Kommentaar

Suid-Afrikaanse (soewereine) Geskiedenis 101 vir Cornelius Henn

Jaco Fourie 2014-01-16 Dirk Indien ek aan jou goeie raad verskuldig is.  Jy mors jou tyd en energie met ons nikseggende Neelsie.  Daar is vele ander hier op SêNet met wie jy meer sinvol sal kan redeneer.

Lisensie vir kardryf

2014-01-16 Reusedwerg Met hierie skrywe het jou jouselwers oortroffe!

Die onderwys en ouerbetrokkenheid

Angus 2014-01-16 Beste Jan, Jy tik: "Trouens, dit werk nêrens nie (gebruik mens ooit die dubbele negatief saam met 'nêrens'?)."   Net die feit dat jy twyfel, wys net hoe diepgewortel die Ingelse taal in jou Afrikaans is. Die dubbel nie is 'n

Antwoord vir Dirk (Chaos-en-verval-is-goed-want-ek-het-myself-daarvoor-beywer) Rigter

Dirk Rigter 2014-01-16 Jan Rap, kom ons ontleed onderstaande stelling van jou: ..."Op 'n punt van orde: Niemand het stemreg van die volke "wat al eeue in die land woon" weggeneem nie want hulle het in elk geval nog nooit in al daardie eeue gestem nie. Die feit

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

HAC1 2014-01-16 Sophie   Soos Jimi tereg gesê het is die gade geregtig op 50% van die pensioengeld (bereken op egskeidingsdatum) indien dit so bepaal word in die amptelike  egskeidingsbevel.  Die pensioenfonds gaan slegs op 'n amptelike egskeidin

Nuwe Stories 3: Sluitingsdatum vir kortverhaalwedstryd om die draai

2014-01-16 Hallo Ruan   Die riglyne en inskrywingsvorm is nou op hierdie bladsy beskikbaar, indien jy dit nog nie gesien het nie.   Groete   Janita

Boere, hoere en Tommies

Jaco Fourie 2014-01-16 Johann de Lange Cecil Rhodes die Britse imperialis;  Leander Starr Jameson van die "Jameson Raid" en Lord Kitchener, die veroweraar van die Boere Republieke was gay.  Jy kan jou verseker al drie was fynproewers van de lange jong Boe

Kerkafvaligheid onder Afrikaners

Jaco Fourie 2014-01-15 Angus Dankie vir jou terugvoer waaroor ek eens is.

nooit ooit g’n “Boer” s’n

Jaco Fourie 2014-01-15 Jacobus Faasen Dit is verblydend om te sien jy is bereid om tot die debat toe te tree, 'n uitsonderlike verskynsel van jou kant.  Ek hoop dit gebeur meermalig. Net jammer jy gebruik goedkoop "baas Jaco" taktiek om jou onvermoë om

Boere, hoere en Tommies

2014-01-15 Nou kort mens net 'n artikel oor homoseksualiteit vir dieselfde periode, getiteld "Tommies en Tjommies". Mens kan verstaan dat die bewyse daarvoor skraps sal wees, maar afwesigheid van bewyse beteken nie bewys van afwesigheid nie. Enigiemand wat

’n Bespreking van die appèlhofuitspraak in Minister van Polisie v Frederik Barend van der Vyver

2014-01-15 Beste Francois - dankie vir jou nota.  Stuur asb vir my jou e-posadres by guspienaar@gmail.com.  Op my beurt sal ek vir jou Regter Deon van Zyl se uitspraak in die moordverhoor van 65 dae stuur.  Mnr van der Vyver se alibi-verweer word ui

Maar Ene

francois williams 2014-01-15 Ditsem Corneelsie, ek het nog altoos geseg die beste maniere om geld t e maak is om  of dwelms te verkoop, of seks en natuurlik die heel beste is om plekkies in die hemel te verkoop...hou hierdie spasie dop, ek gaan nog my eige kaartjies verkoop dire

Kerkafvaligheid onder Afrikaners

2014-01-15 Ja – dis jammer om te weet dat herlewing juis voortvloei vanuit verdrukking. Daarom dat bekerings eerder plaasvind in die vervolgde lande. Die probleem is dat menige kerkleiers en teoloë mislei word en wil hê dat die christen aan die w&ec

Kerkafvaligheid onder Afrikaners

Angus 2014-01-15 Beste Jaco, Dit wys maar net dat mense vir hulleself begin dink, en ontslae raak van die geloof in die bonatuurlike. Derdewêreldse volke is nog superstisieus, glo aan bonatuurlike magte, en daarom sal die christendom  nog by hulle groei.&nbs

Ratelkaskenades

2014-01-15 George Klink interessant. Dankie. Ek glo nogal dat ratels en hul dinge oulike stories kan voortbring.  

Kerkafvaligheid onder Afrikaners

Tiens 2014-01-15 Hier naby my is 'n charismatiese kerk, hulle genees glo siekes en doen allerlei dinge. Eenkeer is geadverteer hier kom 'n ou van die VSA preek wat al sewe mense uit die dood opgewek het. Nou bly ek maar weg van díe kerk, want ek wil nie tussen mens

Best Books: Alles-in-Een-pakket vir Graad R-leerders

jolien barnard 2014-01-15 waar kan mens die boek nuwe alles in een vir graad R koop in bloemfontein!? help asb

Truth dies

Ester le Roux 2014-01-15 I love this poem - not only because it is beautifully written, but because of it's truth. And beauty and truth is two sides of a coin!

nooit ooit g’n “Boer” s’n

Kobus Faasen 2014-01-15 Baas Fourie   Die volgende verskyn op p.5 van Afriforum se Handves van Burgerregte:   "Ons sal onsself in besonder beywer vir die realisering van die volgende grondwetlike regte: die reg op die beskerming van menswaardigheid [Artikel 1

’n Bespreking van die appèlhofuitspraak in Minister van Polisie v Frederik Barend van der Vyver

Francois Theunissen 2014-01-15 Met verwysing na Adv Pienaar se analise van die hofsake rondom die moord op Inge Lotz (wat duidelik die aanvangsperspektief het dat Fred van der Vyfer níé die moord gepleeg het nie), wil ek vir Fred van der Vyfer vra:  Sou die saak teen

Leon Albert Oosthuizen vertel van die wêreldmusiekgroep Sibanye

Petrusa Oosthuizen 2014-01-15 'n Prysenswaardige onderneming. Die entoesiasme waarmee Leon in sy vryetyd deur die land reis om kennis op te doen van die verskillende kulture se sang en musiekstyle is merkwaardig. Die groep se sang is so vloeiend en die CD so keurig versorg. Dit 

Afrikaner Verkiesingstem in 2014

2014-01-14 Natuurlik is Jaco Fourie ook net so opgewonde hierdie verkiesing 2014 oor hul "oposisie" in die piesang DANCe: http://www.sowetanlive.co.za/community/2010/11/29/zuma-and-zille-get-down#2             &n

Maar Ene

2014-01-14 Beste Francois, wanneer kom wie jy saam? ... http://www.sowetanlive.co.za/news/2014/01/10/pretoria-pastor-convinces-congregation-to-eat-grass#leaf        

Boere, hoere en Tommies

2014-01-14 Net nog 'n klomp stront onder 'n dekmantel van "akademia" ... prostitusie is ook 'n ALGEMENE soort skande in enige samelewing op aarde - waarom die Boere daarvoor teiken? ... natuurlik,  die geldmag en Ingelse kruipers ken groot punte aan s

nooit ooit g’n “Boer” s’n

2014-01-14 Kobus Faassen, Jy verander die rigting maar dis okei .. 1. ek't geheel ooreenstemming met jou... 2. ek't geheel ooreenstemming met jou ... 3. ek't geheel ooreenstemming met jou en voeg by dat dit dom en onnosel is om die Britse segregasie bele

Vir Jan (Apartheid-was-goed) Rap oor die RSA in 1960

2014-01-14 Dirk Rigter, jy is so absurd in jou veronderstellinge as wat kan kom ... jy't reeds die punt verby gesteek wat 'n mens sou kon twyfel oor jou erns  hierin ... ek's al hoe meer oortuig jy voer bloot 'n klugspel op die werf! ... of, kan dit dalk wees d

Die onderwys en ouerbetrokkenheid

George 2014-01-14 Jan jy sê ons het "goeie onderwysers" nodig. Ek dink "goed" in die sin van gedissiplineerd. Die eerste wat moet waai is die onderwysvakbonde of hulle mag moet drasties verminder word. 'n Onderwyser wat 'n las vir die skool is moe

Ratelkaskenades

George 2014-01-14 Op skool (hier in die vyftigerjare) was ek gelukkig om Buks as voorgeskrewe boek te hê. Dit was die lewensverhaal van 'n ratel en sy avonture, wat haarfyn beskryf is en ook sy vermoë om met groter diere af te reken. Ek dink almal in die destyds

Kerkafvaligheid onder Afrikaners

George 2014-01-14 Jaco jy som die berig goed op. Moet miskien net byvoeg dat dit 'n algemene neiging in die westerse wêreld is. Wat miskien ook gemeld moet word is dat mense nie in die proses onreligieus word nie. Die charismatiese kerke kry seker party van die w

Bestuurderslisensiehernuwing

George 2014-01-14 Tiens, het ook onlangs my bestuurlisensie hernu, in die WP. Was nie lus vir die 8-uur tou nie en het toe in die middag gegaan - geen tou nie - nie met die aansoek nie en ook nie met die afhaal van die lisensie nie. George

Die onderwys en ouerbetrokkenheid

francois williams 2014-01-14 Charity starts at home...en as julle mislike onopgevoede kinders wil sien, gaan basies na OZ, NZ, of enige ander land in EU, VSA of Kaknada...daai kinders is dikwels demonies en duiwels, van vroeg af op die dwelms en drank...en SA volg fluks die Weste se

Bestuurderslisensiehernuwing

francois williams 2014-01-14 Ek het my lisensie reeds verloor lykkit, te lank buite...goeie storie, ons land se mense bly maar naais...

Maar Ene

francois williams 2014-01-14 Reusedwerg, fank you...

Hoe om die verkiesing te wen

Reusedwerg 2014-01-14 Ek stem saam. Die ANC sal ook sorg dat hulle in dag des lewens nie 'n verkiesing verloor nie. Ek is bewus daarvan dat daar meer mense vir die ANC stem as wat daar kiesers in 'n kiesafdeling is. Dit laat die vraag ontstaan is daar nie kiesbriefies voor die

Johann Nell: Sondag op 'n voëlplaas

Reusedwerg 2014-01-14 Ja, die wittes is mos weer laer as kreefkak se skaduwee. Die knaap sal seker of hoop op een of ander prys. Ek is mos al op die net beskuldig van waarvan die hart vol is loop die mond van oor. Gelukkig was die optrede  soos die nie in my familie nie,

nooit ooit g’n “Boer” s’n

Jaco Fourie 2014-01-14 Jacobus Faasen 1.  Ek en mede Afrikaners is nie "Afrikaanses" nie, maar wel Afrikaners.  2.  Dit maak nie saak dat die meerderheid Afrikaanssprekendes nie Afrikaners is nie.  Hierdie meerderheid het dit feitlik van die

Ratelkaskenades

2014-01-14 Pieter Die foto's kom nog. Onthou daar is omtrent 1300 om deur te werk en van uit te soek.  

Bestuurderslisensiehernuwing

Pieter 2014-01-14 Tiens, ek sien jou gesukkel daar innie Baai se Verkeersafdeling. Die eerste ding wat ek doen as ek stop is om die selfaangestelde karwagte wat dink dis hulle reg om jou die ooglopende oop parkering aan te wys, weer daar uit te wil help en iets daarvoor

Ratelkaskenades

Pieter 2014-01-14 Jy kom heeltemal te meer gereeld as ek in die Kruger.  Waar's die trippie se foto's?

Die onderwys en ouerbetrokkenheid

F C Boot 2014-01-14 Jan Rap, ek is bevrees jou pleidooi, vir die herinstelling van lyfstraf gaan op dowe ore val.want : "South African Schools Act, 1996 (Act No. 84 of 1996) Chapter 2 : Learners 10. Prohibition of corporal punishment     1)No per
Top