Kommentaar

Hoe lyk ‘n plank?

George 2014-01-20 Watter ander goeters? CM, ek hoop nie jy is ook besig om uit die kas te klim nie?

Nuwe Stories 3: Sluitingsdatum vir kortverhaalwedstryd om die draai

Chantal 2014-01-20 Ek is klaar met al drie my manuskripte. Ek het baie kortverhale gelees om dit te kan doen. En hou 'n woordeboek by my. Ek hoop maar net dit is vir die judges goed, leesbaar en kortverhaal aanvaarbaar! 

Die onderwys en ouerbetrokkenheid

Jaco Fourie 2014-01-20 Angus Toemaar.  Ek en Jan is ook groot vrinne. Hy weet dit net nie.

Kerkafvaligheid onder Afrikaners

Jaco Fourie 2014-01-20 Barend Smit Ek self is g'n Christen, en smag ook nie om 'n Christen te wees nie. Net 'n interessante beskouing rakend die "baard".  In die Christelike kerk is die dra van 'n baard al dan nie merendeels die gevolg van eeue oue kultuur

“isiBhulu” en identiteit

2014-01-20 Lees ook hier hoe FW de Klerk die BOERE in hul stryd omskryf: "Second, how would Afrikaners and other whites be able to retain the right to national self-determination that had been the central theme of their history? Afrikaners felt just as strong

“isiBhulu” en identiteit

2014-01-20 Jacobus Faasen, dink jy dis reg dat jy jou gebreinspoelde haat so laat geld? ... die Boere sluit Adam Kok se mense in! ... die feit dat jy so deur die Ingelse aan die neus gelei word is jou probleem ... bedink jouself 'n slag en respekteer die waarheid ..

Stemdag 2014

2014-01-20 Hoor, hoor George!

“isiBhulu” en identiteit

Jaco Fourie 2014-01-20 Jacobus Faasen Tot ad nauseum en steeds.  Indien jy dit wil hê dat Afrikaans nie as "isiBhulu" in Zulu of Xhosa wil wees nie.  Gaan spreek hierdie mense aan.  Nie AfriForum wat niks daarmee te doen het nie.  Afrikane

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

2014-01-20 Beste George, Die onderwerp is gewis ver bokant die skaduweeboksertjie Dirk Rigter se vuurmaakplek.   Welke jy my sou bewonder of my vriend is skeel my ewe min.    Ek twyfel nie aan die intelligensie van die meerderheid van

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

Dirk Rigter 2014-01-20 George, jy is heeltemal reg oor my foutiewe uitlating ivm "geswore Afrikaner-historici". Die punt wat ek wou maak is dat die medewerkers aan Prof CFJ Muller se boek allermins Britse Imperialiste of anti-Afrikaner was. Maar vir seker moes ek ande

Soek dringend hulp: Om te skenk of nie

Reusedwerg 2014-01-20 Skoonpa het voor die kniege ingegee het gereeld op SKi (spend kids inheritence) vakansies gegaan. Laas met die drie dogters op 'n bootreis om Maleisie en Singapoer gaan vaar. Dogters wil niks weet van bootreis met die skoonseuns nie.

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

George 2014-01-20 Dirk jy verwys aan die begin van jou brief na “'n Afrikaner-historikus”. Hierteen kan seker niemand beswaar inbring nie. Aan die einde van jou brief verwys jy egter na “geswore Afrikaner-historici”. Ek het ernstige probleme met die

Klein politieke ideale en groot politieke prestasies

Eep Francken 2014-01-20 Hoë werkloosheid onder die jeug is tog nie 'n klein kwessie nie? met vriendelike groete, Eep Francken

Suid-Afrikaanse (soewereine) Geskiedenis 101 vir Cornelius Henn

2014-01-20 Beste FC Boot,   Baie geluk met hierdie rekord aanhaling van jou!   Jou paar woorde in die inleiding daartoe laat egter die meeste stof tot nadenke.   Jy tik: "Die jonger geslag sal waarskynlik nie weet nie, maar daar

Suid-Afrikaanse (soewereine) Geskiedenis 101 vir Cornelius Henn

Lilly White 2014-01-19 Hello again,    Browsing further through my library the following book is considered. The Lion and the Springbok presents a unique account of the dynamics and divergences of the ‘uneasy special relationship’ between Britain and Sou

Suid-Afrikaanse (soewereine) Geskiedenis 101 vir Cornelius Henn

2014-01-19 Dirk Rigter, jou skadu boksgeveggie is opmerklik... ook ewe opmerklik hoe hoog die uitdrukking 'in die sin van die betekenis van die woord' bokant jou vuurmaakplek is .... jammer dit val so ver buite jou begrip want nou sal jy verseker nooit die redes vir

Kerkafvaligheid onder Afrikaners

2014-01-18 Ek is bly dat julle die gedagte van die Kerkafvaligheid onder Afrikaners aanhaal. Indien ek my siening hieroor op die tafel gooi sal ons eers moet begin by die uiterlike kerk. Ek sal 'n voorbeeld neem. Als lidmaat in 'n sekere kerkverband wat se preke

Suid-Afrikaanse (soewereine) Geskiedenis 101 vir Cornelius Henn

F C Boot 2014-01-18 Die jonger geslag sal waarskynlik nie weet nie, maar daar was 'n tyd toe 'God save our Queen'  na afsluiting van bioskoopvertonings gesing is en daar op amptelike posstukke, l 'in her majesty's service' gestaan   'n Artikel 'History of

Die onderwys en ouerbetrokkenheid

Angus 2014-01-18 Beste Jaco,   Ek en Jan is groot vrinne; hy weet ek trek sommer sy been. ( Ag, dêmmit, hier gaan ons alweer! Die bleddie  Ingels!) In "Suiwer Afrikaans": Ek spot sommer so ligweg. Groete, Angus

Suid-Afrikaanse (soewereine) Geskiedenis 101 vir Cornelius Henn

Lilly White 2014-01-17 Hello,    Nog steeds word daar voort gegaan op die grondslag gebied deur Dirk en word die volgende uit 'The Cambridge history of Africa' geneem onder die redakteurskap A.D Roberts wat die volgende agtergrond skets tot dit alreeds uitgelig deur

Die onderwys en ouerbetrokkenheid

2014-01-17 Angus, dankie man!  Jaco, moenie hoeharrie nie, ek het dan immers die vraag gevra.  Mens is nooit te oud om te leer nie.  Om die waarheid te sê, hoe ouer jy word hoe meer moet jy leer want jy vergeet al hoe meer wat jy geleer het.&n

Verdere Wit Westerse voorbeelde vir SA?

F C Boot 2014-01-17  francois williams sê: "kyk maar na wit anties, dik en ongeskik en almal is op dwelms." Aitsa,ken 'n paar 'anties' as jy dit sou waag om dit vir hulle te sê, jou gaan klap dat jy jou ouma vir 'n eendvoël gaan aansien

Soek dringend hulp: Om te skenk of nie

2014-01-17 (Arrie...) Ek glo nie skoonpa is meer veilig by Reusedwerg. Miskien moet vroulief hoor of die testament reg is ...

Ek, wynvolk

2014-01-17 Sjoe Hennie Alhoewel ek glad nie drink of kan saampraat, het ek nogtans met hierdie artikel jou skryfstyl kielie-lekker geniet! Dankie.

Soek dringend hulp: Om te skenk of nie

Kobus Faasen 2014-01-17 Lykshuise het ook nou kamera's laat installeer om goudtandtrekkery aan bande te leg.   Kobus

Ek, wynvolk

Reusedwerg 2014-01-17 Ek kan onthou dat ek ook gewaarsku is teen die euwels van die wêreld. Dit is hoekom ek toe op die ouderdom van wettig vat  gedink het ek moet alles probeer opdrink voorlat die kinners dit kry. Almal waarsku mos, huidige vrou het geen simpatie,

Die onderwys en ouerbetrokkenheid

Jaco Fourie 2014-01-17 Angus Wow!  Ek self ontbreek in suiwer standaard Afrikaans, beide prakties en akademies. Dit is verblydend om te sien hoe iemand soos jy dit kan uitwys hoe moeilik dit eintlik is om 'n taal-puris te wil wees soos dit Jan se ideaal is. (Jan. Gee

Suid-Afrikaanse (soewereine) Geskiedenis 101 vir Cornelius Henn

2014-01-17 Daar is werklik baie om te kon deel en selfs op beskaafde wyse oor rede te kon voer sou die klug "Lilly White Wouter Ferns Elizabeth op 'n bootreis" en die Dirk Rigters respek vir die onderwerp had.   Nietemin, ek dink nie dit gaan

Suid-Afrikaanse (soewereine) Geskiedenis 101 vir Cornelius Henn

Dirk Rigter 2014-01-17 Henn, ek het jou uitgeknikker! Eers met 'n kort-linker opstopper opgevolg met 'n dodelike reguit-regter. Jy sien tans net sterretjies en weet nie regtig waar jy is nie. Na 'n dag of wat sal jy besef dat jy goed op jou m..r gekry het voor 'n groot skare. (

Suid-Afrikaanse (soewereine) Geskiedenis 101 vir Cornelius Henn

Jaco Fourie 2014-01-17 Dirk Neelsie is soos 'n standard ses seuntjie wat wil voorgee hy weet meer omtrent S.A. geskiedenis as die geleerde intelektueles hierbo deur jouself en Wouter aangehaal, nl. Dugard, John; Bethlehem, Daniel L.; Du Plessis, Max; John Darwin; en selfs Gi

Suid-Afrikaanse (soewereine) Geskiedenis 101 vir Cornelius Henn

2014-01-16 Dirk Rigter, Jy haal my heel lustig as volg aan: “Hoe gek moet jy wees as jy meen dat die Republiek van Suid Afrika hoegenaamd soewerein in die betekenis van die woord kon wees voor 31 Mei 1961? ... die Unie van Suid-Afrika was 'n Britse DOM

Suid-Afrikaanse (soewereine) Geskiedenis 101 vir Cornelius Henn

Lilly White 2014-01-16 Hello,    Browsing through the books in my library on a cursory level the following book is followed in the question of the dominions. The following comes from The Empire Project written by John Darwin from Oxford University lecturer in Imperi

Suid-Afrikaanse (soewereine) Geskiedenis 101 vir Cornelius Henn

Lilly White 2014-01-16 Hello again,    There is a whole world of facts and knowledge evading Henn existing outside a dictionary.    The following is taken from the Cambridge History of South Africa Volume II under the editorship of Robert Ross et al.&nbs

Suid-Afrikaanse (soewereine) Geskiedenis 101 vir Cornelius Henn

Wouter 2014-01-16 Hierdie is 'n ou laai van Henn, gee jou 'n oordosis uit 'n woordeboek en beskou dan daarmee die debat gewonne. Maar die werklike historiese konteks en toepaslike feite die sal jy nie uit Henn kry nie. Daarom is bogenoemde 'n perfekte uiteensetting. Net so

What Hidden Lies: Crime from up close

Merle Payne 2014-01-16 Fabulous reading.  

Suid-Afrikaanse (soewereine) Geskiedenis 101 vir Cornelius Henn

Jaco Fourie 2014-01-16 Dirk Indien ek aan jou goeie raad verskuldig is.  Jy mors jou tyd en energie met ons nikseggende Neelsie.  Daar is vele ander hier op SêNet met wie jy meer sinvol sal kan redeneer.

Lisensie vir kardryf

2014-01-16 Reusedwerg Met hierie skrywe het jou jouselwers oortroffe!

Die onderwys en ouerbetrokkenheid

Angus 2014-01-16 Beste Jan, Jy tik: "Trouens, dit werk nêrens nie (gebruik mens ooit die dubbele negatief saam met 'nêrens'?)."   Net die feit dat jy twyfel, wys net hoe diepgewortel die Ingelse taal in jou Afrikaans is. Die dubbel nie is 'n

Antwoord vir Dirk (Chaos-en-verval-is-goed-want-ek-het-myself-daarvoor-beywer) Rigter

Dirk Rigter 2014-01-16 Jan Rap, kom ons ontleed onderstaande stelling van jou: ..."Op 'n punt van orde: Niemand het stemreg van die volke "wat al eeue in die land woon" weggeneem nie want hulle het in elk geval nog nooit in al daardie eeue gestem nie. Die feit

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

HAC1 2014-01-16 Sophie   Soos Jimi tereg gesê het is die gade geregtig op 50% van die pensioengeld (bereken op egskeidingsdatum) indien dit so bepaal word in die amptelike  egskeidingsbevel.  Die pensioenfonds gaan slegs op 'n amptelike egskeidin
Top