volkleurdroom

  • 1

innie raais’l, dwarsdeur ’n spieg’lglas,
klou Mens wanhop’g aan sekuriteit vas,
offisieel g’indoktrineer, m’t “ras”-“klas”,
m’t sjeltmaak, sjelt herv’rdeel, sjelt was

identiteit, eie sien’ng, visie v’n Self,
noggie ytie relatiwiteitsmyn g’delf

struktuurg’weld, onkund’-ontkenn’ng, ’t gat rof,
aardv’rwarm’ng stres Mens, veel meer onb’skof

kind v’rkrag, v’rmoor, v’rbrand, sonn’r rede,
hoe’p Aard’ hou ouers haat yt hul g’bede?

onwerkl’kheid, onwaarheid, illusie, nie-realiteit,
sed’rt ing’bedheid, ultra-kreatiwiteitsaktiwiteit

G’wete kannie pla, as’t afwezig zyn, is,
mosse part v’n Sap-Sap se g’schied’nis

Jacobus Faasen

  • 1

Kommentaar

  • CorneliusHenn

    Jacobus Faasen, as d'jy wel 'n g'wete het vedui'dlik as'blief dan h'kom d'jy die Boere m't so'viel afkeur uitsonder in d'jou poems ... ka' die anner da'nie ok 'n anner ras hattie?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top