Kommentaar

Elkeen se menswaardigheid

2013-11-20 Beste Angus, Ek is gewis nie 'n "Christengelowige" nie. Ek herhaal my absolute medelye met jou (dis ook glad nie iets besonder nie aangesien sulke respek, algemene Katolieke katkisasie is). Elkeen van ons is by 'n ander mylpaal

Pretoria bly Pretoria

2013-11-20 ET1 Dan = Daantjie. Roodt = Rooi, dus Rooi Daantjie. Jou kleur?  Ek sou se kleurloos. Jaco Fourie

Moenie worry nie

Loewie 2013-11-20 Emile, ek hoop van harte jy glimlag nog steeds! Ek wil maar net vir jou sê dis iets wat baie van ons al deurgemaak het en ek glo nog baie gaan dit in die toekoms ook deurmaak. Maar ek weet hoe jy moes gevoel het......daardie gevoel van hopeloosheid, die

Pretoria bly Pretoria

Maya 2013-11-20 Hoe gouer Pretoria se naam verander hoe beter.  Niemand assosieer Pretoria soos dit was, met Pretoria soos dit nou is, meer nie. 

Uittreksel uit Speels deur Elle Roux

Loewie 2013-11-20 Elle, ek het dit baie geniet! Ek hou van die beskrywings van die karakters en die gepaardgaande humor. Ek gaan beslis die boek vir my vrou kry as geskenk (wat ek dan gaan lees)   Groetnis.

Pretoria bly Pretoria

2013-11-20 Jaco Fourie, is een van die voorste afkrakers  ... dog sal hy teem: "Hellen Zille vieslik afkraak as Botoxzille", om net een van vele voorbeelde te noem ... Jaco Fourie se Afrikanerhater Black Sash antie Zille,  is in alle opsigte opposisie vi

Die skepping van die aarde

ELSA 2013-11-20 HI JAN RAP EK DINK JY KYK TE VEEL WETENSKAPSFIKSIE VAN ALIENS WAT DIE AARDE BINNE DRING EN DUIDELIK LEES JY NIE DIE BYBEL NIE ANDERS SOU JY GESIEN HET DAT SOOS ANGUS SE DIE HERE ONS GOD SKEPPER VAN HEMEL EN AARDE HET DIE MENS GEMAAK VAN DIE STOF VAN DIE A

Elkeen se menswaardigheid

Angus 2013-11-19 Beste Cornelius,Jy is beslis dan die enigste Christengelowige wat vrede het met my onvermoë om in bonatuurlike dinge te glo. Ons dominee besoek my gereeld om my wys te maak dat daar bonatuurlikhede is wat ek moet in glo, en as dit nie hy is nie, dan sak

Pretoria bly Pretoria

Et1 2013-11-19 Jaco,Jy is nog steeds beledigend in jou antwoord. Dit wil my voorkom dat jy goed is met byname gee, veral aan dié met wie jy verskil - en dan sal dit waarvoor hulle staan ook outomaties stront wees volgens jou. Groete,Wit Et1 (Of het jy vir my

Liewe oom Jan Rap

Jannie 2013-11-19 Nee antie Trienie, ek is nie Angus nie, ek is dan nog op skool en nie so slim soos daai oom Angus nie.Groete,Jannie

Liewe oom Jan Rap

Angus 2013-11-19 Beste tannie Trienie,Ek is amper doodseker ek is nie Jannie nie. As my meisie sou verwag, sou ek darem weet waarom  sy verwag, en waarvoor sy wag; dus ek kan onmoontlik  nie Jannie wees nie.  Buitendien, Jan Rap is glad in der ewigheid g'n

Daar is geen manier ...

2013-11-19 Reusedwerg Stem nogals saam met jou water, konfetti en klonte. Waarom sal nie-kerk mense soek na 'n kerk as hul trou, of sterf? Ek verstaan nie. Gewoonlik bel die hoof Leeraar my om die orrel te kom speel as iemand vanaf buite wil doop (water), trou (kon

Om Proust te lees is om met jouself gekonfronteer te word

Johannes Comestor 2013-11-19 Dit is duidelik dat u deeglike navorsing gedoen en uitstekende kommentaar gelewer het. Ek sou nog 'n boek by die bibliografie wou voeg omdat ek dit interessante leesstof gevind het. Dit is die boek van Proust se huishoudster die laaste nege jaar van sy le

Pretoria bly Pretoria

Jaco Fourie 2013-11-19 Duitswester Daar is vier wetenskaplike maniere om krisisbestuur te hanteer: 1. Kompromiebestuur:  'n Verloor, Verloor situasie, waarby alle partye iets verloor of moet  prysgee om konsensus te kan bereik.  Dit het gebeur met Kodesa.&n

Boer soek 'n vrou

Reusedwerg 2013-11-19 Dankie tog Trienie. Soos die spreekwoord lui, 'n goeie begryper het 'n halwe woord nodig. Soos die armes van gees onder ons, kry jy die humorloses en selfaangestelde morliteitspolisie en regters. Gelukkig steur ek my nie  aan diesulkes nie. Die lewe

Liewe oom Jan Rap

2013-11-19 Ekself vat 'n vet kans, maar meen dat Jannie natuurlik Angus is. Gewoonlik raak hulle twee gewoonlik humoristies teenoor mekaar, en is altwee erg ingestel op Afrikaans. Angus het ook 'n sterk humorsin, en lag ek gewoonlik my pap vir sy stel

Boer soek 'n vrou

2013-11-19 Julle is verniet so fyngevoelig teenoor mekaar. Sien bietjie die humor ook in mekaar se briewe raak, of positiewe. My opmerking was heel humoristies bedoel Dirk, verskoon as jy meen dit het met vuil sokkies te doen gehad. Klink my ek was uit lyn uit, want

Boer soek 'n vrou

2013-11-19 Alhoewel 'n voordeel, is Afrikaans sekerlik ook nie juis 'n kwalifikasie om Boervrou te wees nie ... die passie om raak te kan skiet en 'n vis uit die water te pluk, is veel belangriker ... hierdie dame: http://www.melissabachman.com/ https://

Pretoria bly Pretoria

Jaco Fourie 2013-11-19 ET Dit is ironies hoe Rooi Daantjie ondersteuners beswaar maak wanneer hy vir sy stront vasgevat word, maar verheug hulle saam met hom wanneer hy ander, soos bv Hellen Zille vieslik afkraak as Botoxzille, om net een van vele voorbeelde te noem. Lees

Pretoria bly Pretoria

2013-11-19 Beste Et1,   Jaco Fourie dien as 'n tipiese volbloed - dog gemiddelde - politiek geskape Afrikaner (soos hy ook graag met homself hier spog).   As sulks, is dit vanselfsprekend dat hy nie 'n benul omtrent die werklike toedrag in d

Boer soek 'n vrou

Reusedwerg 2013-11-19 Die uiteenlopende reaksie van vier mense, gelukkig is daar die onder ons wat hulle nie oor beuselagtighede opklits nie. 

Komeet ISON

2013-11-19 Thomas — Ek het al gewonder of jy klaar verhuis het. Ek sal jou beslis een of ander tyd kom opsoek. Ek weet nie of Juju se ondersteuners heelnag gebid of partytjie gehou het nie? Groetnis Panda

Boer soek 'n vrou

Dirk Rigter 2013-11-19 Klein dwergie, is dit nie interessant dat elke keer as jy beledigend wil wees jy die vroulike vorm daarvoor inspan nie! Jy fel 'n verdoemende oordeel oor jou paternalistiese self.  Genoeg gesê ...   O, so terloops, sinsnedes soos...

Pretoria bly Pretoria

2013-11-19 Ek weet nie Jaco, as ek die petalje so betrag dan smaak dit my ons is reeds in Post-toria, Pretoria is toeka verby.   Wees gegroet Duitswester

Elkeen se menswaardigheid

2013-11-19 Beste Angus,  Ek maak altyd 'n punt daarvan om enige belangstellende en/of deelnemer se kommentare en bydraes weldeeglik te lees; enersyds uit respek, andersyds ter wille van myself.   Ek het 'n leeftyd se behoefte om minstens 'n uur

Boer soek 'n vrou

Reusedwerg 2013-11-19 Ai nig Dirkie, jy is darem aggresief jong. Wil jy daaroor praat? Oppas dat jou grimering nie uitval as jy my met die handsak wil bykom nie. Kry 'n lewe of kry net iets. Ek lees tussen die lyne in jou briefie wat my erg bekommer. Gaan kry hulp of berading.

Pretoria bly Pretoria

Et1 2013-11-18 Aan Jaco Fourie   Staak jou persoonlike aanvalle teen Dan Roodt. Jou giftige skrywes laat 'n slegte smaak in die mond wat dit betref.  Het jy enige bewyse dat PRAAG ondersteuners nie ook Afriforum se inisiatief ondersteun het nie ?  Groe

Profiel van Jaco se Afrikaanse vrou

2013-11-18 Hello,    Een van die beste programme is The Daily Show van Jon Stewart wat die nuus met 'n stewige dosis satire aanbied.    Ongelukkig kan die programme nie meer gevolg word vanuit hierdie omsstreke nie en is dit net die episodes

Komeet ISON

Thomas 2013-11-18 Panda   Dankie weereens vir nuttige inligting. Jy sal maar vir my moet kom kuier in die Kaap om my te help om my nuwe teleskoop onder die knie te kry.    Terloops, as jy gewonder het oor die krag van gebed. Juju se saak is vir 'n jaar u

Vraag vir Jaco

Jaco Fourie 2013-11-18 Jan Rooi Daantjie lei sy volgelinge by die neus met oa. die volgende giftige propaganda: 1. Volkstaat sal gewesenlik word binne 5 jaar (2009 stelling).  Die verkiesing is op hande.  Die vooruitsig van volkstaat is  steeds nie in die v

Profiel van Jaco se Afrikaanse vrou

2013-11-18 Beste Jan Rap, Dis tragies hoe die werf se volbloed - dog gemiddelde - politiek geskape Afrikaner Jaco Fourie in sy eenman vertoning, bekspoel oor Steve Hofmeyer, Dan Roodt, VFPlus, Dan Roodt  ... wyl hy vurig AfriForum bevorder ... http://maro

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

2013-11-18 Jaco Fourie se vervelige eenmanvertoning kan ook hierteen gelees word: http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/video-sekuriteitsvideo-opname-van-plaasaanval/   

Menswaardigheid

2013-11-18 Dankie CM - ek't ook geheel ooreenstemming met jou hierin!

Elkeen se menswaardigheid

Angus 2013-11-18 Beste Cornelius, Lyk my jy lees wat ek geskryf het sommer so met die een oog.    God bestaan wel, het jy nie geweet nie? Hy is 'n karakter in die boek wat hulle die Bybel noem.    Netso bestaan Bart Nel ook. Hy is 'n karakter in

Intellektuele verslawing

2013-11-18 Nogmaals in die kol CM!

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

2013-11-18 Hello,    Ek is in akkoord met die volgende: "ek wil dit eerder nie sien nie." Daar is baie in die natuur wat as afgryslik beskryf word, beteken dit die hele natuur moet afgeskryf word, hoe sal ons sin maak van die natuur e

Komeet ISON

2013-11-18 Of die weer gaan saamspeel sal ek maar moet sien. Ons het nogal bewolkerige weer hier gehad. Vandag is daar feitlik nie 'n wolkie in die lug nie, so dalk is ek môre-oggend gelukkig. 

Boer soek 'n vrou

2013-11-18 Reusedwerg   Ordentlike mans praat nie van vrouens of perdebye se boude nie!

Vir neef Jannie

2013-11-18 (Glimlag) As ek nou so neef Jannie en Oom Jan Rap se briewe lees, klink dit tog of hulle oor sekere dinge begin saamstem ... ?

Boer soek 'n vrou

Dirk Rigter 2013-11-18 Reuse klein dwergie, nou weet ons: Jy's een van daai paternalistiese bliksems wat glo dat vrouens, soos katte en honde, huisdiere is en so behandel moet word. (Jy lyk alte veel na 'n fan van Angus Buchan). Wat se ding is 'n "dolla" wat..."
Top