Regskapenheid

  • 1

Terwyl omtrent almal glo in hul goedheid, vanwaar die geween en gekners?

CM

  • 1

Kommentaar

  • CorneliusHenn

     ... hulle glo hulle is die enigstes wat goed is en die helde wat ander van hul "sleg" verlos ... dit maak hulle dan nog beter as hul eie goedheid en hul jaloerse dors na verering nog meer naarstigtelik ... vandaar die geween en gekners want waar les hulle ooit sulke dors?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top