praat waar ou swaer ...

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

2013-11-14 Hahahahaha!!! ... en Jaco Fourie druk hierdie diep in die chutney: "Johannes Praag het geen verslaggewers nie. Hulle nuus is tweedehands en 'n "re-hash" van ander koerante se nuus.  Nuus wat ek op hulle webblad lees, het ek r

Profiel van Jaco se Afrikaanse vrou

Jaco Fourie 2013-11-14 Jan Ek ken die vrou van geen kant nie, so kan geensins namens haar praat nie. Waar ek wel lekker gekry het, is waar Rooi Daantjie versoek het Afrikaners moet Naspers booikot en nou sit hy waar hy Naspers verwens het.  Lekker!  Lekker! D

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

Tiens 2013-11-14 In menseterme is die natuur wreed en ongenaakbaar en daarom, as mens, vind ek dit afstootlik. Ek glo ook die wildsbokkies en ander klein onskuldige diertjies geniet dit nie eintlik nie, hulle leef gedurig in vrees en moet rondkyk of daar nie 'n roofdier n

Vir Angus en Leon

2013-11-14 Angus Wat is dit met jou en eiers want hier voer jy nou weer 'n eierdans uit: Hierbo sê jy " ... en dit word nou vir hom onteenseglike bewys dat Homo sapiens sy ontstaan in Asië het. Ek antwoord en sê onder andere " ...maar

Katinka Heyns vertel van Die Wonderwerker

2013-11-14 Dear Judy   The Eugene Marais Foundation (in its infancy) is assisting Katinka Heyns in research for her documentary on Marais. The Foundation, amongst other initiatives, collects Marais memorabilia. We have a small yet interesting collection to da

'n Veldtog vol modder

2013-11-14 Cornelius, ek sien jy adverteer hierdie bydrae van jou oral onder ander mense se bydraes. Is jy 'n bietjie desperaat vir aandag?

Uitnemendheid

2013-11-14 Jou stelling is waar CM, ek het dit weer gelees en bepeins. Ek's net bly daar is vrye keuse as dit kom by die kies van die omgewing.

Elkeen se menswaardigheid

2013-11-14 Beste Angus,       Ek is bly dat jy wel die betekenis aan die woord "uitgesproke" kon agterkom.     As jy wil, lees gerus my beskouing dan omtrent jou godslasterlikheid "wat uitgespreek, geuiter, is" ..

Afrikaner help teenvigsmiddel ontwerp

Reusedwerg 2013-11-14 Ek bedank jou ook vir die insiggewende brief. Soos dit maar in die lewe gaan, onkunde is gevaarlik, nie dat ek dink ek is kundig op die HIV/Vigs onderwerp nie. Die mense moet praat, daar is ander wat daarmee moet saam leef maar nie kennis het nie. Sterkte

Elkeen se menswaardigheid

2013-11-14 Hello Angus Cornelius moet vir ons 'n enkele voorbeeld gee van 'n morele waarde wat uniek Christelik is en dan verduidelik hoekom dit nie bespot of ondermyn mag word nie.

Hoe die leser en die teks mekaar lees: Marlize Hobbs oor Shirmoney Rhode

2013-11-14 Kom ons begin met 'n prysuitdeling! Nathan Trantraal is "n blerrie goeie digter! Ek kan insien hoekom jonge mej Rhode juis Chokers en Survivors gekies het as onderwerp vir haar skripsie. Marelize jou metafoor is iets besonders ... geniaal sou e

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

Jaco Fourie 2013-11-14 Johannes Praag het geen verslaggewers nie.  Hulle nuus is tweedehands en 'n "re-hash" van ander koerante se nuus.  Nuus wat ek op hulle webblad lees, het ek reeds 'n paar dae tevore in oorspronklike vorm in ander koerante gelees.&nb

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

2013-11-13 Nes jy daar sê Cornelius!

Hoe die leser en die teks mekaar lees: Marlize Hobbs oor Shirmoney Rhode

Dirk Laurie 2013-11-13 Die model y=f(x) is 'n statiese model. Eintlik het ons hier 'n dinamiese model nodig: y=f(x,t), om die tyd-afhanklikheid ook uit te druk. Onder die aanname dat 'n spesifieke mens se taalgebruik neig om nader te beweeg aan dié van die mense in die o

Die vasstelling van wetenskaplik-begronde maatstawwe vir die waardebepaling van Afrikaanse Grondslagfase-leesreekse

Gert van der Westhuizen 2013-11-13 Uitdaging aan die skrywers - hoe is dit dat wetenskaplike werk so eksklusief, uitsluitend en gedekontekstualiseerd is? Is alles ter will van wetenskap die moeite werd? Wat is die kognitiewe ongeregtigheid wat sit in al die leestekste wat op skole gebruik

Hoe die leser en die teks mekaar lees: Marlize Hobbs oor Shirmoney Rhode

2013-11-13 Die algebra is, om die minste te sê, verdag. Die res is 'n lappie grond wat nou al mooi snuif getrap is.

Dana Snyman: "Ek skryf nie maklik nie ..."

Annemarie van der Heever 2013-11-13 Ek hoop Dana gaan "Ons Mense" skryf. . . .  Ek is een van hulle!! Dana is so 'n ongelooflike skrywer, dit voel asof hy binne in my kop geklim en die stories daar gesien het en dit woorde gegee het.  Toevallig is ook nou besig met 'n An

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

2013-11-13 Hello,    In die natuur is daar nie moord nie, daar is nie goed of sleg nie, daar is net dit wat binne dit afspeel. Die mens staan van buite en oordeel dit goed en sleg, die natuur is nie vir sissies soos ek nie, sonder enige twyfel, een hap e

Afrikaner help teenvigsmiddel ontwerp

2013-11-13 Beste Wouter Dankie vir hierdie eerlike insiggewende kommentaarbrief van jou oor VIGS. 'n Naby familielid van my sit met dieselfde probleem en wou ek jou al omtrent simptomes (soos hierbo deur jou genoem) uitgevra het, maar wou jou nie ontbloot

Louis Crompton se oevre

2013-11-13 Hello Pieter,    Dit is 'n idee wat absoluut briljant is, maar voel ek op hierdie stadium dit is 'n paar jaar te laat. Wat ek egter nie ontken nie, sou dit nie hemels gewees het vir so 'n oomblik in Bali nie. Dit was die stappe wat ek moes gen

Om 'n wêreldbeeld te vertaal

De Waal 2013-11-13 Rentia Bartlett-Möhl sê: "Op hierdie vrae het ek egter geen finale antwoord nie, behalwe dat die vertaler moet soek na ’n fyn balans tussen lojaliteit teenoor die skrywer en inagneming van die leser." Ek stem saam met hierdi

Elkeen se menswaardigheid

Angus 2013-11-13 Beste Cornelius, Dan sal ek ook maar die woordeboek nadertrek. My HAT gee die volgende verklaring by uitgesproke: Wat uitgespreek, geuiter, is: 'n Uitgesproke mening. Opm. Uitgesproke word dikwels Anglisisties gebruik in die betekenis van "reguit, e

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

2013-11-13 Beste Jan Rap, ek wonder ook lank reeds waar die slimjacos' wat kamstig so aan die uitgediende Nasionaliste se AfriForum en Solidariteit hang, hul kruisies trek as die VFPlus en hul ondersteuners - as die enigste AFRIKAANS geregistreerde party in die land

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

2013-11-13 Hel, hoe sieklik tog?: "News have reached me that I [die klug Lilly White Wouter Ferns Elizabeth op 'n bootreis] am accused of skipping the country in order to avoid dealing with a character called Cornelius Henn or to defend my arguments made in a&n

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

2013-11-13 Beste Tiens, 'n mens kan maar net hoop dat iemand soos jy, wie so wel in besit van jou geestesvermoëns is, meer sal bydra tussen al die patologiese waan op die werf ... Cornelius Henn    

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

2013-11-13 Dankie vir jou wysheid ook hier Johannes Comestor!  

Hoe die leser en die teks mekaar lees: Marlize Hobbs oor Shirmoney Rhode

2013-11-12 Inderdaad 'n pragtige metafoor om die komplekse verhouding tussen taal, interpretasie en die funksie daarvan te verduidelik. Tog bly eggo dit soos 'n pantoum wat kierrang-kierrang en nooit die siklus breek nie. Dalk is dit reeds die doel van digkuns; om,

Kaaps is nie 'n joke-taal – Robert J Pearce antwoord Nathan Trantraal

2013-11-12 ai, 'n artikel so na my hart, en ek is nie eens Kaaps nie...

Afrikaner help teenvigsmiddel ontwerp

2013-11-12 Hello,    Hierdie raak my diep en het ek nog nie seker in detail daar deur gewerk nie, maar in November 2012 & Desember 2012 was ek in die VIGS-stadium. Met koors en infeksies elke dag, kon skaars loop, was pap elke dag en het soos 'n zomb

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

2013-11-12 Hello again,    News have reached me that I am accused of skipping the country in order to avoid dealing with a character called Cornelius Henn or to defend my arguments made in a letter while visiting Wouter. That is however not the case

Louis Crompton se oevre

2013-11-12   Beste Wouter,   My raad is as volg: Stap na die Ambassade van Indonesië in Pretoria en doen navraag oor jou vriend. As mens eens vir die Buitelandse Diens gewerk het moet hulle tog rekord hou van vorige werknemers. So het ek  'n p

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

2013-11-12 Dit gaan beroerd in die hierdie land; die plek is in effek 'n mislukte staat.  Dan Roodt wys dit uit en gee ook die redes vir die toestand en op die manier skud hy die kassie van die naïewes wat hulle gewig ingegooi het om die huidige gemors te

Louis Crompton se oevre

2013-11-12 Hello Pieter,    En na hierdie uit die vergetelheid ontruk is was ek vandag werklik mismoedig, weens my gebrek aan kennis van die omstandighede in sy tuisland op daardie stadium en dat daar geen gesprek was oor sy veiligheid nie en of daar eni

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

2013-11-12 Wouter, Jy moet asb gereeld natuur asook vars lug inkry, dis genesend vir die self asook liggaam. Vernaam vir jou. Mens kan nie heeldag net rekenaar insnuif nie! Reusedwerg? (Glimlag) Ek hou van jou “gevogeltes” wat daar by julle aangetref

Black Cat Bones: "Ons doen wat ons kan so hard as wat ons kan ..."

lani 2013-11-12 Jou fêns laf jou ou Rottie !

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

2013-11-12 Pragtig,Trienie! Ek hou veral van die foto van die sonsondergang met die reier.   Groete    Perdebytjie

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

Johannes Comestor 2013-11-12 Jaco, ek dink daar is raakpunte tussen my en jou politieke standpunte. Ek skat Praag se rol egter nie gering nie. Daar is wesenlike gevare in 'n monopolie by Afrikaanse koerante. Ek vul die nuusdekking in my gedrukte koerant aan deur ook kennis te ne
Top