http://www.stuff.co.nz/national/9590389/Drunk-boy-video-It-had-to-be-done
Police criticised 18-year-old Bradley Goudie for posting a video of a drunk child to YouTube claiming it re-victimised the boy. Goudie argues his intention was to highlight serious issues facing society and has found support online.
The whole youth of NZ???
Wow!!!
Geen wonder Afrikaners staan tou om in die 1ste wêreld te kom nie ... dis mos lekka da!!!
Francois Williams


Kommentaar
As 'n beskonke 9-jarige jou ontstig, moet liewer nie terugkom SA toe nie; hier is meisies al swanger op daardie ouderdom en nie net een nie maar duisende. Ook is hier pasgebore babas, fetusse eintlik, onder die invloed. Jy kan maar nie anders as om die kollig op die probleme hier te gooi nie, al is dit indirek.
Francois, hierdie kort filmpie maak dalk jou dag: http://www.youtube.com/watch?v=YQe8TYyvRrw