Kommentaar

Wat is in 'n naam

Reusedwerg 2014-01-24 I bow to your superieur knowledge. Waar ek grootgeword het was Ingels 'n vreemde taal nie 'n tweede taal nie.

Bravo Ian, Niek en Amore!

2014-01-24 Dankie Trienie maar ek verdien nie eintlik die kompliment nie; my manier van skryf is ..... nie so goed nie.  Iemand wat wel goed skryf hier (onder andere, hier's 'n hele paar) is Dirk Rigter.  Hy skryf nou wel, na my mening, 'n klomp twak maar

Dirk, nee man, nee …

2014-01-24 Derhalwe Dirk Rigter, laat my toe om dit baie duidelik aan jou te stel; had jy maar die ordentlikheid om die wat van jou verskil behoorlik op hul naam te noem en eerlik aan te haal, dan kon 'n mens jou dalk gelyk gee dat stront ietwat kras is om na jou st

Wat is in 'n naam

Dirk Rigter 2014-01-24 Reusedwerg, jy skryf:…”het Willem Wikkelspies nie die aanhaling "what us in a name" gehad nie?   Waar wás jy al die jare? Het jy géén begrip van Engels nie? Kom vir ‘n les: Die aanhaling kom uit

Bravo Ian, Niek en Amore!

2014-01-24 Jan Rap Ons Afrikaanse lesers op hierdie forum Bravo saam met jou! Jy maak ons trots op ons taal asook effe versigtig, moet ek sê. Jou skrywes is foutloos en iets om te begeer. Dankie vir die standaard. 

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

F C Boot 2014-01-24 Ai Dit is tog te fraai, hoe almal vir almal 'n geskiedenisles wil  leer, veral  as dit kom by die ontstaan van apartheid. En dan kom dit nogal van mense wat waarskynlik van mense wat nooit eers by enige odministrasie of ontwikkeling van 'n swart

Dirk, nee man, nee …

2014-01-24 Herman Giliomee se gebreinspoelde student Dirk Rigter kan nie sy lafhartige verdagmakery en gelieg  bedwing nie ...  derhalwe, die absurde vragies waarmee hy gedurig die pale probeer skuif moet beantwoord word wyl hy nie die moed het om sy kwaad

Vir Kobus Faasen oor die term Boer

2014-01-24 Beste Jan, hoekom nie net die Kaapses met hul Kaaps laat nie? ... is Afrikaans vir jou 'n voorwaarde vir Boer wees?... en heel belangrik; hoe skei jy 'n Boer van hul Voortrekkererfenis? ... Boeregroete, Cornelius Henn

Morning blues

2014-01-24 Verstommende insig.  Nie "vigeet hoe". Nog nooit geweet nie.

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

2014-01-24 ... net vir die rekord; enigeen wat daaroor wonder kan gerus my uitdaging aan die liegend klug Wouter Ferns se kwaadsprekery hier lees: https://www.litnet.co.za/Article/brief-n-veldtog-vol-modder ... ja, die verspotte karikaturale komposstamper het nog n

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

2014-01-24 Dankie FC Boot ... dis werklik skreiend hoe sogenaamde studente van faam nie eens die algemene verklaring van woorde ken nie dog gedurig ander met hul 'slimmigheid' probeer voorskryf ...en dan is daar nog die klug Wouter Ferns ook!

Net in die Vrystaat!!

hannes steyn 2014-01-24 Haai hene Francois, ek het jou brief 2 keer gelees en kan steeds nie agterkom wat jy eintlik wil sê nie, behalwe dat jy gestand doen aan jou reputasie as 'n befaamde moaner. Daar is so baie negatiewe nuus om oor te moan ...

Uitbuiting van my as verbruiker

george 2014-01-23 Reusedwerg, jou laaste paragrafie laat dit so klink of jy dink dis 'n hopelose saak. Die opskrif van jou brief saam met jou storie verskaf tog ook die antwoord. Ons moet wakker wees, veral in 'n winkel. Hierdie mense weet hoe 'n verbruiker se kop werk en

rondgaanreis

2014-01-23 Jacobus Faasen, jy het groot talent.  Jy moet dit aanwend om jou mense te kry om weer suiwer Afrikaans te praat.

Die Afrikaner-kind

2014-01-23 Ek lig my hoed vir jou Issie.  Hiervoor sal jy natuurlik verguis word; dis net te ongemaklik vir die benepenes om herinner te word aan hulle aandeel in die jag op Afrikanerdom.

Net in die Vrystaat!!

2014-01-23 Nee, hy werk nie. Vandag weer het die polisie weer 'n ou in een van die daaglikse opstande doodgeskiet. En gister en eergister ook. En daar's plekke wat nie water het nie en die wat water het se water is vrot. Ook is daar oor die 280 dorpe waarvan die

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

Wouter en Lilly 2014-01-23 Hello, Wonder bo wonder 'n antwoord, maar vol van die gewone ontwyking en word slegs 'n paar punte uitgelig uit Henn se relaas. Henn se verweer oor apartheid is soos volg: "blanke Afrikaners nie uitgesonder kan word in enige aspek van apartheid n

Dirk, nee man, nee …

2014-01-23 Dirk, net eers jou vrae beantwoord: 1 Die swartes sou meestal hulle burgerregte uitoefen in die republieke/koningkryke van Swaziland, Basoetoeland, Zoeloeland, Xhosaland, Vendaland, Pediland, Tsongaland en Tswanaland en ook, hier en daar, in die Republie

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

F C Boot 2014-01-23 Betekenis van woorde. In die algemeen beteken die volgende:  British Empire (Britse ryk) http://www.oxforddictionaries.com/definition/english/ British-Empire  a former empire consisting of Great Britain and its possessions, dominions, a

Morning blues

2014-01-22 Vrolike gedig, lekker ritme.Ek het dit baie geniet.

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

Wouter 2014-01-22 Nog een, is Maurice Blanchot(oorlede), 'n kluisenaar wat nooit klas gegee het, maar indien hy sou, sou ek ingeskryf het, so ook Adam Phillips, nie 'n kluisenaar nie, maar gee nie klas nie,  'n Britse sielkundige en 'n ander onlangse ontdekking, A.O.

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

Wouter 2014-01-22 En vir die rekord, ek is jaloers, daar is 'n paar persone by wie ek ook graag sou wou klas gehad het.    Soos Hermann Giliomee, Isaiah Berlin, George Steiner, Hannah Arendt, Martha Nussbaum, James Wood, Leszek Ko?akowski, Ernst

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

Wouter 2014-01-22 Hello,   Soos gesien kan word kan Henn nie die onderwerp baas raak nie en het agter die rokspante van Jan Rap gaan skuil elders. Net soos Henn elders aangedui het dat daar veel te deel is oor die onderwerp, maar nou met die uitdaging wat Dirk aan H

Edith Wharton: A Backward Glance

2014-01-22 Uitstekend Johannes

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

2014-01-22 "Herman Giliomee se student Dirk Rigter"   Een van die grootste oorsake van "katgevegte" op die werf, is die feit dat sogenaamd spiritueel intelligentes en ander slimjanne moedswillig enigeen wat hul opponeer of nie eer ni

Nuwejaar: netwerk!

anna 2014-01-22 Dankie vir bg voorstelle - ons is hier in Oos-Londen maar redelik afgesonder en aan onsself oorgelaat!  Het nooit werklik aan die sosiale netwerke gedink nie!

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Die gevolmagtigde"

chantal 2014-01-22 Baie oulik en interessant! Ek het dit baie geniet om die kortverhaal te lees!

Safely saved

2014-01-22 Dankie Chantal.

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

Dirk Rigter 2014-01-22 Henn, dis "...onkunde oor algemene kennis, nie "...onkunde in algemene kennis nie. Jou gebruik van voorsetsels is ook maar wankelrig.   Jy antwoord nie op my vrae nie, want jy het nie antwoorde nie. Net één vraag, kom n

Dirk, nee man, nee …

Dirk Rigter 2014-01-22 Ou Boeregroete, met hierdie aanhaling uit jou kommentaar hierbo "...om die werf met 'n tsunami stront te tref..."  verkrag jy sommer self jou eie waardigheid. Niemand anders hoef dit te doen nie...   Jan Rap, jy het jo

“isiBhulu” en identiteit

F C Boot 2014-01-22 Beste Kobus Dit gaan nie soseer oor wat die letterlike betekenis van die uitdrukking is nie, maar wel watter betekenis dit kry as opgesweepte, emosioneel opgewonde groepe of skares dit begin sing. Dan maak dit nie saak of jy 'n uniform dra of nie, of

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

George 2014-01-22 Dirk dit was goed om 'n paar gedagtes met jou te wissel. Is verras om te hoor dat jy 'n student van Hermann Giliomee was. Jare gelede het 'n kollega, wat ouer as ek was, vir my vertel dat sy in Nederland 'n student van NP van Wyk Louw was. Ek dink Van Wyk

Die mensdom moet die heeltyd gekoppel wees

chantal 2014-01-22 Alles wat jy daar noem is waar! Die tegnologie maak net 'n mens lui en dom. 

Safely saved

chantal 2014-01-22 Baie interessant! Ek hou van die prent wat saam met die gedig kom. 

Tik

chantal 2014-01-22 Oorspronklik en netjies gedoen!

Gladde vingers

chantal 2014-01-22 Oulik! Kort en kragtig!

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

2014-01-22  ... en o ja: stront, (informeel, plat, geselst.). 1. Uitwerpsel van mense en diere, drek, mis. 2. Nikswerd, smerige vent, smeerlap, skobbejak. in strontstraat beland, in uiters ongunstige omstandighede, in groot moeilikheid raak; bo bont en onder

“isiBhulu” en identiteit

2014-01-22 Jacobus Faassen, ek staan eerstens vir die waardigheid van my erfenis as Boer en daarna vir die waardigheid van ons taal in hierdie kwessie ... nes Ingels deur menige volk en nasie buiten die Britte gepraat word, net so word Afrikaans as taal deur ander n

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

2014-01-22 Dirk Rigter, Dis voor die handliggend dat geen sinvolle gesprek of rede met jou gevoer kan word nie. Ek sit beslis nie hier in 'n voltydse hoedanigheid om jou klugspel en onkunde in iets soos algemene kennis te beantwoord nie. Had jy

Kerkafvaligheid onder Afrikaners

F C Boot 2014-01-22 Angus skryf op 15 Januarie 2014. :Beste Jaco, Dit wys maar net dat mense vir hulleself begin dink, en ontslae raak van die geloof in die bonatuurlike. Derdewêreldse volke is nog superstisieus, glo aan bonatuurlike magte, en daarom sal die chri
Top