... nou raak jy darem heeltemal die pad byster (jou brief van 28 Januarie).
Ek het nog heeltyd, beskaafdheidsonthalwe, eufemisties na jou fabrikasies as 'kreatief' verwys. Die werklikheid is dat jy besig is om blatant te lieg.
Jy sê byvoorbeeld dat ek op 'n kol sou sê 'apartheid was nie so sleg nie.' Ek het nooit so iets gesê nie; wat ek gesê het is dat die apartheid wat jou pa of dominee of koerant in jou kop geprent het, naamlik dat die Afrikaner die swarte wreed onderdruk het, nooit bestaan het nie.
Ek het voorts gesê dat niemand engeltjies is nie en sou daar enigiets wees waarvoor die Afrikaner om verskoning moet vra staan hulle agter in die ry wat dit betref – agter die Zoeloes, die Belge, die Xhosas, die Franse, die Duitsers, die Hollanders en die Engelse wat heel voor staan.
Jy sê ook dat ek (en Cornelius) die Engelse blameer vir apartheid. Op 13 Oktober 2013 sê ek in die verband, in reaksie op 'n vorige skrywe van jou: "Dirk se opsomming hiervan is dat ek sê apartheid is nie ons skuld nie; ons het dit by die Engelse geleer. So iets het ek nooit gesê nie. Ek wil sê hy kul alweer maar hy neem aanstoot, sê ek gooi hom met modder en als so ek sê maar weer hy redeneer baie 'kreatief'."
En jou wrintiewaar, op 28 Januarie 2014, drie maande verderaan, sê jy WEER dat ek die Engelse 'blameer' vir apartheid. Laat ek dit weer eens aan jou stel: Ek het ook nog nooit die Engelse 'blameer' vir apartheid nie. Die idee word altyd voorgehou dat die Afrikaner die 'argitek' van apartheid was en ek het jou daarop gewys – nadat jy kreatief-selektief net die wette ná '48 gelys het – dat baie van hierdie wette al van lank vóór 1948 kom. Die stelsel kom dus van voor 'Afrikanerbewind' maar die Afrikaner is die belhamel en moet apologie aanteken (dus is hy die sondebok) en boet.
Jy't op 'n kol gesê ek het nie die intellektuele vermoë om hieroor te redeneer nie, of so iets. Dis duidelik dat jy dink ek is onnosel deur stellings en menings aan my toe te dig (en wat niks met die debat te doen het nie) wat jy voel jy maklik kan afskiet, soos dat ek rassisties is, die Engelse blameer vir apartheid ensovoorts.
Jy vergeet egter dat hierdie systaptegniek van jou die bankrotskap van jou argument beklemtoon; jy sê dieselfde goed oor en oor. Ander wat nie so dom soos ek is nie lees ook hier.
Waar jy my nou kamtig uitgevang het – die 'hulle' wat 'iemand' geword het – is weer 'n slenter van jou kant af: Ek sê daar duidelik, en ek haal aan, " Ongelukkig het ek nou Jan van Riebeeck genoem wat jou verstek-argument van wit-swart weer gevoer het maar op 'n punt van orde: Wie het gestem voor die Grieke met die begrip 'demokrasie' vorendag gekom het?" Jou selektiewe aanhaling is oneerlik.
Jy beskuldig my dat ek die debat stuur na die huidige probleme in Suid-Afrika en sê dan in vet letters dat dit nie is waaroor die debat gaan nie. Dirk, dit is juis waaroor die debat gaan, dat die huidige sirkus vergoeilik word en die 'Afrikanerbewind' terselfdertyd verbooslik word om die gedrog wat julle Dr Frankensteinspannetjie geskep het te regverdig.
Dat die vorige bestel verander het is te wyte aan verskeie redes dit sluit definitief nie jou storie in dat dit was omdat mense nie stemreg in hulle geboorteland gehad het nie want a) 'geboorteland' is arbitrêr; 'n inwoner van Gdansk byvoorbeeld se geboorteland is Pole dan verander die naam na Danzig en sy geboorteland is Duitsland en b) stemreg is toe intussen verwerf en nou ly die mense; daar gaan nie 'n dag verby wat iemand nie êrens aan 'n protesoptog deelneem omdat sy lewensgehalte gedaal het nie.
Ek praat nie die 'apartheid' wat jy in jou kop het goed nie; ek staan vir ware demokrasie soos ek al vele male vantevore gesê het, regering vir die volk deur die volk. Die Swazivolk kan 'n koning hê, die Vendavolk 'n keiser en so aan, wat die spesifieke volk ook verkies soos stemreg byvoorbeeld in, sê Tswanaland. Ons was goed op pad soontoe.
Maar nou ja, daar's ons nou weer 'n Ameringelse kolonie en die wêreld kom haal teen UITERS billike pryse (die rand is nou al minder as 'n tiende van 'n dollar) wat hulle wil hê; goud, platina, renosterhorings, haaivinne, chroom, ystererts, alles. Hierdie is alles behalwe 'n demokrasie.
Jan Rap


Kommentaar
Jan Rap, dis maar moeilik, eintlik onmoontlik om met iemand debat te voer wat sulke onsighede kwytraak soos "...geboorteland is arbitrêr..." Nog méér verstommend is die voorbeeld van Danzig wat jy gebruik as illustrasie van hierdie "arbitrêre burgerskap". Kén jy die geskiedenis van Danzig? Jode, Pole en Duitsers wat heen en weer gegooi is deur onstabiliteit. Jode wat deur die Nazis na die uitwissingskampe gestuur is, Duitsers wat moes vlug voor die Russiese Leër... Gaan lees weer oorDanzig en kom sê dán vir ons dat dit die model is wat jy vir SA voorhou oor hoe "arbitrêre" burgerskap uitgedeel of van mense weerhou moet word.
Verder: Jy weet net so goed soos ons almal dat ons op die pad na nêrens was met die tuislandbeleid. Geen selfrespekterende Swart inwoner van SA het enige begeerte gehad om asVenda “volk” of watse “volk” ook al op ‘n obskure lappie grond te gaan woon nie. Hou op met jou wensdenkery, man.
En nog 'n ding: Apartheid is nie in my kop ingeprent deur my pa of die dominee of wie ook al nie. Ek het daarmee grootgeword en met eie oë gesien hoe dit mense verneder en soms self vernietig het. Het jy, soos ek, gesien hoe duisende mense se enigste dak oor hul koppe binne ure met die bulldozers vernietig word? In die winter. Mense van vlees en bloed soos ek en jy, met klein kindertjies en babas? Is dít jou idee van ware demokrasie? Nee, volgens die doktrine van Jan Rap is dit geen wrede onderdrukking nie. Hoe sê jy nou weer? "So iets het nooit bestaan nie" Waar was jy toe die goed gebeur het? In jou eie tuisland?
Beste Jan,
Hello,
'n Opstel wat onlangs my rigting gekom het:
____________________________________________________________________
Science advances by discovering new things and developing new ideas. Few truly new ideas are developed without abandoning old ones first. As theoretical physicist Max Planck (1858-1947) noted, "A new scientific truth does not triumph by convincing its opponents and making them see the light, but rather because its opponents eventually die, and a new generation grows up that is familiar with it." In other words, science advances by a series of funerals. Why wait that long?
WHAT SCIENTIFIC IDEA IS READY FOR RETIREMENT?
Ideas change, and the times we live in change. Perhaps the biggest change today is the rate of change. What established scientific idea is ready to be moved aside so that science can advance?
Een so 'n idee wat definitief begrawe moet word is die bestaan van ras, wat die mens betref en word Nina Jablonski Biological Anthropologist and Paleobiologist; Distinguished Professor of Anthropology at The Pennsylvania State University gevolg:
Race
Race has always been a vague and slippery concept. In the mid-eighteenth century, European naturalists such as Linnaeus, Comte de Buffon, and Johannes Blumenbach described geographic groupings of humans who differed in appearance.
The philosophers David Hume and Immanuel Kant both were fascinated by human physical diversity. In their opinions, extremes of heat, cold, or sunlight extinguished human potential.
Writing in 1748, Hume contended that, "there was never a civilized nation of any complexion other than white."
(Word FC Boot, Cornelius Henn, Reusedwerg, Jan Rap en die hele regse gekkegrens hier gehoor met 'n luide ondersteuning daarvan). Gawerjal nou die nuutste siel.
Kant felt similarly.
He was preoccupied with questions of human diversity throughout his career, and wrote at length on the subject in a series of essays beginning in 1775.
Kant was the first to name and define the geographic groupings of humans as races (in German, Rassen).
Kant's races were characterized by physical distinctions of skin color, hair form, cranial shape, and other anatomical features and by their capacity for morality, self-improvement, and civilization.
Kant's four races were arranged hierarchically, with only the European race, in his estimation, being capable of self-improvement.
(Bogenoemde is soos manna uit die hemel vir Comestor, want hulle is barbare, moet Comestor net nie vra wie "hulle" is nie. Comestor gaan nie vir 'n antwoord bly nie)
Why did the scientific racism of Hume and Kant prevail in the face of the logical and thoughtful opposition of von Herder and others?
During his lifetime, Kant was recognized as a great philosopher, and his status rose as copies of his major philosophical works were distributed and read widely in the nineteenth century.
Some of Kant's supporters agreed with his racist views, some apologized for them, or—most commonly—many just ignored them.
The other reason that racist views triumphed over anti-racism in the late eighteenth and nineteenth centuries was that racism was, economically speaking, good for the transatlantic slave trade, which had become the overriding engine of European economic growth.
The slave trade was bolstered by ideologies that diminished or denied the humanity of non-Europeans, especially Africans.
Such views were augmented by newer biblical interpretations popular at the time that depicted Africans as destined for servitude.
(In hierdie konteks het ek al kommentaar geplaas en is dit in die argiewe)
Skin color, as the most noticeable racial characteristic, became associated with a nebulous assemblage of opinions and hearsay about the inherent natures of the different races.
Skin color stood for morality, character, and the capacity for civilization; it had become a meme.
The nineteenth and early twentieth centuries saw the rise of "race science." The biological reality of races was confirmed by new types of scientific evidence amassed by new types of scientists, notably anthropologists and geneticists.
This era witnessed the birth of eugenics and its offspring, the concept of racial purity. The rise of Social Darwinism further reinforced the notion that the superiority of the white race was part of the natural order.
The fact that all people are products of complex genetic mixtures resulting from migration and intermingling over thousands of years was not admitted by the racial scientists, nor by the scores of eugenicists who campaigned on both sides of the Atlantic for the improvement of racial quality.
The mid-twentieth century witnessed the continued proliferation of scientific treatises on race.
By the 1960s, however, two factors contributed to the demise of the concept of biological races. One of these was the increased rate of study of the physical and genetic diversity human groups all over the world by large numbers of scientists.
The second factor was the increasing influence of the civil rights movement in the United States and elsewhere.
Before long, influential scientists denounced studies of race and races because races themselves could not be scientifically defined. Where scientists looked for sharp boundaries between groups, none could be found.
Despite major shifts in scientific thinking, the sibling concepts of human races and a color-based hierarchy of races remained firmly established in mainstream culture through the mid-twentieth century. The resulting racial stereotypes were potent and persistent, especially in the United States and South Africa, where subjugation and exploitation of dark-skinned labor had been the cornerstone of economic growth. After its "scientific" demise, race remained as a name and concept, but gradually came to stand for something quite different.
Today many people identify with the concept of being a member of one or another racial group, regardless of what science may say about the nature of race. The shared experiences of race create powerful social bonds.
For many people, including many scholars, races cease to be biological categories and have become social groupings.
The concept of race became a more confusing mélange as social categories of class and ethnicity.
So race isn't "just" a social construction, it is the real product of shared experience, and people choose to identify themselves by race. Clinicians continue to map observed patterns of health and disease onto old racial concepts such as "White", "Black" or "African American", "Asian," etc.
Even after it has been shown that many diseases (adult-onset diabetes, alcoholism, high blood pressure, to name a few) show apparent racial patterns because people share similar environmental conditions, grouping by race are maintained.
The use of racial self-categorization in epidemiological studies is defended and even encouraged. In most cases, race in medical studies is confounded with health disparities due to class, ethnic differences in social practices, and attitudes, all of which become meaningless when sufficient variables are taken into account.
Race's latest makeover arises from genomics and mostly within biomedical contexts. The sanctified position of medical science in the popular consciousness gives the race concept renewed esteem. Racial realists marshal genomic evidence to support the hard biological reality of racial difference, while racial skeptics see no racial patterns. What is clear is that people are seeing what they want to see. They are constructing studies to provide the outcomes they expect.
In 2012, Catherine Bliss argued cogently that race today is best considered a belief system that "produces consistencies in perception and practice at a particular social and historical moment". Race has a hold on history, but it no longer has a place in science.
The sheer instability and potential for misinterpretation render race useless as a scientific concept. Inventing new vocabularies of human diversity and inequity won't be easy, but is necessary.
Nou ja, ek kan seker op my "eie pote staan" soos Jan Rap sou verlang, maar dit sou weer beteken dat 'n mens jou skuldig maak waaraan Jan Rap so skuldig is, om dit op te maak soos Jan Rap gaan, met geen kommer of dit enige ooreenstemming toon met die werklikheid nie.
Hoe banaal Jan rap se gevolgtrekkings ook al mag wees.
Baie dankie
Lilly