Die wondere van die NSA

  • 3

Hier is seker nognie baie wittes van SA wat al in Soweto was nie, of wat selfs Swart vriende het nie??

Ek raai maar, want as dit steeds so gaan soos in die tagtigs en negentigs, wie wil dan in elk geval bevriend wees met witte dinosourusse wat dink hulle is die nuwe nazis van die wêreld en klein gotjies wat teselllertyd alles en almal kan oordeel??

Gelukkig het daar intussen tienmiljoene Buitelandse besoekers ons land kom ontdek, en hulle gaan waar ingeteelde plaaslike wit dom dose gelukkig nooit sal gaan nie...http://www.stuff.co.nz/travel/destinations/africa/7400972/Experiencing-the-new-South-Africa

Most visitors concentrate on Vilakazi Street, home to Nelson Mandela's old house (now a museum), former Archbishop Desmond Tutu's residence and the Hector Pieterson Memorial and Museum, dedicated to as many as 400 Orlando high school students shot dead on June 16, 1976, after protesting against the use of Afrikaans as the language of instruction in Soweto's schools. Hector Pieterson, 13, was the first to die.

For me, though, what makes Soweto unique is its residents: come here expecting to be mugged and you're in for a humbling experience. In the shadow of Orlando Towers, an old power station as curvaceous as the nuclear power plant where Homer Simpson works, I spend my afternoon playing street soccer with local kids and chatting with their parents.

In four hours I am invited into no less than three homes. 

Soos geseg, dank die gode die afrikanerosaurruse kom fok nie Soweto al weer op nie ...

Francois Williams

  • 3

Kommentaar

  • Ou vetseun, wat doen jy? Is die artikel nie deur 'n Australier geskryf en in die Sydney Herald publiseer nie? Ek dog jy haat die Ossies so erg en dat hulle niks goed of reg kan doen nie, nou lees en hang jy die woorde aan wat daar geskryf is. Was jy al in Soweto? Wat het jy daar gaan doen, by vriende gaan kuier? Mooi so man, ek is trots op jou. Pe we we ek was ook al daar, maar het nie gaan kuier nie. Ek het gaan werk en probeer om mense op te hef en noodsaaklike dienste te lewer. Ek en 'n vriend wou 'n mediese kliniek begin en bedryf, maar het daarteen besluit agv hande wat se palms wat permanent na bo gedraai was en net gewag het om "geghries" te word. Ons was bereid om dit as 'n liefdadigheidsprojek, maw sonder vergoeding te bedryf deur vrywilligers.  Ons het daarteen besluit en dit afgemerk as lewenservaring. Ek het die harde les geleer, daar is mense met groter behoeftes naby jou as die anderkant die berg. Oor die besteel van besoekers stem ek saam. Want as jy daar iemand besteel word jy half dood gedonner. Wanneer iemand poog om jou in die wit gebiede te besteel en jy bliksem die vloek, word jy as die slagoffer van wreedheid teen mensdom aangekla. Ek vra weereens kry eers jou feite agtermekaar. Jy maak jouself tot 'n bespotting. En o ja, hou tog op om te knip en plak. Ons kan almal lees.

  • francois williams

    Tienie...ek is BAIE gelukkig met die nwue SA, hoe dan anders?

    Reusedwerg, waar is my feite nie agter mekaar nie?? Feite is tog feite...en feit bly staan, SA is TOPS!!!
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top