Kommentaar

Verdere Wit Westerse voorbeelde vir SA?

francois williams 2014-01-10 Daar is natuurlik baie wat SA kan leer by die Weste, veral hoe om dinge NIE te doen nie ... kom ons loer vinnig na redes vir die 1ste WWO...en wat seg die The Guardian in die verband,...   It's not just that most men and all women in Britain were&n

Afrikaner Verkiesingstem in 2014

F C Boot 2014-01-10 Beste Jaco Die matriekuitslae is baie soos die weervoorspelling. 30% kans op reën vandag - beteken dat daar 'n 70% kans is dat dit nie gaan reën nie. 'n Slaag van 30% in enige vak beteken eintlik dat jy van 70% van die vak niks weet nie - wat m

Die entiteit van God en die katolieke Kerk

Lilly White 2014-01-09 Hello, hello, hello   The Routledge Companion to the Christian Church is the definitive handbook to the study of the Christian church.   Many people will think of competing claims by religious bodies to be the ‘true church,’

Verdere Wit Westerse voorbeelde vir SA?

F C Boot 2014-01-09 Francois Williams Die man is siek, hy ly aan die 'swartsmeersiekte' ,wat in sy geval ongeneeslik is. Die smeer ander lande wat misdaad aanbetref so swart, dat jy op ou einde glo, dat jy wat misdaad aanbetref gelukkig is om in Suid-Afrika te bly. Nou da

Verdere Wit Westerse voorbeelde vir SA?

F C Boot 2014-01-09 Hier gaan ons alweer. Die man kan homself nou net nie help nie, want waar die hart van vol is loop die mond van oor, In 2004 was die posisie ten opsigte van oorgewig mense in Suid-Afrika soos volg. Wonder hoe lyk dit nou? http://www.hst.org.za/news/more-s

Gaan Engels dan Afrikaans vervang?

corlia 2014-01-09 Meneer Angus   Ek is tans nou tans in matriek en ons het n debat onderwerp wat juis handel oor die invloed van engels op ons taal, ek sal graag van u standpunte wil gebruik maak, maar ek benodig u volle naam en beskrywing! ek hoop u kan my help! ek

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

JimiNeutron 2014-01-09 ek sal u aanraai om na n prokureur te gaan, of selfs na die naaste Landdroskantoor wat kan help met die egskeiding. U doen net aansoek daarvoor as deel van die bedes in die egskeidings aansoek, OF vervat dit as deel van die skikkingsakte indien jul een so

Die entiteit van God en die katolieke Kerk

2014-01-09 Beste Angus, Dankie vir jou goeie wense - sterkte en voorspoed vir jou ook! Jy tik: Van wanneer af moet daar oor iets gelees word, en moet dit 'n geskiedenis hê om as 'entiteit' te kwalifiseer? Angus, dankie vir hierdie insig deur jou.

Filmmateriaal van Corneelsie se nuwe helde in Kaknada!!

2014-01-09 Dis okei Francois, ek verstaan ... Afrika is ewig AFRIKA met sy DENyle en al ...

Die Seisoen in NZ

2014-01-09 Nee François, dit was PW Botha met sy stille Nasionale Party meerderheid wat die MIDDE weg in die politiek bewandel het (ewe ongeskoold nes PW, glo Zuma vandag hy bewandel die MIDDE weg) ... die res buite die wenparty in die geskiedenis van Mzansi

Wenke vir RSG se kietie vir die kerspartymakietie

Angus 2014-01-09 Beste Jan, Toutologie het my nog nooit gehinder nie; ek het al te veel walvisse gesien. Die spanning maak my mal oor die boek. Het jy Poerrr toe gelees gekry? Groete, Angus

Ons is almal eilande (na aanleiding van die dood van Nelson Mandela)

Carina vd Walt 2014-01-09 Verkeerd. Ons is almal eiland. Dankie, Izak!

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "’n Broekskeur bruilof"

Chantal 2014-01-09 Ek het dit geniet om hierdie kortverhaal te lees. Dit het my laat lekker lag! 

Die Seisoen in NZ

F C Boot 2014-01-09 Soos gewoonlik praat Francois Williams weer nonsens. Hier is die amptelike statistieke volgens: http://www.police.govt.nz/about-us/publication/crime-statistics-fiscal-year-ending-30-june-2013 Die Indeling is soos volg: 1.Attempted murder 2.Manslaugh

Wenke vir RSG se kietie vir die kerspartymakietie

Jaco Fourie 2014-01-09 Jan Ek vra om verskoning indien ek lelik teenoor jou voorkom.  Dit is werklik nie my bedoeling nie.  Ek is net uiters krities teenoor sekere van jou politieke sieninge, wat hierdie forum geleenthede voor vergun. As Afrikaner het ek altyd '

Gedagtes oor die filmbedryf

soso 2014-01-08 Ek koop 'n hd-kamera by Hi-Fi vir R 10,000. Ek skryf 'n soort-van teks vir niks-to nothing. Ek kry uitwerk-uit akteurs. Ek sorg dat daar 'n kaaltoneel is, of iets dergelyks. Ek registreer die projek by  Kyknet. Volgende oomblik het ek 'n movie wat Mn

Gedagtes oor die filmbedryf

Marko van der Colff 2014-01-08 Polonius! Hoekom skryf jy onder 'n skuilnaam? Eerstens: Jou gebruik van Afrikaans laat veel te wense oor, om nie eens van jou spelling te praat nie ... Tweedens: Jou feite-kennis van die film- en televisie-bedryf laat veel te wense oor ... E

Wenke vir RSG se kietie vir die kerspartymakietie

2014-01-08 Angus !! Bly jy's terug; jy stry darem sonder om geniepsig te wees.  Wat 'kietie' betref; jy't my uitgevang!  Ek wag ook dat iemand my gaan pakgee oor die toutologiese 'Kerspartymakietie'.  Blink 2014 vir jou ook en ek stuur uiteindelik jo

Die Seisoen in NZ

francois Williams 2014-01-08 Cornelius, soos jy seker nie weetie, maar Boeddha het altoos gepraat van die MIDDE weg...nou ja...

Gedagtes oor die filmbedryf

Izak 2014-01-08 "Daar is gans te veel ervare kamera-, klank- en ander personeel wat werkloos is omdat die ervaring – weens die tekort aan kritiese gesprek en kundigheid – nie waardeer word nie."    Wel gestel. 

Afrikaner Verkiesingstem in 2014

Jaco Fourie 2014-01-08 F.C. Boot Dankie vir jou heel insiggewende terugvoer mbt. voorspellings vir hierdie jaar se verkiesing, asook leerling prestasie vir verlede jaar se matrieks. 'n Interessante stelling hierbo wil ek net graag op kommentaar lewer, nl.  "Alth

Filmmateriaal van Corneelsie se nuwe helde in Kaknada!!

francois williams 2014-01-08 Corneels, DENyle is supposed to be a river in Africa...you really do not get it...

Wenkbrou deur Deborah Steinmair

2014-01-08 Deborah Steinmair is 'n wonderlike skrywer wat deurgaans leesgenot bied. As jy haar werk nog nie ken nie, is dit tyd om nader kennis te maak. Sy skryf die mooiste sinne. Marieke se laaste dans is eintlik 'n lang gedig in prosa. Maar dan speel Stei

Bettina Wyngaard (1971–2026)

Anthony Wilson 2014-01-08 Ek hou verskriklik baie wat ek hier lees! Die skrywer se ervaring is maar ons almal s'n wat nie jouself ooit in die Afrikaans literatuur herken of van lees nie. Dit is selfs waarom ons almal begin skryf het. Ek het groot respek vir enigiemand wat sol

Die entiteit van God en die katolieke Kerk

Angus 2014-01-08 Beste Cornelius, Ek sien jy meen 2014 gaan 'n uitdaging en stryd wees; sterkte en voorspoed vir 2014.    Julle ous moet nou net nie behep raak met julle gelerentheid nie. Van wanneer af moet daar oor iets gelees word, en moet dit 'n geskieden

Die Seisoen in NZ

Jaco Fourie 2014-01-08 Jan Jy sê hierbo: "Dan Roodt wat die Afrikanersaak op die hart dra??".  Ek sou sê eerder skipbreuk wil laat ly.  Behalwe vir 'n paar honderd onder die honderde duisende Afrikaners, toon Afrikaners geen vat aan die man n

Afrikaner Verkiesingstem in 2014

F C Boot 2014-01-08 Beste Jaco Alhoewel die tendens om oorwegend langs kleurlyne en partye te stem besig is om af te neem, is dit mi nie genoeg om die ANC te ontsetel nie, nie nou of in die nabye toekoms nie. Die ANC is 'n party uiters bedrewe in 'window dressing' en dit

Wanneer is dagga dagga?

2014-01-08 Beste Tgif, In ons sieke samelewing is aborsie goed en Cannabis sleg.   Dis ook maar net 'n enkele voorbeeld hoe gebreinspoel die meerderheid is.   Ek is absoluut oortuig dat die 'slimme' meerderheid nie eens 'n benul het omtrent

Die Seisoen in NZ

2014-01-08 Jaco, jy bou al weer 'n redenasie op aannames.  Waar kom jy daaraan dat ek enigiemand haat?  My afkeer van Swede, Hollanders, Engelse ens, almal wat meegehelp het om die land oor te gee, is nie naastenby so erg soos joune van Dan Roodt nie. 

Bravo Annelie van Rooyen!

Reusedwerg 2014-01-08 Beste Jan. Ek kan regtig beaam wat jy oor die onderhoude met oa musiekmakers genoem het. Ek weet wraggies nie wat die fout is dat mense nie korrekte Afrikaans praat nie. Dit is vir my regtig nie lekker op die oor  om mense sulke geradbraakte Afrikaan

Wanneer is dagga dagga?

Tgif 2014-01-08 Dagga use is no reason to prosecute someone. It is a beneficial plant for humanity with a lower potential for harm to self and society, than coffee.   The SAP resources will be better utilized, focusing on real crime. Re-legalize dagga in SA!

Filmmateriaal van Corneelsie se nuwe helde in Kaknada!!

2014-01-08 Francois, jy is weereens erg die wal af met jou veronderstelling "n breukdeeltjie van Kaknada vat en dit dan vergelyk met die hele SA" ... Francois, nes SA 'n breukdeel van AFRIKA is - net so is PEI 'n breukdeel van Kanada ... dus, vergelyk die

Ons is almal eilande (na aanleiding van die dood van Nelson Mandela)

2014-01-07 Puik, Izak! Ek verstaan die idee dat ons nog te veel op ons eie eilande leef. En tog: No man is an Iland...(Joan Baez)??

Trekduikers: die drie vlakke van weet

francois williams 2014-01-07 Boeddha was die grootste wetenskaplike ooit...elke dag word sy leerstellings deur wetenskap waar bewys...

Filmmateriaal van Corneelsie se nuwe helde in Kaknada!!

francois williams 2014-01-07 Nee Neelsie, komaan asemblieftog, laat ons net eerlik wees met mekaar! Jy wil 'n breukdeeltjie van Kaknada vat en dit dan vergelyk met die hele SA...is dit nie teleurstellend en erg oneerlik nie? Jy wil Zuma neem as die groot voorbeeld wat sleg is aan all

Die Seisoen in NZ

2014-01-07 Siestog Francois, het jy nou selfs geheel in die Ingelse politieke drek van REGs en LINKs verval? ... ek meen, met jou sterk afkeur aan REGs, is jy nou in Ingelse formaast LINKs? ... nee wat, daar was 'n tyd wat ek jou insig omtrent kunsmatige kennis en m

Reader's review: Black Widow Society

Jonathan Amid 2014-01-07 Hi Jason. I would offer that the female characters in the novel are generally unsympathetic due to their lack of roundedness and dimensions, apart from being alternately calculating or callous, especially in the way that they eventually turn on one

Liggelowigheid

Dirk Rigter 2014-01-07 Jan (apartheid-was-goed) Rap, four fark's sake, bedank asb. uit die Afrikanerdom, want ons is besig om die hel uit jou te irriteer! Sluit aan by Dan Roodt en sy bende, dan kan julle mekaar warm broei oor "...hoe die swartes dit wil hê..."

Wenke vir RSG se kietie vir die kerspartymakietie

Angus 2014-01-07 Beste Jan Rap, Voorspoed vir 2014. Ek is so pas terug van vakansie, en bemerk sterk invloed van die RSG-taal se gatlektaal  by jou. Wat vir 'n ding is 'n kietie? Groete, Angus

Die Seisoen in NZ

francois williams 2014-01-07 Mr Boot...oor die afgelope 10 jaar het 3500 toeriste hul lewe verloor in NZ, 'n landjie van 4 miljoen mense waarvan omtrent die helfte reeds gevlug het...Waarskynlik heelwat minder as een miljoen toeriste besoek NZ per jaar, dus dat derduisende daar sterf
Top