Bevolking 315mil, derde grootste naas Sjina en Indië
16% swart en of gekleurd (African American)
Gemiddeld 90% swartes het blanke bloed tot ‘n grotere of mindere mate.
19% Hispanic (Meksikaans en ander van Suid Amerikaanse of Spaanse oorsprong)
65% Blank, word bereken om teen 2043 ’n minderheid in die land te wees.
Gesteld oor hulle rein bloedlyn. Behou die beginsel van 1% bloed-druppel nie meer blank, maar as swart gereken
43% Duitse afkoms
31% Ierse afkoms
24% Engelse afkoms
Universele Stemreg sedert 1870 met die inwerking van die 15th Amendment. Weens blanke meerderheid, het weinig swartes politieke voordeel daaruit geput.
De Jure Segregasie – Jim Crow-era. (Apart maar gelyk), beëindig 1957 wat ingesluit het:-
Aparte ingange en bediening in alle staatskantore, winkels en transport
Aparte openbare geriewe soos toilette, sitbanke, drinkfonteine, ens.
Aparte skole en kerke
Verbod op blank en swart seksuele gemeenskap en huwelike, maar nie tussen swart
en ander rasse nie, veral in Tennessee
Blanke werkreservering, veral in die weermag, lugmag en vloot.
De Facto Segregasie tot vandag nog.
Aparte woongebiede. Swartes in die middestad, blankes in die buitewyke
Skole en kerke neig tot eie groepsondersteuning
Minder as 20% blankes het of wil met swartes bevriend raak.
Blankes is geneig om rassisties te wil wees, teenoor die teendeel onder swartes.
Misdaad
Non Hispanic swartes – 39% van die tronkbevolking
Hispanic swartes - 21% van die tronkbevolking
Totale swartes 60% van die tronkbevolking
Moord gepleeg deur - swartes 53% van alle moorde
blankes 45% van alle moorde
Vonnisse. Die howe is geneig om swartes ‘n swaarder vonnis te lê as vir blankes vir dieselfde misdaad.
Ek het my inligting van verskeie bronne op die internet afgetrek. Google enige van die onderwerpe, en wat hierbo gesê is, kan bevestig word.
Jaco Fourie


Kommentaar
... en volgens Jaco Fourie se tjommies Drikkies Rigter en die klug "Wouter Ferns" is dit ALLES ook die blanke Afrikaner in Suid-Afrika se skuld ... daarom moet hulle glo hul straf soos identiteitlose verslanes vat - siestog, nes dieselfde sikofante hulself as voorbeeld daarin stel!
Die VSA is inderdaad die wêreld se satan ... alles wat sleg en boos is, is verseker vanuit die VSA, veral oorlog, marteling, rassisme, reeksmoordenaars en verkragters, besoedeling, massa dwelms, en alles en nog wat ... VSA UIT AFRIKA UIT!!!
Julle ouens moet net so bietjie vashou. Ek wil Juliemaand Detroit gaan besoek, en vir my 'n Ford Mustang, so 'n rooie, terug bring. Dan kan julle Amerika maar in sy peetjie in opblaas.