Sê net - 'n dankie aan LitNet

  • 1

Hierdie SêNet-brief is 'n "dankie" aan LitNet dat u kennis geneem het van kommentaar en dat u die  "Netdigters 2.0"-kompetisie van stapel stuur. Dit is verblydend dat LitNet sodanig vorentoe beweeg.

Henk Seymore

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top