Kommentaar

Te veel Westerse invloed in SA

f williams 2013-11-22 Maw, dus Jan, as ek reg verstaan dan praat jy westerse invloede goed?

Om te speel of nie

Reusedwerg 2013-11-22 Eish, Hennerik waarvan praat jy nou? Ek het ook al gewonder hoekom dieselfde liedere by begrawenisdienste gesing/geteem word. Krisjan se "Why me Lord" is amper mooier as die Stem. Oorle Elvis raak mens ook nogal. Ek het 'n persoonlike gunsteling

Verhoudings dra krag ...

2013-11-22 Trienie Mahne,   Jy het vir jouself reeds en onder meer 'n idioom in jou uitdrukkings soos "toksiese mense" en gesindheidstoets druip" geskep.   Die vroeëre Kobus de Klerk, het dieselfde soort selfverheffing

Kersten in die Paradys?

2013-11-22 Beste Angus,  Jy tik: "Dis mos Godslaster  wat jy hier kwytraak. Jy wys God waar hy verbrou het, en dan sê sommer vir hom wat hy moet doen om dit reg te stel. En dan groet jy sommer met liefde teenoor ander gode." 

Te veel Westerse invloed in SA

f williams 2013-11-22 Goed, was jy al by die Groot Zimbabwe, of die piramiedes, of Casablanca, of of??? Jy gorrel...dan moet julle bleekbene ook nie kaalgat op die starnde rondleg soos walvisse gestrand nie...los ons Afrika kultuur asb...

Felicity Hayes-McCoy: The House on an Irish Hillside

2013-11-22 Comestor jy skryf die volgende omtrent haar :  "My own trade is crafting the world into words" (K 1630). Ek kan dieselfde stelling omtrent jou artikel maak wat die nostalgie skilder van die boek se hart. Dankie. Het dit geni

Daar is geen manier ...

F C Boot 2013-11-22 Geloof sonder vertroue dat God se beloftes vervat in die Bybel vervul sal word is nutteloos en is soos sout wat laf geword het en verdien om weggegooi te word.

Kersten in die Paradys?

Angus 2013-11-22 Beste Cornelius, Dis mos Godslaster  wat jy hier kwytraak. Jy wys God waar hy verbrou het, en dan sê sommer vir hom wat hy moet doen om dit reg te stel. En dan groet jy sommer met liefde teenoor ander gode. 'n Jaloerse God sal dit mos nooit to

QI: Neef Jannie versus Oom Jan Rap, Kommunisme en die koms van die boere

Jannie 2013-11-22 Oom Wouter, my pa het nou vlugtig na oom se brief gekyk, hy sê hy wil nie tyd mors met jou propaganda nie en hy sê dit is tipies dat oom al die erg aangedikte anti-Apartheid propaganda glo, want oom kan obviously nie vir oom self dink nie.

Steeds die vraag aan Jaco

Varkspek 2013-11-22 Dit lyk my Jaco Fourie is Praag se getrouste leser! Jan Rap vra net 'n paar vrae, en jy maak dit af as persoonlike menings. Dit lyk my jy hou daarvan om stront hier kwyt te raak, maar jy is bang om daarby te staan as jy bevraagteken word. Varkspek

Verhoudings dra krag ...

Reusedwerg 2013-11-21 Trienie, ek het nie die wysheid in pag nie en kan geensins daarop roem dat ek die skerpste mes in die laai is nie, maar elkeen van ons het unieke Godgegewe gawes en talente. In my vorige lewe was ons opgelei om nie verbale kommunikasie te bemeester. Ek is

Dankie oom Jan Rap!

Reusedwerg 2013-11-21 Ai Jannie, dit gebeur mos as kinners met grootmense se goed speel. Ek het 'n vriendin wat saam met haar vriend op die sofa gelê het toe die se ouma hulle betrap en vra wat maak hulle. Sy seg toe nee niks ouma, ons  lê net bietjie rug teen

Reusedwerg se bevoorregte "dames"

Dirk Rigter 2013-11-21 Varkspek, ou bitterbal, die punt is juis, hierdie is NIE tong in die kies nie! Jy's in elk geval net dieselfde: "Vrou, bring die brannewyn en coke, die game begin nou-nou".  En terloops hoe't jy die anderdag die Arikaner se vlag hoog probee

Dankie oom Jan Rap!

2013-11-21 Hello Jannie   Kennis geneem van jou kommentaar onder die brief wat ek vir jou geskryf het.   Dan is dit so en hoop ek jy vind 'n boek wat volgens jou standaarde die ware geskiedenis van die land kan beskryf tot jou tevredenheid, 'n boe

QI: Neef Jannie versus Oom Jan Rap, Kommunisme en die koms van die boere

2013-11-21 Wouter, Sien jy nou. Uit die mond van die suigeling (Jannie) sal jy die waarheid hoor!

Geheuekiekie

2013-11-21 Ai toggie - die 'ou'-der-'dom' darem! Met meer klem op die 'oud' as die 'dom'.

Te veel Westerse invloed in SA

2013-11-21 Jy vra of julle westerse kultuur nodig het in SA?  Natuurlik nie!  Dink net hoeveel goedkoper sou die aanbouiings in Nkandla gewees het as dit van modder was.  Dink ook net hoeveel minder slaggate in die paaie sou wees as die betrokkenes ni

Dankie oom Jan Rap!

2013-11-21 Antie Mahne, lees 'n mens jou kommintaar hierbo, dan blyk dit jy selfs 'n verslaafde plaaslyn inluisteraar te wees ... hierdie is egter nie 'n plaaslyn wat afgeluister word nie - dis die Internet! ... jou "liewe naampie" staan boaan elke kommint

Steeds die vraag aan Jaco

2013-11-21 Jaco Goeie antwoord want jy KAN nou maar net nie sê hoekom Dan jou so ontstig nie.  Die twee redes wat jy in jou kommentaar aangevoer het, naamlik dat hy 'n volkstaat belowe het en dat hy nou 'n kantonstelsel voorstel hou net nie water nie. A

Reïnkarnasie

John 2013-11-21 Baie dankie vir 'n baie stimulerende artikel wat myns insiens die waarheid goed belig. Aangesien logika altyd gebaseer is op (noodwendig intuïtiewe) aannames, kan die letterlike geloof in reïnkarnasie nie gesien word as minder logies as die gelo

Reïnkarnasie

2013-11-21 Beste Johannes, ek voel jy sal hierdie waardeer: http://www.youtube.com/watch?v=SF3KqGpxXvo ... Namaste! Cornelius Henn  

Reusedwerg se bevoorregte "dames"

Varkspek 2013-11-21 Jy is is sowaar totaal humorloos. Kan jy nie sien dis alles tong in die kies nie? Varkspek

QI: Neef Jannie versus Oom Jan Rap, Kommunisme en die koms van die boere

Jannie 2013-11-21 Oom, Oom se brief is te lank en vol Engels, so ek sal dit maar nie lees nie. Nogtans dankie vir die moeite. Groete, Jannie

Steeds die vraag aan Jaco

Jaco Fourie 2013-11-21 Jan Jy sê ek is ge-breinspoel. Wel, soos gewoonlik weergee jy 'n persoonlike mening soos menigte ander persoonlike menings hier op SêNet deur jou geuiter, sonder feitlike stawings, maar jy glo wel jou menings is feitlik. Ek is nie lus om

Liewe oom Jan Rap

Angus 2013-11-21 Beste Jannie, Jy kan onmoontlik dan nie meer op skool wees nie. Iemand wat nog op skool is, is baie slimmer as al die ander mense saam. Groete, Angus 

Dankie oom Jan Rap!

2013-11-21 hahaha! Neef Jannie, dis antie Trienie wat hier praat. Ek wil jou komplimenteer. Jou brief se styl is foutloos!  Jinne - weet die juffrou ooit jy kan so goed skryf en spel? Ek dink sy moet jou heel voor in die klas sit. Of sit die dommes voor?  

Liewe oom Jan Rap

2013-11-21 hahaha! Angus - ek hou van jou "amper" seker ek is nie ... ? Jannie - jy is reg, ek is meer van 'n antie dan 'n tannie - sit jou slim kind.

Reïnkarnasie

2013-11-21 Johannes, dankie vir jou artikel. Ek glo saam met jou dat daar reinkarnasie is. Ek glo dat elke mens gebore word met `n vorige lewe se wysheid, want alles wat jy weet, kan jy nie net in een leeftyd opbou nie. Daardie deja-vu gevoel wat sommige ervaar - j

Reïnkarnasie

ben van bruggen 2013-11-21 Dis mos hoe mens oor onkenbare dinge soos siel en herkoms moet skryf. Vat vyf , man!

JFK 50 Jaar: Dinsdag

Coen Basson 2013-11-21 Ek het ongelukkig "gister" se eerste artikel waarna hier in die aanhaling uit bg artikel verwys word, misgeloop. Is dit moontlik om dit weer te plaas of vir my aan te stuur?  Ek wil graag die volledige reeks versamel.   "In gis

Elkeen se menswaardigheid

2013-11-20 Beste Angus, Ek is gewis nie 'n "Christengelowige" nie. Ek herhaal my absolute medelye met jou (dis ook glad nie iets besonder nie aangesien sulke respek, algemene Katolieke katkisasie is). Elkeen van ons is by 'n ander mylpaal

Pretoria bly Pretoria

2013-11-20 ET1 Dan = Daantjie. Roodt = Rooi, dus Rooi Daantjie. Jou kleur?  Ek sou se kleurloos. Jaco Fourie

Moenie worry nie

Loewie 2013-11-20 Emile, ek hoop van harte jy glimlag nog steeds! Ek wil maar net vir jou sê dis iets wat baie van ons al deurgemaak het en ek glo nog baie gaan dit in die toekoms ook deurmaak. Maar ek weet hoe jy moes gevoel het......daardie gevoel van hopeloosheid, die

Pretoria bly Pretoria

Maya 2013-11-20 Hoe gouer Pretoria se naam verander hoe beter.  Niemand assosieer Pretoria soos dit was, met Pretoria soos dit nou is, meer nie. 

Uittreksel uit Speels deur Elle Roux

Loewie 2013-11-20 Elle, ek het dit baie geniet! Ek hou van die beskrywings van die karakters en die gepaardgaande humor. Ek gaan beslis die boek vir my vrou kry as geskenk (wat ek dan gaan lees)   Groetnis.

Pretoria bly Pretoria

2013-11-20 Jaco Fourie, is een van die voorste afkrakers  ... dog sal hy teem: "Hellen Zille vieslik afkraak as Botoxzille", om net een van vele voorbeelde te noem ... Jaco Fourie se Afrikanerhater Black Sash antie Zille,  is in alle opsigte opposisie vi

Die skepping van die aarde

ELSA 2013-11-20 HI JAN RAP EK DINK JY KYK TE VEEL WETENSKAPSFIKSIE VAN ALIENS WAT DIE AARDE BINNE DRING EN DUIDELIK LEES JY NIE DIE BYBEL NIE ANDERS SOU JY GESIEN HET DAT SOOS ANGUS SE DIE HERE ONS GOD SKEPPER VAN HEMEL EN AARDE HET DIE MENS GEMAAK VAN DIE STOF VAN DIE A

Elkeen se menswaardigheid

Angus 2013-11-19 Beste Cornelius,Jy is beslis dan die enigste Christengelowige wat vrede het met my onvermoë om in bonatuurlike dinge te glo. Ons dominee besoek my gereeld om my wys te maak dat daar bonatuurlikhede is wat ek moet in glo, en as dit nie hy is nie, dan sak

Pretoria bly Pretoria

Et1 2013-11-19 Jaco,Jy is nog steeds beledigend in jou antwoord. Dit wil my voorkom dat jy goed is met byname gee, veral aan dié met wie jy verskil - en dan sal dit waarvoor hulle staan ook outomaties stront wees volgens jou. Groete,Wit Et1 (Of het jy vir my

Liewe oom Jan Rap

Jannie 2013-11-19 Nee antie Trienie, ek is nie Angus nie, ek is dan nog op skool en nie so slim soos daai oom Angus nie.Groete,Jannie
Top