die avatar-harwar ontwar?
2014-03-04"Internet se gesig verander gedig
van sologeskrif na foto-gerig,"
Miljoene reis net op internet
2014-03-04"Miljoene reis sonder papiere – woorde,
prente reën teen ruite van hul kajuite.
In een en elke druppel huppel kuberfotons
alte goed en lig oop koppe jolig in."
Sê net - 'n dankie aan LitNet
2013-11-25 Hierdie SêNet-brief is 'n "dankie" aan LitNet dat u kennis geneem het van kommentaar en dat u die "Netdigters 2.0"-kompetisie van stapel stuurRatel
2013-10-09"Jy dra die vuil van vrees aanja
in die glim van jou manel.
Jy dommel met die dood –
in die donker van jou onderstel."
Hoe laag kan standaarde op Universiteit Stellenbosch daal?
2013-08-20 Watter taalpraktisyn wat sy of haar sout werd is, sou ’n nagraadse kursus wou volg by ’n universiteit wat deurlopend taalfoute in ’n advertensie publiseer?Vredesvlaggies in sig
2013-07-15"In geen ander wese, slegs in die mens
wapper wit vlaggies in die hoeke van oë."
