2013-11-29Soois, dink nou mooi: Jy wéét van al hierdie slegte goed in die Weste omdat dit ten boek gestel is; die mense het skrif duisende jare gelede ontwikkel. Jy weet nie van die gruwels van jou SwJ's nie omdat hulle nog nie kon skryf n
2013-11-29Soois, dink nou mooi: As die Engelse en Amerikaners se immigrasiewette strenger was, en beter toegepas was, was hierdie insidente, naamlik om passasiersvliegtuie te probeer onderskep met straaljagters, nie eers nodig nie.
2013-11-29Bernd, daar is honderde toere deur Suid-Afrika met Afrikaanse gidse. Die probleem is net, hulle praat almal Engels, hulle moet want Sanparke se saketaal is nou kwansuis Engels, te hel met die ou en ekonomies-gesonde idee dat die klant koning is.&nbs
Dirk Rigter2013-11-29Perdebytjie, kolskoot oor die verhaarde jakkals en sy snaar!.
Met die ordentlike weer lees van Trienie se brief, nadat sy die man as hoof aangewys het, sien ek hierdie "pragstuk" raak:. .."die vrou is weer hoof van haar huishoud
2013-11-29Dirk Rigter, die ware karikatuur (politiek geskape Afrikaner) wat al die Afrikaners en hul nageslag so graag by sy eie minderwaardigheid as misdadiger teen die mensdom in sy oordrewe skuldgevoel jeens apartheid wil bysleep, se mondspoel oor die "mind
2013-11-29Liewe Perdebytjie, ek aanvaar jou verskoning ... maar neem jy na dese wel kennis van die algemene onderdrukking en bespotting van ander se waardes? ... en is jy dalk bereid om nie so maklik 'n stok in die wiel te wees (ek skel jou nie) waar ander hu
Dirk Rigter2013-11-29Jan, ly jy aan minderwaardigheid oor jou Afrikaans-wees? Die vrou se naam (dis nou die noemnaam! Jan) is ENGELS. Ek vermoed egter jou eintlike probleem hier is Kerkorrel en Uys asook die Voëlvry-beweging. Nét te progressief vir jou
2013-11-29Cornelius
Ek het nie die briefwisseling van genoemde geval gevolg nie, dus weet ek nie waarvan jy praat nie. Ek lees nie meer gereeld hier nie, want die algemene gekyf oor godsdiens en oor en weer slegsêery het my begin verveel.
To
2013-11-29Trienie Mahne,
Soos reeds vele maal ook aan jou mede sondelose ware gelowige, die vroeëre Kobus de Klerk verduidelik; ek het vrede met jul dogma, asook enigeen se geloof en ongeloof.
Sal dit ooit deur die newels van jou selfli
2013-11-29Vir wat dit werd is, Cornelius verwys oor en oor na die arme dertienjarige dogter wat ek kastig sou verneder het omdat sy getuig het van Jesus. Niks kan verder van die waarheid af wees nie. Hierdie meisie het geïnsinueer dat sy gemolesteer is en dit
Jaco Fourie2013-11-29“Transracial” is the accepted term for the members of society which this piece covers. A person who is transracial does not identify with the race they were born into. They instead resonate strongly with a different racial or cultural ident
2013-11-29Hie-hie! Oulik. Jannie, ek glo nie die groot ooms op hierdie forum het 'n goeie invloed op jou geskiedenis nie. Van hulle vloek ook erger as jou pa. Miskien is dit beter as jou aandag net by wiskunde is. Antie Trienie
2013-11-29President Robert Mugabe’s Son Reveals His Homosexuality: http://lifestyletabloids.wordpress.com/2013/11/27/president-robert-mugabes-son-reveals-his-homosexuality/
Dirk Rigter2013-11-29Perdebytjie, jy weet mos hoe die ouer garde gesê het: 'n Jakkals verander van hare, maar nié van snare! Wat meer kan 'n mens nou sê? Groete vanaf die stoep.
Dirk Rigter
2013-11-29Liewe Perdebytjie,
Hier is beslis enkele nie-gelowiges wat 'n vlak van opvoeding handhaaf wat deur min gelowiges geëwenaar kan word!
Maar wat van die res?
Dink jy die klug "lilly White Wouter Ferns Elizabeth
2013-11-28Ek dra in elk geval my Westerse klere want ek is 'n Westerling; wat ek vir jou sê is dat die Afrikane so lief is vir die Westerse kultuur, veral die Engelse afdeling van die Westerse kultuur want hulle probeer aldag en heeldag Engels praat, kom self
2013-11-28Kobus, ek is seker jy's nie teen regstellende aksie nie anders sou jy al lankal, gediggie vir gediggie, dit uitmekaar getrek het soos jou gewoonte oor en ten opsigte van ons Boere is. So jy moenie knars en ween oor die Broederbond nie; dit was bloot
Reusedwerg2013-11-28Trienie, ek is regtig jammer oor die kommentaar oor my (geskrifte) in jou brief. Dit is onnodig. Ek gaan my nie eers verwerdig om te reageer nie. Ek beskou venynigheid en sarkasme as die laagste vlak van intellek, of emosionele intelligensie. Soos die wet
2013-11-28Henn
As jy onder die wet asook die wet van sonde wil bly, dis jou keuse, ek aanvaar dit so. Miskien is daar tog seisoene in mens se lewe om te klim. Ek weet net daar is geen manier wat ek na my sondige, depressiewe, skuldige lewe weer gaan teru
2013-11-28Beste Trienie
Nou toe nou! Reusedwerg maak 'n reusagtige jakkalsdraai en is nou ewe skynheilig oor hoeveel respek hy vir vrouens het! Dit nadat sy twee vorige poste pure venyn en seksisme gespoeg het. Skielik is hy ook sommer pure Christen ook en
2013-11-28 ... hulle glo hulle is die enigstes wat goed is en die helde wat ander van hul "sleg" verlos ... dit maak hulle dan nog beter as hul eie goedheid en hul jaloerse dors na verering nog meer naarstigtelik ... vandaar die geween en gekners wan
2013-11-28Beste Dirk,
Jy tik: "Ek [Dirk] weet nie waar in my stuk jy die idee vandaan kry dat ek die Bybel met Christus gelykstel nie, behalwe dalk die gebruik van "Woord" met 'n hoofletter in een paragraaf. Ek trek daardie hoofletter met
2013-11-28Jacobus Faassen, ek stel voor jy begin vanuit jou rassistiese blues met die geskiedenis van 'n Voortrekkerleier soos Adam Kok, en bedink vir 'n slag wat jou Kaapse rol in die Ingelse propaganda aan die Griekwas - nes aan die Boere - vandag steeds doen. Or
2013-11-28
Trienie Mahne,
In jou voortvarendheid, herinner ek jou eerstens aan die Nagmaal.
Ons kom tog nie na die Nagmaal om daarmee te kenne te gee dat ons in onsself volmaak en regverdig is nie. Inteendeel, ons kom juis en gereeld daarna omdat ons lew
Reusedwerg2013-11-28Trienie, mooi geskryf. Ek wil jou tog meedeel soos jy teen die tyd reeds behoort te weet, jy gaan gestenig word. Sodra mens die Bybelse "voorskrifte" aanhaal het jy moeilikheid. Dit word as paternalisties, oudmodies argaies beskou. Ek is reeds 2
Dirk Laurie2013-11-28Cornelius, my punt het min met teologie te doen maar baie met wetenskap.
Ek onderskei vier vlakke van weet.
0. Nie weet nie. Soos 'n slak.
1. Weet. Soos 'n hond.
2. Weet dat jy weet. Soos 'n mens.
3. Weet, en weet hoekom jy weet. Soos 'n wetens
Jaco Fourie2013-11-28Jacobus
Die mense van Orania pla mos niemand nie. Rustige mense wat hulle eie gang wil gaan op hulle eie manier. Hulle het hulle "plekkie" wettig gekoop en ontwikkel dit na die beste van hulle vermoëns, en is gehoorsame burgers van
Jaco Fourie2013-11-28Besoekers betaal ten duurste vir die voorreg om in 'n tronk te kan slaap.
Een van die tronke wat die Nederlanders gesluit het, nl "Het Arrest" is in 'n luukse hotel omskep, met al dit uiterllike "trappings" van die tronk behou.
2013-11-27Beste Dirk,
Hoe verstaan ek jou punt?
Uit jou antwoord hierbo, blyk dit moontlik om 'n panteïstiese beskouing daaruit te bepaal naamlik dat God, ALLES is - selfs ek en jy!
Steeds, hoekom die Bybel dan uitsonder en dit as God verheerlik/mistif
Varkspek2013-11-27Reusedwerg,
Party mense verstaan skynbaar net kort grappe met vuil woorde daarin. As ek gesê het "poep" sou hy dit seker gouer gesnap het.
Ek hou van humor, gaan voort met jou werksaamhede. Of is dit pret eerder as werk?
Varkspek